Blomme Seisoen 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 сен 2024

Комментарии • 11

  • @rianapienaar2090
    @rianapienaar2090 4 дня назад

    Baie dankie vir die mooi video! So interessant!!

  • @saritamaclachlan3480
    @saritamaclachlan3480 13 дней назад +2

    Pragtig skepping van God! Baie dankie Vir die deel!😊

  • @henniecrous7736
    @henniecrous7736 16 дней назад +2

    Dis te mooi vir Woorde!

  • @lenabergman6076
    @lenabergman6076 9 дней назад +1

    Dankie dit was mooi.

  • @wimpretorius1683
    @wimpretorius1683 16 дней назад +1

    Dit is ongelooflik mooi die blomme 🌼🌼🏵️

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 10 дней назад +1

    Dit sou nog mooier gewees het as jou gesig nie amper die hele skerm bedek het nie! Maar dankie in elk geval, awsome.

  • @MrPienaarza
    @MrPienaarza 13 дней назад +1

    'n Blommetapyt soos min!

  • @marilizekleynhans1608
    @marilizekleynhans1608 Месяц назад +2

    Goeie dag. Baie dankie vir die mooi video. Hoe lank blom die blomme so mooi? Sal ons nog vroeg September blomme kan sien?

  • @user-ju6kx9fr4r
    @user-ju6kx9fr4r 8 дней назад +1

    Speak English haha thank you it’s beautiful

  • @JanetJansen-rh6kz
    @JanetJansen-rh6kz 10 дней назад +3

    Baie lelik om so sarkasties te wees....waar moet die man dan wees, hy moet mos op die toneel wees, want hy moet alles wys en verduidelik... So hou jou sarkasme vir jouself...