Sending you love from Fiji. Thank you for lifting our hearts to our Creator, and thinking Him for the gifts and blessings you shared with us through your songs.l and talents. ❤
Ons Afrikaanse vrouens wat hard groot geword het,met liefde en ondersteuning, weet hoe om kinders op die regte pad te plaas,met self-vertroue en waagmoed! Nie vandag se softies wat met selfone en games in die sitkamer voor die TV afgelaai word nie!! Sleg ma's daai!!
Jare terug hierdie op TV gesien, en geweet julle albei het 'n groot toekoms! Juanita, jy en jou gesin se standaarde en waardes lewer die grootste resultate! Well done, jou geloof is so sterk, so onwrikbaar!
I do not understand the language either, but listen to Afrikaans for 8-10 hours a day.❤🎸🎹 Unfortunately, only came last year in contact with the music that is so wonderful. Please Juanita and Franja, 🙏🙏I hope you have more to post from that time and later.
hallo Juanita - Franja - Ruan! Ek skryf vir jou uit Duitsland, ek is 60 jaar oud en is nou heeltyd in die bed weens 'n dom siekte. 'n Paar maande gelede, terwyl ek op die internet rondsnuffel het, het ek op jou familie afgekom en jou musiek, wat aanvanklik 'n bietjie vreemd vir my ore was, het nou ontwikkel tot 'n permanente daaglikse luister na musiek, die opnames van "Krone" gaan ook dikwels verby die tyd vir my. Ek wil julle drie in die besonder bedank en julle sterkte, gesondheid en baie goeie idees toewens! hou so aan en alles van die beste! Groete van Volker. hallo, Juanita - Franja - Ruan! ich schreibe euch aus deutschland, bin 60 jahre alt und durch eine dumme krankheit nun ständig im bett. beim durchsuchen des internets bin ich vor ein paar monaten auf eure familie und eure musik gestoßen, was anfangs etwas fremd für meine ohren war hat sich nun zu einem dauerhaften täglichen musikhören endwickelt, auch die aufzeichnungen der "Krone" vertreiben mir oft die zeit speziell euch drei möchte ich danken und euch viel alück gesundheit und viele gute ideeen wünschen ! weiter so und alles gute! liebe grüße von Volker (25km von Berlin)
Juanita, Jy weet hoe waardevol ons kinders en hul standaarde is! Jy het puik gedoen met joune! Dis lekker om 'n ouer met goeie kinders te wees- dis die grootste seen!
Zase a znovu, si toto vystoupení pouštím, je tak nádherne, že se mi svírá u srdce, není nic krasneksiho, když dcerka, se snaží jít, ve slepeji své maminky, přeji,mnoho úspěchů a moc děkuji za tuto krásnou píseň Chuanite a její dcerce, miluji vás 💝💋🎶🎧🎼🍀🐞🍀🐞
Soms kan ek vir ure net verwonderd na jou kyk As jy speel en lag van pure plesier Soms kan ek in stilte net na jou gesiggie kyk Dan weet ek jy is van bo gestuur Mamma, die tyd gaan gou verby en vinnig word ek groot Ek wens ek kon nog sit hier op jou skoot Jou lewenspad is uitgelê en niemand kan dit keer Om hoog te vlieg is wat ek jou wil leer Sweef saam met my op die rug van die wind En ek sal jou wys waar jou hart is my kind Als kan vergaan maar my liefde bly staan Want jou hart is aan myne gebind Ek is hier as jy 'n vriend wil hê wat saam kan lag en huil Ek is hier, ek hou jou altyd vas, en ek sal dit nooit verruil Ek is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee Ek is hier, my kind, ek is hier As ek dan eendag weggaan, na die huis vir jou en my Mamma, sal ek jou altyd onthou Want daar waar ek vir jou wag sal jy by my kom bly En ek weet dat God Sy hand oor jou sal hou Sweef saam met my op die rug van die wind En ek sal jou wys waar Sy hart is my kind Als kan vergaan maar Sy liefde bly staan Want Sy hart is aan joune gebind Hy is hier as jy 'n Vriend wil hê, wat saam kan lag en huil Hy is hier, Hy hou jou altyd vas, en Hy sal dit nooit verruil Hy is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee Hy is hier, my kind Hy is hier En ek is hier as jy 'n vriend wil hêt wat saam kan lag en huil Ek is hier, ek hou jou altyd vas, en ek sal dit nooit verruil Ek is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee Ek is hier, my kind, ek is hier Hy is hier Mamma, Hy is hier En ek is hier, veraltyd is ek hier
Sometimes I can just amazingly look at you for hours When you play and laugh with pure pleasure Sometimes I can just silently look at your face Then I know you have been sent from above Mom, time passes quickly and I grow up fast I wish I could still sit here in your lap Your life path is laid out and no one can stop it Flying high is what I want to teach you Soar with me on the back of the wind And I will show you where your heart is my child All can perish but my love remains Because your heart is bound to mine I'm here if you want a friend who can laugh and cry with you I'm here, I'm always holding you, and I'll never trade it. I am here to wipe away every tear, and to be able to give it my all I'm here, my child, I'm here If I go away one day, to the house for you and me Mom, I will always remember you Where I am waiting for you, you will stay with me And I know that God will hold His hand over you Soar with me on the back of the wind And I will show you where your heart is my child All can perish but His love remains Because your heart is bound to mine He is here if you want a Friend who can laugh and cry together He is here, He always holds you, and He will never exchange it He is here to wipe away every tear, and to give everything He's here, my child He's here I'm here if you want a friend who can laugh and cry with you I'm here, I'm always holding you, and I'll never trade it. I am here to wipe away every tear, and to be able to give it my all I'm here, my child, I'm here I am here...
Espetacular mãe e filha cantando juntas o bem mais precioso que Deus nos dá ❤🎉❤ amo essa mudica ❤Carlos Pontes - Sorocaba SP
Wspaniałe i wzruszające wykonanie mamy z córką pięknej piosenki.Pozdrowienia z Polski.♥♥♥
Sending you love from Fiji. Thank you for lifting our hearts to our Creator, and thinking Him for the gifts and blessings you shared with us through your songs.l and talents. ❤
Ons Afrikaanse vrouens wat hard groot geword het,met liefde en ondersteuning, weet hoe om kinders op die regte pad te plaas,met self-vertroue en waagmoed! Nie vandag se softies wat met selfone en games in die sitkamer voor die TV afgelaai word nie!! Sleg ma's daai!!
Absolutely beautiful mother and daughter singing together so nice to see
Although I dont understand the language, but I love the music and the beautiful voice. Thank you. God bless you 🙏
Awesome family!!
Het is mooy. Moeder en haar vrowtje
My husband and his siblings just lost their Mom. Sent this to him to share with them, especially his sisters. 💔♬♪♫
Nice song,
Beautiful voice,
GOD bless you and your family🙏💜💖
Ma, dogter, seun. Baie talentvolle gesin. Baie dankie. A ++
Juanita, dis tyd vir jou en Franja om ñ nuwe snit op te neem!! ❤
Greetings. Don't understand but loved it and so did my family.
Jare terug hierdie op TV gesien, en geweet julle albei het 'n groot toekoms! Juanita, jy en jou gesin se standaarde en waardes lewer die grootste resultate! Well done, jou geloof is so sterk, so onwrikbaar!
Dit is die mooiste song. Mis my ma geweldig baie. Sy is by haar hemelhuis vir altyd
Beautifully sung...I would assume this a mom and daughter song??? Thank you for sharing..God Bless...
Dis een van die mooiste liedjies . Dis so besonders want dit raak die hartsnare baie diep. Regtig uniek.
Baie mooi woorde en pragtige stemme❤
You and your daughter are adorable singing this song. Love it! Beautiful! God bless you and your family!🙏💜❤️💕
Aww kyk hoe jonk was Franja. Juanita jy word net mooier elke jaar en nie ouer nie 😁 jy sal altyd my gunsteling bly 😊🌸
Pragtig,die mooiste ma+dogter!!
Love the song you and your daughter sing! Beautiful! 💕
super mooi nummer ,groeten uit Diepenheim Nederland .
Piękne głosy, śliczny śpew, cudowna piosenka w wykonaniu Mamy z Córką. Piękne. Pozdrawiam serdecznie z Polski. 🥰😍❤👌
essa é musica mais linda da janta de mãe e filha mais linda que já na minha vida.
Your music is so beautiful! Don’t know what you are saying but it touches my heart! Love your singing!🥰🥰 3:55
Every time I see this video, I tear up.
Ongelooflike Mooi en Dierbare Gesin. Well Done en bly gespaar vir ewig ..... Elna en Toy.
I do not understand the language either, but listen to Afrikaans for 8-10 hours a day.❤🎸🎹
Unfortunately, only came last year in contact with the music that is so wonderful.
Please Juanita and Franja, 🙏🙏I hope you have more to post from that time and later.
Juanita ek hou baie van jou musiek ek wens ek was nou by een van jou skous jy en jou dogter sing mooi 🌺🌺🌺
wat n mooi lietjie dit maak nie saak hoefeel keer ek hom luister nie die traane loop
Beautiful.GOD bless.
Love this song! 💕💕💕
This song is dedicated for Son and daughter Everlasting
Beautiful!1
Watching from Philippines
hallo Juanita - Franja - Ruan!
Ek skryf vir jou uit Duitsland, ek is 60 jaar oud en is nou
heeltyd in die bed weens 'n dom siekte. 'n Paar maande
gelede, terwyl ek op die internet rondsnuffel het, het ek op
jou familie afgekom en jou musiek, wat aanvanklik 'n
bietjie vreemd vir my ore was, het nou ontwikkel tot 'n
permanente daaglikse luister na musiek, die opnames van
"Krone" gaan ook dikwels verby die tyd vir my. Ek wil julle
drie in die besonder bedank en julle sterkte, gesondheid
en baie goeie idees toewens! hou so aan en alles van die
beste!
Groete van Volker. hallo, Juanita - Franja - Ruan!
ich schreibe euch aus deutschland, bin 60 jahre alt und
durch eine dumme krankheit nun ständig im bett. beim
durchsuchen des internets bin ich vor ein paar monaten
auf eure familie und eure musik gestoßen, was anfangs
etwas fremd für meine ohren war hat sich nun zu einem
dauerhaften täglichen musikhören endwickelt, auch die
aufzeichnungen der "Krone" vertreiben mir oft die zeit
speziell euch drei möchte ich danken und euch viel alück
gesundheit und viele gute ideeen wünschen ! weiter so
und alles gute!
liebe grüße von Volker (25km von Berlin)
Amen alle seeninge van bo mag ons Hemelse Vader Jul altyd bewaar seeninge uit Namibia
Juanita, Jy weet hoe waardevol ons kinders en hul standaarde is! Jy het puik gedoen met joune! Dis lekker om 'n ouer met goeie kinders te wees- dis die grootste seen!
Beautiful 😍😍😍
Dankbaar vir jou musiek... Mis my Seun geweldig....
Brilliant together - wonderful memories for all.........
Que música linda ❤️
Awesome,God bless.
Zase a znovu, si toto vystoupení pouštím, je tak nádherne, že se mi svírá u srdce, není nic krasneksiho, když dcerka, se snaží jít, ve slepeji své maminky, přeji,mnoho úspěchů a moc děkuji za tuto krásnou píseň Chuanite a její dcerce, miluji vás 💝💋🎶🎧🎼🍀🐞🍀🐞
Franja é tão linda quanto a mãe.....e talentosa igualmente.
Deus abençoe abundantemente a ambas.
❤❤❤ KOSBAAR MOOI EN WAARHEID
Ek is so baie lief vir al haar liedjies
Lovely
Juanita en Franja , ma en dogger baie mooi sangers.
CANTA D+ , SONHO EM ASSISTIR UM SHOW DELA 💯
Soms kan ek vir ure net verwonderd na jou kyk
As jy speel en lag van pure plesier
Soms kan ek in stilte net na jou gesiggie kyk
Dan weet ek jy is van bo gestuur
Mamma, die tyd gaan gou verby en vinnig word ek groot
Ek wens ek kon nog sit hier op jou skoot
Jou lewenspad is uitgelê en niemand kan dit keer
Om hoog te vlieg is wat ek jou wil leer
Sweef saam met my op die rug van die wind
En ek sal jou wys waar jou hart is my kind
Als kan vergaan maar my liefde bly staan
Want jou hart is aan myne gebind
Ek is hier as jy 'n vriend wil hê wat saam kan lag en huil
Ek is hier, ek hou jou altyd vas, en ek sal dit nooit verruil
Ek is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee
Ek is hier, my kind, ek is hier
As ek dan eendag weggaan, na die huis vir jou en my
Mamma, sal ek jou altyd onthou
Want daar waar ek vir jou wag sal jy by my kom bly
En ek weet dat God Sy hand oor jou sal hou
Sweef saam met my op die rug van die wind
En ek sal jou wys waar Sy hart is my kind
Als kan vergaan maar Sy liefde bly staan
Want Sy hart is aan joune gebind
Hy is hier as jy 'n Vriend wil hê, wat saam kan lag en huil
Hy is hier, Hy hou jou altyd vas, en Hy sal dit nooit verruil
Hy is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee
Hy is hier, my kind Hy is hier
En ek is hier as jy 'n vriend wil hêt wat saam kan lag en huil
Ek is hier, ek hou jou altyd vas, en ek sal dit nooit verruil
Ek is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee
Ek is hier, my kind, ek is hier
Hy is hier
Mamma, Hy is hier
En ek is hier, veraltyd is ek hier
You are both very beautiful love you both❤❤
Lovely 🥰
Pragtig gr uit Belgie xx
essa é mais linda que vi. mãe e filha muinto linda mesmo.
The same for me… I don’t understand the lyrics, but the vocals and melody are still Awesome 🤩
Que mãe e filha : Grandes cantoras I hope de daughter folow the same way as the mother: PARABÉNS
Joloers af, die liedjie raak my binneste kant😥💓
Dis pragtig en waar❤
Franja was already very Pretty during her younger years..
Beautiful .......... 💖💖🎶........🌹🌹
Beautiful. mag God jou seën xx
Love of music. Manaus.
Nice song
juanita e a filha essa foi linda de mais foi há oitava maravilha muinato linda.
AMEI MUITO LINDO ESSE VÍDEO DE MÃE E FILHA LINDA MÚSICA 👏👏👏👏👏🇧🇷🇧🇷❤❤❤❤
Baie baie mooi. Amen!!
Pragtig 🥰🥰🥰
Love 💕 you Mom ❤❤
Lindo demais !
Muito lindoooo
Xk Wen's xk Kon dit saam met my ma vandag doen❤❤
Amei lindas que música linda
Dis in ordentlike Tranetreker😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Is this mother and daughter singing. So very beautiful song... even though i don't ustand one wee bit😅.
Keep on singing Juanita 👍👍👍
@stolenelection thank you🙏
Idol
♡♡❤ °prachtig, groetjes uit Nederland ♡♡
❤❤❤❤mom you my besr mom
Parabéns
So pragtig.
Sweet
Sjoe tannie dit is ñ baje mooi liedjie
Does anyone know this girl she is very good❤❤
It's her daughter.
Sehr schön ❤️ ❤️
Wauuuuuuu 💖💖💖💖💖🙆🙆🙆👍👍👍🐞🐞🐞
Nádherné Wauuuuuu💞💕💘❤️💝💖❤️🌹🌺🍀🐞🍀🐞🎻🎹🎼🎵🎶🎧🎤🎸🔊
Franja już jest dorosła i jest piękniejsza od pięknej mamy.👑💖💐Poland
Boa noite a todos , como canta demais, como um ser humano consegue chegar tão próximo da realidade💯💯💯🇧🇷😷🌹
Vc e muito linda cantar muito
Would love to hear this in English
Baie mooi
❤❤❤
My ma is die beste vrou in my lewe
Sometimes I can just amazingly look at you for hours
When you play and laugh with pure pleasure
Sometimes I can just silently look at your face
Then I know you have been sent from above
Mom, time passes quickly and I grow up fast
I wish I could still sit here in your lap
Your life path is laid out and no one can stop it
Flying high is what I want to teach you
Soar with me on the back of the wind
And I will show you where your heart is my child
All can perish but my love remains
Because your heart is bound to mine
I'm here if you want a friend who can laugh and cry with you
I'm here, I'm always holding you, and I'll never trade it.
I am here to wipe away every tear, and to be able to give it my all
I'm here, my child, I'm here
If I go away one day, to the house for you and me
Mom, I will always remember you
Where I am waiting for you, you will stay with me
And I know that God will hold His hand over you
Soar with me on the back of the wind
And I will show you where your heart is my child
All can perish but His love remains
Because your heart is bound to mine
He is here if you want a Friend who can laugh and cry together
He is here, He always holds you, and He will never exchange it
He is here to wipe away every tear, and to give everything
He's here, my child He's here
I'm here if you want a friend who can laugh and cry with you
I'm here, I'm always holding you, and I'll never trade it.
I am here to wipe away every tear, and to be able to give it my all
I'm here, my child, I'm here
I am here...
Wow Love the music : Thanks for the translation.Listening from USA .
Mooiste mooi, dankie Juanita
Jaloers af, die liedjie raak my binneste kant😥💓
😍❤❤💯
Does anyone know the girl she is beautiful
Ahhhhhhhhhhhh
Ma en dogter hulle maak n goeie span love hulle ❤
Ek huiL dis so special
Tanie Bly die beste
👌🙂
SO MOOI, KRY SOMMER N KNOP IN MY KEEL