DIE LENTESONG

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 сен 2024
  • Ons het gedink om ietse te skryf vir lentedag! Geniet dit!

Комментарии • 24

  • @mariusvandenheever5789
    @mariusvandenheever5789 6 лет назад +6

    Dit was nou so lekker om in ons eie taal na so 'n wonderlike opgeriumde liedjie te luister. Hoop julle besef wat dit aan 'n mens se hartsnare doen. Baie duisende dankies. Julle is briljant.

  • @melainegouws1200
    @melainegouws1200 5 лет назад +2

    Elke jaar moet ek net hierdie lekker lied aan al my kontakte stuur! Dit is so a fantastiese lekker kry liedtjie

  • @janhayward1139
    @janhayward1139 3 года назад +3

    Iets om na te luister baie beter as die oordonderende Covid verhale.

  • @ronaldvandermerwe4957
    @ronaldvandermerwe4957 29 дней назад

    Want dis lente

  • @Deontjie
    @Deontjie 6 лет назад

    .

  • @deon-pierredippenaar111
    @deon-pierredippenaar111 4 года назад +4

    Die is ons tradiesie in ons famielie om die aan te stuur

  • @grahamjohnson2083
    @grahamjohnson2083 Месяц назад +2

    She has such a beautiful voice

  • @alishafritz2218
    @alishafritz2218 4 года назад +2

    Awesome song

  • @josephloots9263
    @josephloots9263 4 года назад +2

    Ontwaking van die natuur !

  • @philliphduplooy
    @philliphduplooy 4 года назад +2

    Lekker man, dankie vir die "cool song"

  • @grahamjohnson2083
    @grahamjohnson2083 13 дней назад

    She has an incredible voice

  • @alanavanstaden3784
    @alanavanstaden3784 28 дней назад

    Where is the Like button?

  • @hjehlers
    @hjehlers 6 лет назад +1

    Lekker lentedag JP en vriende - Ek LIKE hierdie!

  • @ethenbrand9680
    @ethenbrand9680 5 лет назад +1

    Nou al 5 jaar😮🤩

  • @ethandavidrichards1823
    @ethandavidrichards1823 3 года назад

    Want dis lente

  • @margarethavisser7422
    @margarethavisser7422 5 лет назад

    Julle 2 het op 31 Augustus 2019 by Laerskool Raslouw in Centurion opgetree. Baie goed en baie dankie. My kleinkind (8 jaar oud) het die aand baie geniet.

  • @ABARONad
    @ABARONad 7 лет назад +1

    Julle is brilliant!!!!!!!!!!

  • @Gex121
    @Gex121 5 лет назад

    Awesome song! Ek kry die video elke jaar op Whatsapp en dit het 4 jaar gevat vir my om jou te herken. Ons was saam op skool.

  • @oupaoumagous4511
    @oupaoumagous4511 4 года назад

    Lekker lente!!! Kersfees is nie ver nie!!!

  • @MarcdOnPointCrafts
    @MarcdOnPointCrafts 5 лет назад

    Dis lente

  • @RSA692
    @RSA692 6 лет назад

    Brilliant Dankie

  • @JunjouShaneru
    @JunjouShaneru 8 лет назад

    Mal oor hierdie liedjie!! ❤️