En die wenner is… - Maak my famous 2| kykNET

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • kykNET Digitaal het na die finaal van die tweede seisoen van Maak my famous, eksklusief met die wenner, Nicoleen Saal en Emo Adams gesels oor wat die toekoms vir haar inhou…
    ---
    DStv Catchup: bit.ly/DStvCatchup
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/36PFSr0
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии • 31

  • @keilahthomas8454
    @keilahthomas8454 4 года назад +7

    She really blossomed 🌱 wow i knew it from the beginning. She deserved it!!

  • @kayleehendricks4255
    @kayleehendricks4255 4 года назад +17

    That was Reggie Bs Title facts!

  • @johnd2135
    @johnd2135 4 года назад +8

    Maak my famous se naam mut gechange word na Idols toe want d sangers het genug platforms nu km wen hule ng d ene ook 2 keer . Ek voel d wenner was Reggie B

  • @masianetsamases7401
    @masianetsamases7401 4 года назад +14

    Reggie b most ge wen het

  • @thechozen_servannt
    @thechozen_servannt 4 года назад +1

    Wanneer skryf mens weer in vir volgende jaar se maak my famous goed

  • @elizaafrikaner4034
    @elizaafrikaner4034 4 года назад +3

    Super proud of you😍

  • @friedajosob163
    @friedajosob163 4 года назад +11

    Ag nee Emo you rob Reggie B.

  • @jolineabr5024
    @jolineabr5024 4 года назад +1

    What's the use of an emo ticket and a "save" ? If the winner is chosen based on that ?....so the next winner will only win if they do not use an emo ticket...doesn't make sense
    Reggie B was in it to win it from the very start !

  • @masianetsamases7401
    @masianetsamases7401 4 года назад +11

    Reggie b is my favourite

  • @JM-bk8pq
    @JM-bk8pq 4 года назад +5

    Public must vote for the winner, Emo kan nie net besluit nie.

  • @carmenarnolds9279
    @carmenarnolds9279 4 года назад +6

    Emo are you her public speaker? If she cannot
    communicate properly under pressure. It seems you are explaining yourself way to much.

  • @brucebooysen1671
    @brucebooysen1671 4 года назад +15

    Reggie ms gewen ht hy mk sy eie songs hy entertain hy Dan's en rap.. Al's gn oor entertain en Dai ht hy gedun week na week ons vote en vote en Dan kies Emo n wenner Not Fair!!!

  • @dayvidsofficial
    @dayvidsofficial 4 года назад +5

    Geluk Nicoleen, laat die deure nou net nog meer oopmaak vir jou van hier af!

  • @tamrynjames3598
    @tamrynjames3598 4 года назад +2

    Nagaan reggie b moes gewen it emo rob reggie

  • @paulaphilander2086
    @paulaphilander2086 4 года назад +1

    Congratulations! Simply the best 😘

  • @paulvinwebster
    @paulvinwebster 4 года назад +2

    LEkker Man ! weldone Nicolene ! Youre Simply the best !

  • @roslynspogter6836
    @roslynspogter6836 4 года назад +2

    Reggie b moes gewen ht hy was my gunsteling munie ophou rap ni want jy ht dit

  • @gilliankoopman7512
    @gilliankoopman7512 4 года назад +5

    Reggie B was die top artist... Wie was die gunsteling van die voters?? EMO??? Geluk Nicoleen.

  • @timeless63
    @timeless63 2 года назад

    So teleurgesteld,Reggie b moes gewen het.

  • @marlongotdrip9973
    @marlongotdrip9973 4 года назад +8

    Reggie B should have won the show😠

  • @jeremynewman8605
    @jeremynewman8605 4 года назад +2

    Lekker Nicoleen. Jy het so goed gedoen Well done. Ek love jou voice
    Hou so aan Nicoleen moet nie ophou sing nie....👌

  • @thechozen_servannt
    @thechozen_servannt 4 года назад

    Liken register

  • @mogamatkesner3554
    @mogamatkesner3554 4 года назад +1

    I Love you

  • @marlenedavids1457
    @marlenedavids1457 4 года назад +1

    well done my love you deserve it

  • @cassidyrichards3359
    @cassidyrichards3359 4 года назад +1

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @gino3650
    @gino3650 2 года назад

    ROBBERY