Moemin - 48 - Borrels (Afrikaans) [1/2]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 сен 2024
  • English title: The Bubbles

Комментарии • 24

  • @Janodutoit8
    @Janodutoit8 Год назад

    Laat my aan my oupa se Boer-Boel dink. Zy naam was Donker. 💖

  • @SouthKiwiAfrican
    @SouthKiwiAfrican 11 лет назад

    Dis nie n afrikaanse storie nie dis net vertaal

  • @MrFrancoprinsloo
    @MrFrancoprinsloo 12 лет назад +1

    Dit is absoluut finominaal!

  • @123Indigostar
    @123Indigostar 13 лет назад +1

    hou sommer baie van hierdie kinder storie

  • @jeanmarismit8341
    @jeanmarismit8341 10 лет назад +1

    Hoe kan ek dit aflaai? Wat doen ek?

  • @TheSylvesterKitty
    @TheSylvesterKitty 12 лет назад +1

    Wens dit kom weer op t.v...

  • @Michael-nu9fj
    @Michael-nu9fj 10 лет назад +3

    Ik als Nederlander kan dit heel goed verstaan :)

    • @louisbothma3165
      @louisbothma3165 9 лет назад +1

      Ek kyk Maya Die Bij om Nederlands te leer

    • @Michael-nu9fj
      @Michael-nu9fj 9 лет назад

      Louis Bothma qua verstaan is Nederlands niet zo moeilijk

    • @louisbothma3165
      @louisbothma3165 9 лет назад

      Nederlands lees is nie so moeilik nie. Daar is wel 'n paar vreemde woorde. Maar dit is aanvanklik moeilik om na te luister.

    • @Michael-nu9fj
      @Michael-nu9fj 9 лет назад

      ja precies, woorden wat jullie niet kennen is uiteraard vreemd maar dat leer je wel. Voor mij is dat ook vreemd als ik Afrikaans lees moet ik goed lezen wat er staat, luisteren is voor mij lastiger haha :)

    • @louisbothma3165
      @louisbothma3165 9 лет назад

      Ons deel dieselfde ervaring. In hierdie jaar nog sal ek goed Nederlands verstaan en praat ☺ Watter Nederlandse sangers beveel jy aan om op you tube te kyk ? Koos du Plessis se liedjies is baie goed indien jy belangstel.

  • @yoshimansxl
    @yoshimansxl 8 лет назад

    Het is even wennen maar ik versta het wel.

  • @gt_oliver
    @gt_oliver 10 лет назад

    Sover ek weet is die 1970's japanese animasie vertaal in verskillende EU tale. Aangenaam ou woorde soos Pluiskuil, arbeibessiesap ens te hoor en geen slang taal.

  • @complexedcomedian
    @complexedcomedian 11 лет назад

    Dit is sulke pragtige afrikaans!

  • @lde7132
    @lde7132 10 лет назад

  • @alexsimon7339
    @alexsimon7339 7 лет назад

    hoe haal ek dit af?