- Видео 1 269
- Просмотров 1 943 532
My Afrikaans
Южно-Африканская Республика
Добавлен 10 апр 2016
Verskeie organisasies en individue met ’n liefde en passie vir Afrikaans het saamgekom om Afrikaans in haar verskeie vorme te vier en verken. Ons nooi jou saam op hierdie ontdekkingsstog die wye Afrikaanse landskap in.
VIA Gesels: Pak 'n gesonde kosblik vir jou kind
Hoekom is dit so belangrik dat jy jou kind se kosblik met gesonde kos vul? Heleen Meyer, voedselkundige en resepontwikkelaar gesels met Leandie oor die belangrikheid van goeie voeding.
Просмотров: 128
Видео
VIA Gesels: Boeliery
Просмотров 27Месяц назад
Word jou kind geboelie? Of is jou kind dalk die boelie? Nicolette Kritzinger gesels met Leandie oor die tekens waarvoor jy as ouer op die uitkyk moet wees.
VIA Gesels: My kind en emosionele intelligensie
Просмотров 1642 месяца назад
In hierdie episode gesels Afrikaans.com se webinhoudontwikkelaar, Annelie van Jaarsveldt, met Leandie oor hoe om 'n emosioneel-intelligente kind groot te maak.
VIA Gesels: Die belangrikheid van lees
Просмотров 933 месяца назад
Die vermoë om te kan lees, open 'n wêreld van moontlikhede vir jou kind. Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van Vriende van Afrikaans, gesels met Leandie oor die belangrikheid van lees.
VIA-Gesels: Waarom is kodering belangrik?
Просмотров 693 месяца назад
Felix Spies, stigter en hoof- uitvoerende beampte van die Siyafunda Education Foundation, vertel meer oor wat kodering is en waarom dit so belangrik is.
VIA Gesels: Tuisskoolonderrig
Просмотров 1083 месяца назад
Onderwys- en leierskapskenner, voormalige onderwyser en ouer van ’n tuisskoolleerder, Graeme de Bruyn, gesels oor die kwessie van tuisonderrig en beantwoord van die belangrikste vrae wat jy as ouer hieroor het.
Wat beteken dit om 'n vrou te wees?
Просмотров 1103 месяца назад
Ter viering van Nasionale Vrouedag, gesels Milanie Vosloo, Afrikaans.com-projekbestuurder oor wat dit beteken om 'n vrou te wees.
VIA-Gesels: Wiskunde is ingebore
Просмотров 2183 месяца назад
Dr Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Institute, het gesels oor wiskunde en hoekom kinders (en baie van hul ouers) bang is daarvoor en daarmee sukkel.
Sophia Pienaar - My ervaring as 'n Kiwi in Suid-Afrika
Просмотров 1923 месяца назад
Sophia Pienaar vertel van haar ervaring as 'n Kiwi in Suid-Afrika en haar liefde vir Afrikaans.
VIA Gesels: Hoe omarm ek my kind se talente?
Просмотров 994 месяца назад
Wat is 'n talent en hoe kan ek as ouer my kind se talente omarm? Dr. Melodie de Jager, 'n opvoedkundige met 'n doktorsgraad in neurologiese stimulasie, gee vir ouers en onderwysers raad.
VIA-Gesels: Jou kind en skermtyd
Просмотров 1164 месяца назад
Spandeer jou kind te veel tyd voor die skerm? Carla Bezuidenhout, opvoedkundige sielkundige, gesels oor die gevare van te veel skermtyd.
VIA-program: My kind en angs
Просмотров 774 месяца назад
Lei jou kind dalk aan angs? Kliniese sielkundige Louis Awerbuck gesels met Leandie du Randt oor die tekens waarvoor jy moet uitkyk.
VIA-onderhoud: Die belangrikheid van speel
Просмотров 1994 месяца назад
Speel jou kind genoeg? Wilna van Rooyen van die Afrikaanse Onderwysnetwerk gesels met Leandie du Randt oor hoe belangrik speel in die ontwikkelingsproses van jou kind is.
Gesels: Taalvaardighede bou kinders se kommunikasievaardighede
Просмотров 854 месяца назад
In hierdie episode van Gesels, praat Leandie du Randt met spraakterapeut Christien Neser oor hoe taalvaardighede kinders help om hul kommunikasievaardighede te bou.
Gesels: Hoe gee jy jou kind vlerke vir die toekoms?
Просмотров 1475 месяцев назад
Afrikaans.com, in samewerking met die AONetwerk, gesels weekliks in Gesels op VIA met aanbieder Leandie du Randt oor hoe jy jou kind vlerke kan gee vir die toekoms. Milanie Vosloo, Afrikaans.com-projekbestuurder en Daan Potgieter, hoof van die AON is hier aan die beurt om meer te vertel oor waarna jy in hierdie reeks kan uitsien.
Minki en vriende - Afrikaans.com-leerhulpafdeling
Просмотров 4999 месяцев назад
Minki en vriende - Afrikaans.com-leerhulpafdeling
Minki en vriende - Die belangrikheid van moedertaalonderrig
Просмотров 2019 месяцев назад
Minki en vriende - Die belangrikheid van moedertaalonderrig
Maak My 'n Miljoenêr - Philip Bredenhann
Просмотров 143Год назад
Maak My 'n Miljoenêr - Philip Bredenhann
Maak My 'n Miljoenêr - Ode Bezuidenhoud
Просмотров 22Год назад
Maak My 'n Miljoenêr - Ode Bezuidenhoud
Africa we are koisan mense van Africa coloured salute 👍👍
Ek het my begrafnisplan gekanselleer omrede ek orals 'n TARGET is, m.a.w. ek het nie op die huidiglike oomblik 'n begrafnisplan nie. Sharon Coetzee Shaw.
Goeie môre. Sharon Coetzee (Shaw).
Ai my eie pragtige mense gone but not forgotten Oompie en Tannetjie.❤
Cool 👍
This is so beautiful! 🙏
🎉🎉🎉😊
Jah man ai en ai rastafari
Hierdie is Amazing!
Origalul Dude The church frears you above all pope knows ausumungly that you are a Seraf sent by Mosthigh ❤ Kissyour gurl down below make live to her she is your Sreangh blessed be
Die Liefde Cris Bra Budhadadhdadha Take care of your Church Catholic the Pope poes aswell Talkolo Cameli8n Chirsti Galitori Balmokolkoldolkolsil Love you Bru Prefectly handle fuck them seed innersunt love Chirs thye cant toush your Beatufull love keep wruting your are Perfect Brha ❤ L8ve you much my HollyWoid Gurls ³⁶ l8ve and supory you in ☆
Spirit
Best of best bonita
Nou so You go girl Gaan voort metie goeie werk
Rus in Vrede. Mooi lang man met mooiste stem.🛐🙌✝️❤️
Dit maak my rêrig vies as mense Standaard Afrikaans, die jongste Afrikaans variant, beskryf as suiwer Afrikaans. Asof die Ander variante onsuiwer en minderwaardig is. Afrikaans het baie variante elkeen met sy eie geur en elke variant het sy pleknin mengelmoes. Standaard Afrikaans is nie suiwer Afrikaans nie. Dit is Standaard Afrikaans.
Almal weet lees is belangrik, maar niemand lees nie.
Ek stem 100% saam met hom
Aha, nou het ek ook iets geleer, dankie dokter Melodie de Jager! Ek wens daar was iemand soos jy in my Laerskooljare.
Shout out my cuzzy moe he's the real og
Who's here in 2024 guys ???
Comments disappear
Hy is my tipe mens. Pragtige mens. Dankie
this guy has a magic voice. I've listened to so many times. He is my fan.
😂
Goed om te weet
Thank uoi for making this video.But the next one use a change in the background music.Even though we as a people go through too much we are still happy.❤🎉
I have a test on u next time pls speak English 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😑😭😭😑😭😭😑😭
Mee took bro imma cry he must speak English
Jy is so oulik Lyntjie! Mal oor jou.
Heelik ek het dt probeer..Beste plaatkoekie ooit...regtig veerlig en smaaklik.Dankie
Ai man dit lyk lekkerder daar in die woestyn teenoor hier in die stad van veel. Vir eerlikheid, opregtheid en vrye uitdruking is Afrikaans so goed dat did self die woestyn blome laat bloos.
Baie dankie, jy maak die gesprek so interessant
Raakgevat.🌸
Baie dankie. Die Frikkadal resep gaan ek defnitief probeer.
Mooi
😭
Sooooo mooi!!! Aaaa iemand praat nog my taal wat in die gange van my hartkamers rondspoel op soek na ..... en so kan ek net aanhou skryf en skryf
Camille Jy is n Ster! Baie dankie vir die mooi sing in Afrikaans!
Meisies julle het dit uit ❤
@Dirkvwesthuizen ons kan jou nie verantwoordlik hou vir ons mense se kak besluite in musiek nie. Jy kapitaliseer op dit. Solank jy nie jouself verloor in al die stront nie
Ek love it ... My mense ..... Viva Northern cape ..port nolloth
Mamre was n wonderlike plek toe Ek daar gewerk het in 1996. Ek mis die mense van Mamre. Was in die behuisingskantoor. Die perde in die strate en die kalmte. Liefde van my.
dankie vir you moeite. dit help vir my!
David se Hallo
Respect
In watter graad was hy toe die tannie hom met haar selfoon afgeneem het?
Oulik❤ Ek is 60, praat afr&eng, My seun is ook Theodore Gift of God'❤
Fanstastiese agtergrond. En ek moet se - ek is nou al in my vyftigs - maar Sproetjies is een van die liedjies wat wanneer ek die woorde saamsing altyd op stadium vir my 'n knop in die keel en traan oor die wang gee al die jare...
More videos please
Ek wil kom kuier daarso, Noord Kaap is die plek waar jy vir jou Skepper ontmoet.
Beautiful