Op pad met Afrikaans - Afrikaans borrel soos 'n fontein in Namakwaland

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 авг 2024
  • Afrikaans.com se reisende joernalis besoek die Noord-Kaap. Gaan kyk en luister na nog by Op pad met Afrikaans op www.afrikaans.com. Hoor hoe klink Afrikaans in die Noord-Kaap en laat weet ons hoe lyk en klink JOU Afrikaans.

Комментарии • 17

  • @judithrossouw807
    @judithrossouw807 Год назад +4

    Die opregtheid en warmte in hierdie gemeenskap is wonderlik

  • @trudiejansevanrensburg6313
    @trudiejansevanrensburg6313 2 года назад +7

    Ooo hoe geniet ek hierdie suiwer Afrikaans nou.

  • @marieboshoff9718
    @marieboshoff9718 5 лет назад +8

    So suiwer en so mooi!! Dit klink goed op die oor.. Ek is net so lief vir my Afrikaans!!

  • @adnel4142
    @adnel4142 2 года назад +5

    Interessant dat so min mense iets te se het. Hierdie is ons land Se mense. Wonder of hulle vir my plekkie sal he.

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 2 года назад +6

    Namakwaland se afr is uniek, hou hom so.

  • @lesleyfrederick261
    @lesleyfrederick261 Год назад

    Afrikaans is good as jy as n men's kan prat Dan is dit lekker

  • @victorjass3815
    @victorjass3815 2 года назад +4

    Wees trots op julle taal want dis julle taal want dit kom van ouma en oumagrootjie en pa's en oupa's af

  • @reynardtterblanche708
    @reynardtterblanche708 Год назад +5

    Weet Charlize van die plek?

    • @Kyle27ish
      @Kyle27ish Год назад +1

      Ha moer man....Eks a Kapenaar

  • @leonmalloy1624
    @leonmalloy1624 3 года назад +2

    Cool

  • @KarenJamesAstrologer
    @KarenJamesAstrologer 8 лет назад +8

    ek het die terdee geniet my vriendin!

  • @peterfrancis3865
    @peterfrancis3865 2 года назад +2

    Ek bly suiwer

  • @maniebotha6342
    @maniebotha6342 Год назад +1

    Klank so sag ek kan niks hoor nie.