Refentse - Liefdegenerasie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 дек 2018
  • Music video by Refentse performing Liefdegenerasie. (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/jkEbid
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 82

  • @nobodyinparticular709
    @nobodyinparticular709 3 года назад +15

    Again.... This man has broken my brain.... I am an Englishman listening to afrikaans music/songs sung by a black man.... This is the South Africa we all strive for.... Why can it not be so?!

  • @barendvorster3222
    @barendvorster3222 5 лет назад +50

    Besef die mense ooit wat die man beteken vir ons land.

    • @janinetilling9989
      @janinetilling9989 5 лет назад +7

      Nie veel sien dit raak nie. Maar dis absoluut fantasties wat refentse doen. Sy musiek is tops!

  • @Violet._.PhoeniX
    @Violet._.PhoeniX 4 года назад +27

    Refentse ---- you are healing wounds with your God given talent....you are crossing boundaries of generational pain for the human race with your passion and voice...may you be blessed...keep healing --- jy is amazing

  • @user-oc6wz9ob8m
    @user-oc6wz9ob8m 11 месяцев назад

    Refentse jou stem dra die salwing van die Here..sing asseblief Gospel so een of 2 in afrikaans en engels ook asb. Baie dankie..ek love jou stem. Seen wense

  • @maryannbeeden8922
    @maryannbeeden8922 5 лет назад +35

    One of the best SA voices.

  • @penelaonaveuyemwoonde7508
    @penelaonaveuyemwoonde7508 Год назад +1

    Nog steeds een van my bestes ❤

  • @sanoldkoert6676
    @sanoldkoert6676 4 года назад +7

    Afrikaans is darem n baie mooi taal. Refentse streel my hartsnare. Oneindelose talent.

  • @mariegroenewald7224
    @mariegroenewald7224 9 месяцев назад +1

    Lovely as well love you so much 😘😘

  • @rinesswanepoel8753
    @rinesswanepoel8753 3 года назад +2

    Jou kaliber is skaars, dankie!

  • @cantalibre4708
    @cantalibre4708 5 лет назад +34

    Fantasties! Ja, ons het beslis liefde in die land nodig. Baie dankie vir jou inisiatief en positiewe boodskap, Refentse.

  • @aletrheeder878
    @aletrheeder878 5 лет назад +15

    Jou afrikaans is onverbeterlik en so ook jou musiek!! Mooi man hou so aan...Baie baie trots op jou!!!

  • @bytejuggler
    @bytejuggler 5 лет назад +15

    Deksels, hier sit ek nou so ampertjies snot en trane en tjank. Welgedaan. Dankie. Baie respek.

  • @pierredupreez1975
    @pierredupreez1975 3 года назад +2

    Die mooiste stem, hero afrikaans. Die land het jou nodig.

  • @hannatjiekriel6064
    @hannatjiekriel6064 5 лет назад +15

    Baie mooi! Ons benodig al die liefde in ons mooie land wat ons kan kry.

  • @tumitucha7475
    @tumitucha7475 4 года назад +11

    This man is incredible wow.

  • @chenejansen3592
    @chenejansen3592 5 лет назад +24

    Mooi liedjie ! Refentse is een van my gunstelinge, mal oor sy stem!

  • @sonjavanrhyn7060
    @sonjavanrhyn7060 5 лет назад +11

    WOW STUNNING....
    DANKIE REFENTSE 👏

  • @ancelizevanderkooi1165
    @ancelizevanderkooi1165 2 года назад

    Ek love AL jou musiek

  • @dgdollarscloete6696
    @dgdollarscloete6696 4 года назад +3

    Hallo refenste jy is my nommer 1 suid afrikanse singer dankie vir jou respek vir ons land hopelik sien ons mekaar by KRONE🙏🙃

  • @SArika_11
    @SArika_11 Год назад

    Refentse listening to this from South Africa every time we go on a road trip we play your songs and sing along I must say this is my favorite one you are amazing and your songs never get old, jammer ek kan nie afrikans tik nie mar is biae lif vir jou music

  • @equineame9406
    @equineame9406 3 года назад +3

    AMAZING!!!
    LOVE DIT!
    MY favorite liedjie
    Love you stem ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @karlweilbacher4684
    @karlweilbacher4684 3 года назад +3

    I have moering respect for this man's talent! He is awesome.

  • @ernahamer6499
    @ernahamer6499 9 месяцев назад

    Blijf mooi Mantra❤❤❤

  • @petramyburgh5606
    @petramyburgh5606 4 года назад +3

    Hy is sooo n mooi mens! Luister na daai stem!!!! OH MY HAT!!!!!!! Manne soos die jong man is wat ons Afrika nodig het!

