𝐈𝐳𝐚𝐛𝐞𝐥𝐥𝐚 𝐑𝐢𝐬𝐭𝐨𝐰 𝐒𝐞 𝐎𝐨𝐫𝐰𝐢𝐧𝐧𝐢𝐧𝐠 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝟏𝟕 𝐀𝐩𝐫𝐢𝐥 𝟐𝟎𝟐𝟒

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 апр 2024
  • Die 5-jarige Izabella Ristow is doof gebore in beide ore. Op die ouderdom van 1 het sy in beide ore ’n kogluêre inplanting gekry met behulp van befondsing deur weldoeners. Die tyd het aangebreek om opgraderings te laat doen op haar inplantings, maar, dit gaan die familie R265 000 kos. Izabella woon tans by haar ouma en oupa, Denise en Richard, omrede haar ma ly aan ’n geestestoestand en haar pa ondergaan tans rehabilitasie vir dwelmmisbruik. Ouma Denise, Oupa Richard en Izabella het by GROOTfm 90.5 kom kuier...
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •