Ons elkeen behoort die opsie geggee te word om vrywillig terug te keer Europa toe, sonder enige politieke inmenging. Ek is wit, en het geen voordeel ontvang uit die verlede nie, so hoekom moet ek geforseer word om n land te bly wat my duidelik nie hier soek nie, en waar ek duidelik nie in pas nie. Ons het nooit in S.A behoort nie. En ek verstaan heeltemal hoekom "hulle" so voel. Elke dag baklei "ons" oor kwessies waaroor ons verskil. Ons voorvaders moes nooit in die eerste plek hierheen gekom het nie. Na 203 jaar kon ons nogsteed nie in pas nie, die kultuur verskil is net te groot...
Will net weet waarheen nou wit afrikaners en kleurlinge ons was eerste en sal laaste hier wees die res is nakomelinge ek is kleurlinge ling dis my land

Afrikaners hoor in Suid-Afrika net soos Bantoes.

In jy no