  • @zuanleroux3094
    @zuanleroux3094 4 года назад +6

    So trots om te se dat Refentse in my skool was

  • @jeannefraser890
    @jeannefraser890 3 года назад +2

    Lovit Refentse!

  • @Benjamin-xh3hj
    @Benjamin-xh3hj Год назад

    Einfach so ach relaxt

  • @alexsheppard1632
    @alexsheppard1632 2 года назад

    I'm English an I go to an English school, and my Afrikaans teacher in grade 6 played this for us and we had to answer questions to see if we understood the song. And this is such a beautiful song

  • @shalaneswart2113
    @shalaneswart2113 4 года назад +1

    Wow Refentse weereens n baie mooi liedjie het elke keer gewonder wie sing die liedjie as die advertensies speel en die liedjie speel en donderdag toe hoor ek hom op die radio eers gedog dit is n nuwe kunstenaar en toe ek op shazam luister toe sien ek dit is jy baie geluk met jou nuwe liedjie mag jy nog ver kom met die liedjie dit is so n mooi liedjie jy mag maar sing liefdesgenerasie😃😉👏

  • @eddiejansenvanvuuren7841
    @eddiejansenvanvuuren7841 4 года назад +5

    Yesss Brandwag revue❤️

  • @RoselineLoock-mv2gy
    @RoselineLoock-mv2gy 8 месяцев назад

    My favorite thx for healing wounds with all your songs it speaks to my soul god gave you a wonderful talent never let it go we love you

  • @daniemalan3268
    @daniemalan3268 2 года назад +1

    Jy sing baie mooi Refentse

  • @benitavermeulen3900
    @benitavermeulen3900 2 года назад +3

    Love jou stem! Jy het talent en kan maar aanhou musiek maak! Jy inspireer baie mense en ons het dit nodig. B🌻

  • @ritastarr9687
    @ritastarr9687 Год назад

    I like this song

  • @hertzog9788
    @hertzog9788 4 года назад +6

    Fantasties! mooi stem well done !!!

  • @antoenethahattingh2633
    @antoenethahattingh2633 4 года назад +3

    Yes boy Ek sal nooit op hou NA jou muskiek Luister nie Ek sal altyd en verewige hou Alan met Afrikaner muskiek Rafensie

  • @annaranjith3933
    @annaranjith3933 4 года назад +2

    What an amazing voice! You are definitely breaking stereotypes in our country.

  • @wyattpeacock8821
    @wyattpeacock8821 4 года назад +3

    Elke een van julle like sy video want dit is fantasties

  • @wianvisser1239
    @wianvisser1239 5 лет назад +3

    Die Beste!!!!!

  • @kobusharding2156
    @kobusharding2156 5 лет назад +5

    Fooie song nog om in vir volgende jaar se tyd mos

  • @lynniej8438
    @lynniej8438 5 лет назад +6

    Nou verlang ek my mense !!

  • @thabomartins4484
    @thabomartins4484 5 лет назад +9

    Mooiste

  • @chantelpienaar4812
    @chantelpienaar4812 4 года назад +1

    Love die liedjie. Sal hom heeldag luister

  • @nicolenebooysen5917
    @nicolenebooysen5917 4 года назад +5

    Jy sing baie baie mooi

  • @kobuskock6688
    @kobuskock6688 5 лет назад +4

    Super awesome song!!! Great voice.

  • @masegokhule7653
    @masegokhule7653 5 лет назад +4

    Baie mooi

  • @retiefsmith4478
    @retiefsmith4478 5 лет назад +3

    Great song

  • @erikapruis4385
    @erikapruis4385 5 лет назад +4

    Beste sanger tans!

  • @RianaBotha40
    @RianaBotha40 5 лет назад +8

    Ek love dit!!

  • @jadebanks8708
    @jadebanks8708 4 года назад +3

    Love your music

  • @liezlkoen8189
    @liezlkoen8189 5 лет назад +5

    Baie mooi hoor!

  • @margarethateixeira6397
    @margarethateixeira6397 4 года назад +2

    baie baie mooi!

  • @marilizewagenaar9830
    @marilizewagenaar9830 4 года назад +1

    Love die liedjie wel done!!

  • @jay-oc4gf
    @jay-oc4gf 2 года назад

    Love it🤘

  • @aislinnmarais5105
    @aislinnmarais5105 2 года назад

    You're amazing. Keep going. Breaking boundaries and inspiring us all!

