Op pad met Afrikaans - Eksteenfontein, Richtersveld

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2025
  • In Eksteenfontein wieg die stories van hul trek- en uiteindelike saamsmeltgeskiedenis, die Bosluisbasters uit Pofadderdistrik en die Namas van Stinkfontein, soos die mooi en soms weemoedige liedere wat tydens Woensdagaande se biduur in die VGK-kerk gesing word.

Комментарии • 4

  • @AlvarGyzieUys
    @AlvarGyzieUys 7 лет назад +3

    my people...lots of love

    • @unidax8708
      @unidax8708 4 года назад

      Alvar, is jy famielie van die Uyse daar????

  • @unidax8708
    @unidax8708 4 года назад +1

    Ons het groot geword in die richtersveld. My pa het die fluorspar myn besit hier so in die 1969 se kant. Sophie Uys het vir ons gewerk, het nou nog n foto van haar met my op haar skoot. Dink haar pa was Dirkie Uys. Die myn was genoem die Daniel myn. Ons het daar in daai berge groot geword.

  • @MrCurpy
    @MrCurpy 2 года назад +1

    Wow.. het daai vrou nou ons mense Bosluis Basters genoem.... WTF