Anke Rothmann oor haar debuut-enkelsnit 'Bang' |

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 окт 2024
  • Anke Rothmann sluit by Francois van Rensburg aan op die #LunchPunch om oor haar debuut-enkelsnit 'Bang' te gesels. Sy deel insigte oor haar musikale reis, die inspirasie agter die liedjie, en haar toekomsplanne in die musiekbedryf. Moenie hierdie inspirerende onderhoud misloop nie!
    #LunchPunch #GROOTgesprek #GROOTfm905

Комментарии •