Ondervoorsitter van Vlaamse Parlementskomitee vir Buitelandse Sake praat in Orania. (Johan Deckmyn)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 ноя 2022
  • Johan Deckmyn, Parlementslid vir Vlaams Belang en ondervoorsitter van die Vlaamse Parlement se komitee vir Buitelandse sake, praat in Orania oor die verhoudinge tussen Afrikaners en Vlaminge.
    Later in die video oorhandig Filip Dewinter, ondervoorsitter van die Vlaamse Parlement €‎50 000 aan Joost Strydom, Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging. Die geld gaan aangewend word vir behoeftige skoolkinders, en 'n belegging in ORASOL: Orania se eie sonplaas.
    Jy kan help bou aan Orania! Word 'n Orania ondersteuner deur aan te sluit as Orania Beweginglid: Orania.co.za/lidmaatskap
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 11

  • @hantieprins3891
    @hantieprins3891 Год назад +8

    Baie dankie ... groot waardering vir vriendskap van oorsese vriende..

  • @boerekryger
    @boerekryger Год назад +4

    Baie interresant. Om te dink dat die Vlaminge sedert voor die Groot Trek onder die heerskappy van Franse-België moes leef.

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 Год назад +8

    Sal dit nie wonderlik wees as die res van Suid Afrika soos Orania kan funksioneer nie,no crime no rapes and murders and everything is clean.

  • @antonhuman8446
    @antonhuman8446 Год назад +1

    Hoogagtend! Waarde here.

  • @rhodetruter6664
    @rhodetruter6664 Год назад

    Dankie

  • @vincentvanwyk5522
    @vincentvanwyk5522 Год назад

    Leeren de leerlingen in Orania geen nederlands?

  • @hans1402
    @hans1402 Год назад

    Goeie skakeling Joost. Vlaminge praat taal naaste aan Afrikaans, ons oorsprong.

  • @andrepotgieter9691
    @andrepotgieter9691 Год назад

    Dis wonderlik om vriende met die Vlaamse te wees. Dis wonderlik dat hulle die Afrikaner onsdersteun.