  • @sarel1100
    @sarel1100 9 месяцев назад

    REFENTSE

  • @maikeltimmerman7849
    @maikeltimmerman7849 5 лет назад +6

    Mooi nummer, ook vanuit NL

  • @lourendasteyn9656
    @lourendasteyn9656 4 года назад +1

    #LoveRefentse

  • @groeibybels
    @groeibybels 8 месяцев назад

    ❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @melaniekotze9081
    @melaniekotze9081 5 лет назад +5

    Pragtig

  • @zonlom1593
    @zonlom1593 5 лет назад +3

    Wow

  • @owetugqamana9720
    @owetugqamana9720 2 года назад

    Lekker I love this song

  • @user-tk3eq7ii3z
    @user-tk3eq7ii3z 10 месяцев назад

    Yey

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 5 лет назад +6

    Baie coolllll!!!! #MalNice!!! #EpicIetsAnders

  • @ccjjlingenfelder1062
    @ccjjlingenfelder1062 3 года назад +1

    CCJJ

  • @caroljulianaburger6638
    @caroljulianaburger6638 2 года назад

    Nicr

  • @ccjjlingenfelder1062
    @ccjjlingenfelder1062 3 года назад +2

    CCJJ ❤️ 💓💕💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💋💋💋💋

  • @rochelleannandale769
    @rochelleannandale769 2 года назад

    Ek hou baie van musiek

  • @suzannekapp9238
    @suzannekapp9238 2 года назад

    Daai stem

  • @willman5148
    @willman5148 4 года назад +2

    If you in Cape Town and need lights message me

  • @groeibybels
    @groeibybels 9 месяцев назад

    Jy is oasem

  • @sarel1100
    @sarel1100 9 месяцев назад

    ELANDRE

  • @hiltonhugo9774
    @hiltonhugo9774 4 года назад +1

    So min views

  • @warabile8789
    @warabile8789 4 года назад

    AFRIKAANS*
    Hier kom die filistyn
     Hulle kom hier vir ons lok
     Praat van vry en veilig leef
    En plaas ons in 'n hok
    Verlos my van jou trendel
    Verlos my van jou slot
    Vry van alle grense
    Ek gee my jou generasie
    In gister se kom klop
    Ek gee vir my jou woorde
     Ek belowe jou my hart
     Ek gee jou my Liefde
     Liefde generasie
    Ek gee jou my gedagtes
     Ek belowe jou die lug
    Ek gee jou my generate
     Liefde generasie
    Ek is seker daar is 'n rede,
    maar ek kan dit nie verstaan nie
     Soms sing ek 'n lied van vrede en niemand pik 'n traan
    Sing jy 'n lied van blomme
     Sing jy 'n lied van goud
     Ook 'n beeld van jou verlede
     En los hom in die veld
    Ek gee vir jou my Sing
     Ek belowe jou my hart
    Ek gee my jou generasie
    Liefde generasie
    Ek gee jou my gedagtes
     Ek belowe jou die lug
    Ek gee my jou generasie
    Liefde generasie
    Ek veg nie namens mense nie
    Ek praat maar slegs my hadt
    Ek voel die pot is mis gesit
     En kinders volg die kraan
     Oh hoh hoh generasie
    Kom maak geraas hier
    Kom sing hier van blomme
    Kom wandel in geluk
    Kom bou my land se toekoms
     Van gupta tot geluk
    IOh hoh hoh generasie
    Oh hoh hoh kom maak geraas hier
    Ek gee vir jou my woorde
     Ek belowe jou my hart
    Ek gee my jou Liefde
     Liefde generasie
    Ek gee jou my gedagtes
     Ek belowe jou die lug
    Ek gee my jou generasie
     Liefde generasie
    *English*
    Here comes the Philistine
    They come here to attract us
    Speaking of free and aafe living
    And put us in a cage
    Save me from your latch
     Save me from your lock
    Free from all boundaries I give myself your generation
    In yesterday's bowl knock I give you your words
     I promise you my heart
    I give you my generation
     Love generation I'll give you my thoughts
     I promise you the sky
    I give you my generation
    Love generation
     I'm sure there's a reason, but I can't understand it Sometimes I sing a song of peace and no one picks a tear
    Do you sing a song of words
     Do you sing a song of gold
    Also an image of your past
    And leave him in the field
    I give you my words
     I promise you my heart I give myself your generation
    Love generation
     I'll give you my thoughts
    I promise you the sky I give myself your generation
    Love generation
     I don't fight on behalf of people I speak only my heart I feel the pot is missing
     And children follow the tap
    Oh hoh hoh generation
    Come make some noise here
    Come sing flowers here
    Come and walk in happiness
    Come and build my country's future
     From gupta to happiness
     Oh hoh hoh generation
    Oh hoh hoh come make noise here
     I give you my words
    I promise you my heart
    I give myself your generation
    Love generation I'll give you my thoughts
     I promise you the sky
     I give myself your generation
    Love generation

  • @youngjrizzy8219
    @youngjrizzy8219 2 года назад

    You the reason why I failed Afrikaans