Prontuit: Polemiek - Plaasmoorde, Piet Croucamp & Kallie Kriel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Die afgelope drie weke is daar oor vyf aanvalle op plase of kleinhoewes berig. Ons wil sê misdaad is misdaad en as die regering nie aandag gee aan plaasgeweld nie, gee hy nog minder aandag aan geweld teen vroue, maar ons wonder tog, sal die geveg teen geweld op plase meer impak hê as die Afrikaners reg gehoor word. Hoe word die Afrikaner gehoor wanneer hulle praat oor plaasgeweld?
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии • 52

  • @eenheidiskrag7123
    @eenheidiskrag7123 5 лет назад +12

    Baie dankie Kallie Kriel! Excellent job! Yes, "PLAASMOORDE" is real!!!... And yes, it also blows my mind whenever I listen to someone who tries "to play games" with such an appalling situation! Invitations for a "FREE WEEK-END ON A REAL FARM" should be addressed to all people in denial... Particularly White Afrikaners!...

  • @goatg1574
    @goatg1574 4 года назад +9

    Moord is moord daar is geen verskoning nie dit moet STOP en ons mense moet wakker word en saamstaan.

  • @kobuskock6688
    @kobuskock6688 4 года назад +13

    Gaan bly in Alexandria Piet, jy sal baie tuis voel daar!!

  • @elizeoosthuizen5452
    @elizeoosthuizen5452 4 года назад +4

    Ek het na n audio van die walglike craukamp. Hy vloek so, hy hoort nie op televisie nie.

  • @fransdav5573
    @fransdav5573 4 года назад +8

    Dit is verseker, die vrou en kopdoek het nie baie tussen die ore nie, hulle het goed aangepas met die algemene standaard die laaste 25 jaar. Regtig walglik om so iets te sien.

  • @magrietpretorius509
    @magrietpretorius509 4 года назад +1

    SO innig dankbaar teenoor Solidariteit ons Groot steunpilaar in hierdie tyd N groot en hartlike dank vir alles wat jul vir Volk en Vaderland beteken ! Gaan so voort ! SEËNWENSE !!!

  • @manicmaggi
    @manicmaggi 5 лет назад +18

    There is none so blind as those who cannot see. Piet Croucamp, ons het nie jou soort nodig nie.

    • @elizesteyn1519
      @elizesteyn1519 3 года назад

      Piet moet nou nag sè en gaan slaap .hy maak my naar,po@phol

    • @Spacekriek
      @Spacekriek 11 месяцев назад

      'n Man soos Jaap Marais sou hom so 'n harde, intellektuele klap op die kop gee dat sy breinlobbe nog 'n week later sou vibreer.

  • @safe7392
    @safe7392 3 года назад +2

    I hear your point Piet. Taken. But 'plaasmoorde' is a special problem !!!!!!!!!!

  • @losonsrenoster
    @losonsrenoster 4 года назад +4

    In taal wat selfs Croukamp sal verstaan. Enige gemeenskap in ʼn dorp met 30000 inwoners waar daar 60 moorde in ʼn jaar is sal in opstand kom as die owerhede niks daaraan doen nie. Die koerante sal ʼn lawaai opskop soos min, ondersoeke sal geloods word, selfs Croukamp sal sy skok uitspreek... Wel raai: in ʼn gemeenskap van om en by 30000 boere word om en by 60 jaarliks op die wreedste wyses moontlik vermoor. (Ongeveer 200 per 100000 mense per jaar). Syfers van 5 per 100000 per jaar word wêreldwyd as hoog beskou...

  • @dulciewinegaard6169
    @dulciewinegaard6169 4 года назад +2

    Kom ons glo wat die Woord se 1 kr 7 verse14

  • @andrewdegroot5247
    @andrewdegroot5247 4 года назад +5

    So what is gonna solve the problem, Piet?

  • @pedrodanielpfaff5386
    @pedrodanielpfaff5386 6 лет назад +2

    Dr Piet ek how van jou.Jou insight oor die gemeenskap ontwiikkeling van die land is waardeer..Maar ek se vir joy die plaasmoord van die Boers is toormoord.

  • @anitapretorius4124
    @anitapretorius4124 4 года назад +4

    My druppel in die piepot- die reenboognasie werk nie!

    • @Spacekriek
      @Spacekriek 11 месяцев назад

      Of stuiwer in die armbeurs ! :)

  • @pieterbuys1336
    @pieterbuys1336 4 года назад +7

    Kalie het meer verstand onder sy vingernaels as wat piet croucamp in totaal het. Gemors

  • @magrietpretorius509
    @magrietpretorius509 4 года назад +1

    Nou waarom word my opmerking dan nie geplaas ?

    • @kyknet
      @kyknet  4 года назад

      Hi Magriet. Watter comment verwys jy na? 🙂

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 Год назад

    Die ANC het nog nooit geweld af gesweer nie.

  • @pedrodanielpfaff5386
    @pedrodanielpfaff5386 4 года назад +2

    I would love to respond to "Plaas Moord' in Afrikaans but the computer will mangle what I want to say.That is " Plaas Moord" is " Toor Moord" Dink wat now San gaan.Dit her niks te down met roof nie maar met toor.

  • @desireuys2794
    @desireuys2794 4 года назад +4

    Ag ou Piet jy praat nonsens. Ons probeer al 25 jaar om met redelikeheid en redelike mense te praat.

  • @susanlubbe4052
    @susanlubbe4052 3 года назад

    Dis 5 jaar later!!!!!!!!!!!!!

  • @gudrunotto4658
    @gudrunotto4658 3 года назад +1

    PRAAT ENG ,DAT BUITELAND KAN LEES,HULLE PRAAT NIE AFRIKAANS

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 3 года назад

    Wie moor die mense in Swart woongebiede

  • @elizesteyn1519
    @elizesteyn1519 3 года назад

    Piet wie sit jou Los op jou tafel?

  • @annabadenhorst7675
    @annabadenhorst7675 3 года назад

    Hartseer