Ons sal self: Gemeenskapsveiligheid

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 окт 2024
  • Ernst van Zyl gaan op patrollie saam met AfriForum se Roodepoort-buurtwag om die belangrike werk te dokumenteer wat hierdie dapper vrywilligers doen. AfriForum se protospan-opleiding word ook ten toon gestel.
    Raak betrokke: www.afriforumbuurtwag.co.za
    Selfbestuur-dokumentêr: • Selfbestuur : Staatsbe...

Комментарии • 9

  • @llewellynnel3088
    @llewellynnel3088 4 месяца назад +8

    Its a shame nobody on the ballots do what these guys do. Great work

  • @Podlitiek
    @Podlitiek 4 месяца назад +8

    Ons sal self!

  • @Tammy10018
    @Tammy10018 4 месяца назад +8

    Thank you for everything you guys do for us! God bless you all!

  • @InalleErnst
    @InalleErnst 4 месяца назад +8

    Selfbestuur.

  • @beatrixsirakis5356
    @beatrixsirakis5356 4 месяца назад +1

    More Ernst en Jacques. Baie goeie program. Ek het Jacques se uitsending oor die spikes in veral op snelweë. Het daardie uitsending ook aangestuur vir almal moontlik.
    Baie dankie Ernst, luister ook graag jou programme. Baie dankie vir die deel van julle kennis en inligting. Niemand van ons is gevrywaar hiervan nie, en elke druppel kennis en inligting op elke vlak is van kardinale belang, vir enige persoon wat WIL hoor, kyk en besef. Geseënde dag.

  • @sunalouw348
    @sunalouw348 4 месяца назад

    Uitstekende video en werklik insiggewend. Wonder altyd wat doen die Af buurtwagte. Het jou vorige Self bestuur video ook baie geniet. 👍🏼

  • @sidelineropinions4692
    @sidelineropinions4692 4 месяца назад +1

    Dankie Afriforum dat jul nie net vooruit aan more dink nie maar ook vandag reeds doen.

  • @Tammy10018
    @Tammy10018 4 месяца назад +3

    Is there any chance of having training in English too please? Even if it's written English that we can read afterwards. I know it's an Afrikaans organisation but it is hard to keep up and translate during training.

  • @louis_ellis.2410
    @louis_ellis.2410 3 месяца назад

    🫡