Ivan Botha & Donnalee Roberts |

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 июл 2024
  • In die #DieGROOTtrek saam met Doepie en Nina gesels ons met die talentvolle Ivan Botha en Donnalee Roberts oor hul jongste TV-reeks, 'Eenkeer om die Son', wat elke Dinsdagaand om 8 uur op kykNET uitgesaai word. Ivan, wat ook die regisseur van die reeks is, en Donnalee deel hulle gedagtes en ervarings oor hierdie familie-verhaal.
    #DieGROOTtrek #GROOTgesprek #GROOTfm905
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •