VREDENBURG. Pret op die Akker (Akkerdyk-konsert), Vrydag 3 Mei 1996

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 янв 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    'n Video-opname deur Inus Bester van 'n verskeidenheidskonsert, aangebied deur die NG Gemeente Vredenburg-Akkerdyk. Die eerste gedeelte word aangebied deur gemeentelede terwyl die tweede helfte aangebied word deur die professionele kunstenaars Callie Mey, Johan Roos (snr), Johan Groenewald, Anchen Schreuder, Pienaar Lochner, Stefan Roos en Leon Barnard.

Комментарии •