Ontdek Die Krag Van 1 Korintiërs 12:4-11 - Bybelbrokkies: 11 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit 1 Korintiërs 12:4-11. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 43

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 2 месяца назад +2

    Amen Thank you Lord for all your blessings everyday ❤🙏🙏

  • @adrivandermerwe8321
    @adrivandermerwe8321 2 месяца назад +2

    Amen! Dankie vir so 'n kosbare boodskap oor die gawes wat elkeen ontvang.

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Adrie, dis my voorreg.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 2 месяца назад +1

    Vader wys my asb die gawe uit wat U my gegee het,Jesus U is my Egigste Gids wat ek nodig het om my U pad te kan loop,ek loof en prys U Grote Naam alleen Amen ABBA Vader Amen 🙏 Dankie Danie vir jou boodskap vandag dit was n aan die hart vat boodskap,God seen jou en gesin met Sy wonderlike gawe wat Hy vir jul gegee het voluit, groete,, liefde ♥️ en Groot Genade van Bo uit Sy wonderlike woning in die Hemel 🙏🙋🙇🙌🤚.DV tot more ✌️🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Magda, ek is bly die boodskap het jou geraak. Dankie vir jou mooi woorde. Seën vir jou.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 2 месяца назад +2

    Amen, dankie vir die pragtige boodskap, n baie geseende dag.❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Nick. Alle eer aan die Here.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 2 месяца назад +2

    Amen Amen 🙌🙌🙏🙏

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 2 месяца назад +2

    Amen

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 2 месяца назад +3

    Môre ds Danie baie dankie vir die kosbare Woord vanoggend. Here ek bid tot U vandag wys my gawe deur die Heilige Gees en dat ek dit sal kan gebruik vandag nie net vandag nie maar Elke dag van my lewe tot eer van I. Amen. Geseënde dag vir u. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Rène, seën vir jou.

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 2 месяца назад +2

    Goeie môre ds Danie, dankie vir boodskap oor gawes,ek vra U Gees van God wat my gawes is asb,amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Cynthia, ek bid dat jy jou gawes sal ondek en tot eer van God sal gebruik.

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc 2 месяца назад +2

    Amen!!🙏😇

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 месяца назад +2

    Amen!

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 месяца назад +2

    Goeie môre. Dankie vir die mooi boodskap oor gawes en Jesus. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌥️🌲❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @ElizeMalan
    @ElizeMalan 2 месяца назад +2

    Amen. Dankie Here vir die Gawe van die Heilige Gees Here gebruik my Gawe vandag Om U Koningkryk hier op aarde te laat bou tot Eer van U koningrkryk Amen. 🙏🙏 Geseënde dag Danie dankie vir boodskap ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie, dit is 'n groot plesier. Seën vir jou ook.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 2 месяца назад +2

    Goeie môre, baie dankie AMEN🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Danie, dis 'n groot plesier.

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 2 месяца назад +2

    Baie Dankie Vir MOOI Boodskap Here wat is My gawe Se My ASB Ek Glo in U leer my k kinders Van U 😢❤🙏🏻

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dit is 'n groot plesier. Mag die Here wys wat jou gawes is sodat jy dit tot sy eer kan aanwend.

  • @JohanVanWyk-m1t
    @JohanVanWyk-m1t 2 месяца назад +2

    Amen..

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 2 месяца назад +1

    Amen🙌🏼❤️

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 2 месяца назад +2

    Goeie more Ds Danie dankbaar vir die Woord en so dankbaar teenoor die Goeie Gewer vir die gawe wat ek uit Sy Goddelike Hand ontvang het ,sodat ek dit kan gebruik en deel met andere.🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Hallo Abel, ja gebruik elke dag jou gawes tot God se eer.

  • @evapelaelo6056
    @evapelaelo6056 Месяц назад +1

    Amen in Jesus se naam 🙏🏻

  • @Francois937
    @Francois937 2 месяца назад +2

    Hartlike goeie môre geseènde dag ...... Groete

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Hallo Francois. Groete en seën vir jou..

  • @veronikasylviamareka7737
    @veronikasylviamareka7737 2 месяца назад +2

    Goeie more Danie,baie dankie Jesus amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dis 'n groot plesier, dankie Veronika.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 2 месяца назад +2

    Amen 🙏.. Dankie Here vir my gawes
    Mooi dag Danie en trek warm aan dis ysig koud,

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Annatjie. Ja bly warm, dis omtrent Winter in die Kaap.

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t 2 месяца назад +2

    Here wys my my gawes op aarde asb❤❤❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Ek bid dat jy jou gawes sal ondek en tot eer van die Here sal gebruik.

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g 2 месяца назад +2

    Danki Here vr my gawe ook k is tog so dankbaar vir myne help oz Heer om dit te gebruik met U gees mar ni yt oz uie🙏🛐Danki Danie voetsame woord geseende dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Baie dankie. Groete en seën vir jou.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 2 месяца назад +2

    A M E N
    Dankie vir duidelike opklaring. In alles wat jy doen, doen dit in die naam van die HERE❣

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 2 месяца назад +2

    Amen!!