Refentse, you are awesome! Love, love your music. A SA expatriate in Canada since I was 9 years old... you embody the best of South Africa. Thank you for sharing your gift :)
Refentse, die ding wat my altyd vang is jou musikaliteit, so gemaklik en afgerond en so rustig, saam met die warmte van jou lekker stem. Die Here het vir jou 'n spesiale gawe gegee - met 'n baie diep werking. Ek loof Hom daarvoor.
Hierdie jongman kan maar vir my ook kom sing! Ongelooooflike talent! Stemkwaliteit is 100, sjoe lekker! Die sanger wat 2de sing is ook flippen amazing, weet glad nie wie hy is nie, maar hy mag ook! As dit so aangaan dan begin ek weer Afrikaanse musiek luister..
Feels good to be a South African! Dankie vir die lekker musiek Mnr Refentse! 🔥🔥🇿🇦🇿🇦
Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad en 'n handjie vol strale vir die donker in my hart. Beautiful.
Refentse, you are awesome! Love, love your music. A SA expatriate in Canada since I was 9 years old... you embody the best of South Africa. Thank you for sharing your gift :)
I do not understand AfriKaans and I love this song. It has amazing soul. Well done!!!
Michael Occulto, which one, I can translate some for u if u want
Ill tech u
Thts exceedingly talented young brother I love it
Eks ene hoendervleis, Refentse jou stem is amazing.
Fantasiese stem. Seker omtrent ons beste "Afrikaanse" sanger.
Salige sensasie. Ek is vevuld
Ek is mal oor Refentsie. DANKIE
.
Covid-19
.
Refentse, die ding wat my altyd vang is jou musikaliteit, so gemaklik en afgerond en so rustig, saam met die warmte van jou lekker stem. Die Here het vir jou 'n spesiale gawe gegee - met 'n baie diep werking. Ek loof Hom daarvoor.
Love you and your songs, please come to Ireland!
Beste weergawe van sonvanger ever!!!! Jy is fantasties 😄
Well done..... hoendervleis❤️Amazing stem
What a talented young man
Bliksem as ek in Suid Afrika was het ek hom uitgenooi vir n lekker koue bier en braai by my huis. Well done buddy .........
Nou praat jy
Hy het so ñ mooi stem.
Jy is reg!
Dis te mooi, Refentse. Dankie so.
Refentse jy rock Meneer regtig ek as n suidafrikaner kani vir n beter persoon vra om die lied te sing nie .....
Sit hier ver in Taiwan en luister. The best performance of Sonvanger, ever.
Sjoe! Jy luister baie ver!! Hoop jy was gebless!!
Hierdie jongman kan maar vir my ook kom sing! Ongelooooflike talent! Stemkwaliteit is 100, sjoe lekker! Die sanger wat 2de sing is ook flippen amazing, weet glad nie wie hy is nie, maar hy mag ook! As dit so aangaan dan begin ek weer Afrikaanse musiek luister..
Fantastic artist!
Refentse is so good and this song so powerful that the parents couldn't stop their autistic son from getting up and dancing. Jacques put him back.
Refentse. Mooi stem. Luister baie van jou musiek.
Amazing!!!!
Wat sê mens van so ń groot talent.
WOW this guy is really talented
iI AGREE, HY MAG MAAR SING
Pragtige verskeidenheid. Soveel kyk- en luistergenot.
REFENTSE, JY KAN SING, DIT IS N WONDERLIKE WEERGAWE VAN SONVANGER. WIL JOU EN THEUNS HOOR SAAM SING
Baie goed uitstekend
Jou musiek mazing!, jy is the real deal!, love you!,,
Was the dance performance really necessary? lol, great song Refentse
Bonga Rozani, LOL agreed hahaha very awkward addition
yei man 😂 and he is not even steady
Lol... 😆 Die gedans pas nie. Maar die res is top notch!
Absolutely fantastic voice
Afrika se Leonard Cohen. Bravo!!!
Refentse for president
Die ou sin daie daie daie mooi ek is n fan by is daie mooi en hy sing daie daie mooi
mooi song
Hy mag sing, mooi
Ja ek het my musikant verloor op 21...
mooi mooi swart man
Waw this
Ghay is purity
Die Dansers - Nee my Bliksem !!
Ek het nie woorde nie. Net liefde
altwee sangers uitstekend!
EN DIE BOBBEJAAN WAT NOU SO RONDSPRING DAAR?
Wie is die huppelkind wat rondspring? En hoekom?
😂😂
❤️🎧🎶🎵
😍😍😍😘😘🤩
Refentse jy mag maar
ons is maal oor jou stem!!!!!!
By sing beter as amper al die sangers in Suid-Afrika saam
🤔pfffffff😂😂😂😂OK SIRMADAM
Hy mag maar!
Die wit ou probeer te hard...
My mag Maar
Julle twee sing praagtig, sou die hele nag lustig
The song is wonderful but the dancer is out of place on stage.
The dancer is a distraction.
Een van die dae,Suid-Afrika se beste sanger.
Die ballet bederf dit, jammer.
😂 Jy’s reg