Ek het die Daniëlvas vir 21 dae gedoen - Hier is wat met my gebeur het!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 фев 2025
  • Hoekom vas mense? Het jy al ooit in jou lewe gevas? Het jy al ooit gewonder: Is dit belangrik om te vas of wat sê die Bybel oor vas? Ek het die Daniëlvas vir 21 dae gedoen en hier is wat met my gebeur het! Ek hoop dat my ervaring vir jou iets sal beteken en dat jy sal groei in jou verhouding met God.
    Laat gerus vir my 'n opmerking of laat weet my as jy enige vrae het waarmee ek kan help. As jy nog nie op my kanaal ingeteken het nie, oorweeg dit gerus om die 'SUBSCRIBE' knoppie te druk. Indien jy van die video hou sal ek dit ook waardeer as jy dit 'LIKE' en 'SHARE'. Indien jy nie daarvan hou nie hoef jy niks te doen nie, maar jy is welkom om vir my te sê hoekom nie.
    Ek is volledig afhanklik van kykers se ondersteuning vir my lewensonderhoud. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek my Patreon bladsy, waar jy meer videos en ook agter die skerm footage kan kry of gaan na my website vir die bankbesonderhede.
    / daniematthee
    www.obed.co.za
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 5

  • @ampie071
    @ampie071 Год назад +2

    Goeiemiddag Danie waar in die Bybel kan ek lees v/d Daniel vas? Ek het nog nooit voorheen daarvan gelees of gehoor ni. Baie dankie.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Год назад

      Ons lees daarvan in Daniël 1:12 en 10:3. Dit is veral Daniël 10 waar Daniël vir 3 weke gedeeltelik gevas het oor die vision wat hy gesien het.

  • @ampie071
    @ampie071 Год назад +3

    Goeiemiddag Danie, ek het Dan 10;3 gebestudeer en kom tot die slotsom dat dit nie "n vas is ni, maar eintlik 'n dieet is. Ek lees dat Jesus 40 dae en 40 nagte gevas het en na die 40 dae het hy honger gehad. Ek weet van 2 soorte vas Nl.(1) Droë vas ( sonder kos en water ) (2) Nat vas ( sonder kos maar met water)

    • @daniematthee
      @daniematthee  Год назад

      Hello Ampie, jy is 100% reg. Dit is eerder n dieet, maar word dikwels die Daniël vas genoem. Die woord vas word ook gebruik om te verwys na enige iets wat n mens jouself vir n bepaalde tyd ontsê.

    • @ampie071
      @ampie071 Год назад

      @@daniematthee Dankie dat j saam stem sovee ek weet vas mens vir n bepaalde tyd vir n spesifieke iets. Om iets tussen in te eet is nie vas nie.