"Hy het aanhou droom, aanhou glo"

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 ноя 2021
  • Pretoria, 26 November - Familie, vriende en kollegas het Vrydag van Theuns Jordaan afskeid geneem.
    Die sanger en liedjieskrywer se huldigingsdiens is in die Moreletapark-gemeente in Pretoria gehou.
    Verskeie bekende sangers het tydens die diens opgetree en huldeblyke gelewer.
    Jordaan is verlede Woensdag op 50-jarige ouderdom oorlede nadat leukemie verlede jaar by hom gediagnoseer is.

Комментарии •