Die een vir my nagSkof

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 сен 2024
  • Uiteindelik! Na 2 jaar se harde werk en baie koffie... die eerste liedjie van ons nuwe album wat binnekort vrygestel gaan word!!
    Geniet dit sommer baie!

Комментарии • 6

  • @anitavorster5976
    @anitavorster5976 18 дней назад

    Puik die beste

  • @ruaankleinhans9616
    @ruaankleinhans9616 10 лет назад

    Netjies!!!!! SKOON mooi AFRIKAANSE musiek!!! Hou so aan!!!!

  • @marethakrige8136
    @marethakrige8136 4 года назад

    Het julle vandag ontdek met julle lenteliedjie: julle is soos n heerlike vars lente briesie...doen so voort..... sulke eerlike onopgesmukte smaakvolle vermaak! Tien uit tien!!!

  • @pierrehayward8836
    @pierrehayward8836 8 лет назад

    Very nice!!! Dit laat n mens sommer koer........

  • @kobusnel7712
    @kobusnel7712 4 года назад

    Uitstekend, julle Nou ons Afrikaanse kultuur en Taal aan die gang. 🌞

  • @riaanlouwt
    @riaanlouwt 8 лет назад

    Nice julle hou so aan laaik julle songs. Lekker kuier en braai songs