Die Doderyk Daaronder | `n studie op wat die hel is. Daniël Gouws

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 сен 2024
  • Die onderwerp van die hel is dalk die mees misverstaande tema in ons Christenlike teologie. In hierdie inleidende lering kyk ons na wat die skrif sê oor wat die hel is. Ons bestudeer ook die verhale van Jakob, Jona en Jakobus wat dit duidelik maak dat die hel `n teenwoordige realitiet is.
    Lees gerus J. PRESTON EBY se reeks oor die boek van Openbaring hier: www.kingdombib...
    Volg gerus hierdie skakel om in die New Earth bediening te saai:
    newearthminist...

Комментарии •