Hendrik se Hoop | 3 Julie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 июл 2024
  • Hendrik is in 2004 met diabetes gediagnoseer. Hy het sy eie besigheid gehad, en gedurende 2020 in ‘n skroef getrap en dit gevoel nie, as gevolg van die diabetes.
    Toe hy die aand by die huis aankom en sy skoene uittrek, was dit die eerste keer wat hy besef het daar is groot fout. ‘n Week later, het hy met dieselfde voet weer in ‘n skroef getrap, en, dis hier waar sy gesondheid verswak het. Die infeksie in sy voet het na sy been gevorder, en is hy deur drie amputasies wat by sy voet begin het, en tot onder sy knie geëinding het. Hendrik (63) se vrou, Tonia (61) het vir GROOTfm 90.5 ‘n epos gestuur met ‘n hulpkreet om Hendrik te help met prostese. Hulle verdien tans ‘n SASA-inkomste, en Tonia verkoop vetkoekies om vir hulle van ‘n ekstra inkomste te voorsien. Hendrik en Tonia het by GROOTfm 90.5 kom kuier…
    #gaanGROOT #GROOTverskil #Omgee #care #givingback #jouGROOTstefm
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •