Next Level Geloof - Hierdie een trick gaan jou geloof na 'n ander vlak toe neem.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 фев 2025
  • In hierdie boodskap oor geloof praat ek oor een belangrike iets (trick) wat jy kan doen om jou geloof te laat groei. Dit is iets wat Jesus gereëld met sy dissipels gedoen het en Jesus het dit gebruik om die dissipels vinnig te leer en hulle geloof na 'n ander vlak te neem. Om die Engelse uitdrukking te gebruik, om hulle geloof na 'n "NEXT LEVEL" te neem.
    Laat gerus vir my 'n opmerking en laat weet my wat jy van die boodskap dink. As daar enige Bybelgedeelte of onderwerp is waaroor jy wil hê ek moet praat, laat weet my gerus. En indien jy nog nie op my kanaal ingeteken het nie, oorweeg dit gerus om die 'SUBSCRIBE' knoppie te druk. Indien jy van die video hou sal ek dit ook waardeer as jy dit 'LIKE' en 'SHARE'. Indien jy nie daarvan hou nie hoef jy niks te doen nie, maar jy is welkom om vir my te sê hoekom nie.
    Jy kan my kanaal finansieël ondersteun deur my Patreon bladsy te besoek, waar jy meer videos en ook agter die skerm footage kan kry of gaan na my website vir die bankbesonderhede. Ek is afhanklik van donasies vir my lewensonderhoud en bediening
    / daniematthee
    www.obed.co.za
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 12