Spookstories Nicolaas Makatees, Tweerivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 авг 2024
  • Vanaf 2008 het die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ʼn mondelinge oorleweringsprojek in die Noord-Kaap onderneem en is talle verhale opgeteken, waaronder immergewilde spookstories. Hierdie verhale is op die ATM se RUclips-kanaal te hore, maar wat is ʼn spook nou eintlik?
    Volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is dit “ʼn gees van ʼn afgestorwene wat aan lewendes verskyn; vreesaanjaende verskyning wat hom meestal snags openbaar; skim…Iets wat vrees verwek; waandenkbeeld; hersenskim…Skrikbarende iets; skrikbeeld…Lelike mens(!)”. Volgens die Verklarende Afrikaanse Woordeboek is ʼn spook “ʼn bonatuurlike, gewoonlik nagtelike en angswekkende verskyning, gees van afgestorwene wat aan lewendes sou verskyn, dwaalgees; hersenskim, denkbeeldige bedreiging of gevaar; iets wat vrees verwek, geheimsinnige gedaante”. Sien www.taalmuseum.... vir ’n volledige artikel.
    Facebook - / afrikaansetaalmonument
    Twitter - / taalmonument
    Instagram - / taalmonument

Комментарии • 2

  • @enahendricks5153
    @enahendricks5153 3 года назад +3

    Hoekom huil die kindjie so!!😭😭

  • @mariopandok3705
    @mariopandok3705 3 года назад +4

    kani elke keer n foonoproep komas j besig is met ATM