Afrikaans Nuus | 01 Februarie 2025

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 фев 2025
  • Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus op sosiale media.

Комментарии • 23

  • @candicen4038
    @candicen4038 5 дней назад +1

    Baie geluk Minke Jansen van Rensburg!! 🎉

  • @RitaEngelbrecht-f4y
    @RitaEngelbrecht-f4y 6 дней назад +6

    Ons het gister van Sasolburg na Johannesburg en toe Pretoria gereis, tussen Johannesburg en Pretoria was Meer as 90% van die verkeersligte buite werking. Waar ons gestaan het vir hoe veel minute word mens towgesak deur bedelaars en straatsmouse. My vraag? Wie is n geldige straatsmous of bedelaar, jou vensters is al wat tussen jou en n potensiele misdadiger staan.

  • @advan1832
    @advan1832 6 дней назад

    Dankie Lizaan 🧡

  • @stephangouws-xb6ze
    @stephangouws-xb6ze 6 дней назад +1

    Innige simpatie vir die family.

  • @Rubster143
    @Rubster143 6 дней назад

    Especially in the east rand areas most traffic lights don't work, atlas road going to the freeway

  • @hvgfhfgfhvh3967
    @hvgfhfgfhvh3967 6 дней назад +1

    Teel minder dan sal daar genoeg behuising wees!

  • @nettahunter7058
    @nettahunter7058 6 дней назад +2

    Die Khoisan het nooit 'n koning of koningin gehad nie.

  • @RoyalQueenInternationally
    @RoyalQueenInternationally 6 дней назад +1

    👑Royal Queen Sharon Coetzee🔥
    Shaw
    2 February 2025
    If the South-African soldiers are só skilled, why did the EEF Political Party leader Julius Malema withdrawn his soldiers? I'm shocked & expected better soldiers. Soldiers who had training woudn't die & be killed so EASILY unless they pretend to be soldiers just to be funded, abusing their powers until it reaches the point they went too far & was forced to fight by someone. That's what happened when you are só desperate for a position in the government. That position caused their life's because all they saw was GOLD & MONEY. How tragic, shame the pathetics exposed themselves.
    I had a Code 10 driver's license but it EXPIRED. My daughter Bernice stole my driver's license & I realised it in 2017 when both my daughter's stayed in my home. After that they ran away. My children never thought that I'll be so smart to figure it out myself. They thought they gonna get away.
    Pretoria, GAUTENG, South-Africa.

  • @hvgfhfgfhvh3967
    @hvgfhfgfhvh3967 6 дней назад

    Ander dorpe se strate, robot's en ander infrastruktuur lyk almal so. Welkom in SAFAFRIKA

  • @TheYodellingqueen
    @TheYodellingqueen 5 дней назад

    🙄🙄🙄🙄🙄🙄🙄

  • @suziebasson1678
    @suziebasson1678 6 дней назад

    Ons moes maar self betaal sorry om va n julle te hoor😢😢😢shame

  • @MrPampoen1
    @MrPampoen1 6 дней назад

    Nou waar gaan ons matrieks wat so goed geslaag het bly??? Die syfers was n hekse jag en almal gaan verder leer.... Waar ??????? Waar is die Dept van Onderwys Nou met hulle Totale leuens .......?

  • @MrPampoen1
    @MrPampoen1 6 дней назад +1

    Kan Ons asb die statistieke kry van ons slim Graad 12 wat almal universiteit toe is hierdie jaar 2025. Gee ons die korrekte syfers van hoeveel hulle graad voltooi het en dan aangestel is in n beroep. Die matriek uitslae het nie sin gemaak nie, Dept Onderwys het blatant gelieg. Vra ons wat die naxorsing doen en korrekte statistieke het. More brand die wonderlike matrieks van 2024 die Universiteiite af......

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f 6 дней назад +1

    Wie het die KhoiSan koning gekies?
    Hy sélf?
    Daar is geen plek in 'n demokrasie vir koninklikes nie.

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 6 дней назад

      Dis die grootste kak op aarde ....
      Die Koi San het nooit soiets soos n Koning gehad nie....
      Almal weet dit maar ongelukkig Moet die Politieke Shit Show voortgaan !!!!

    • @FaizelMoosa-og3yl
      @FaizelMoosa-og3yl 6 дней назад

      Alan Boesak