@@TrevorMoses312 Hello Trevor. Verskeie mense het my gekontak oor die fliek op daardie kanaal. Dit is glo nie reg nie en haak vas op 'n sekere tyd volgens hulle. 'n Vriend van my het ook die DVD en hy het ook probleme met die 'lees/speel' van sy DVD so moontlik was daar 'n probleem toe hulle die fliek oorgesit het op DVD?
@@tillie9530 Ek het klomp 8mm kasette wat ek wil laat laai op n harddrive of op my rekenaar. Weet jy dalk van n program? Het nog destyds die ou videokameras gebruik. Daai met die wit rooi en geel drade. Kan jy my dalk help?
@@eugenekock1774 Eugene, ek het destyds al my VHS-kasette vanaf die VHS masjien deur die TV na 'n DVD-recorder convert maar ek weet ongelukkig nie van die 8mm kasette nie. Moontlik het @TREVOR MOSES raad?
Het hierdie rolprent baie geniet. Baie dankie.
Baie dankie vir die oplaai van die fliek.Een van die mooiste Afrikaanse films.
Net jammer dis die beste wat ek dit kon kry. Dis nooit op DVD vrygestel nie.
@@tillie9530 Sover ek weet was dit nie eers op VHS vrygestel nie.
@@TrevorMoses312 Dankie, Trevor. Sien asseblief my 'comment' aan Eugene Kock oor 8mm kasette, baie dankie!
By voorbaat dank 😊
Fantasties liefde oor win alles
So Baie dankie vir die pragtige ou flieke. 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻🥰🥰
❤❤❤❤❤❤❤❤
Pragtige video van ewige liefde. Baie bly dat die tweetjies by mekaar uitgekom het ❤
Net vir interessantheid.Kosie Eloff se stem is gebruik vir Heidi se oupa se stem in die tv reeks.
Thanks very much❤
Baie dankie 🎉
I wanna go back❗
I *need* ta go back‼️
😪😥😢😭😭😭😭😭
Baie dankie. Een van my beste Afrikaanse films ooit!
Baie dankie vd video. Een v my gunsteling Afr stories
Baie dankie Tillie.
Baie dankie Tillie Ek het weer lekker gehuil.
Florida Hoërskool.♥️👍
Stem saam met Magda - baie dankie Tillie!
Baie dankie!
Dankie Tillie dit was goed
Hallo Tillie kan jy dalk Witblits en Peachbrandy vir ons kry. Baie dankie vir al jou moeite.
Die Gemaak in SA kanaal het dit.
Gelaai, Charles 👍
@@TrevorMoses312 Hello Trevor. Verskeie mense het my gekontak oor die fliek op daardie kanaal. Dit is glo nie reg nie en haak vas op 'n sekere tyd volgens hulle. 'n Vriend van my het ook die DVD en hy het ook probleme met die 'lees/speel' van sy DVD so moontlik was daar 'n probleem toe hulle die fliek oorgesit het op DVD?
@@tillie9530 Ek het klomp 8mm kasette wat ek wil laat laai op n harddrive of op my rekenaar. Weet jy dalk van n program? Het nog destyds die ou videokameras gebruik. Daai met die wit rooi en geel drade. Kan jy my dalk help?
@@eugenekock1774 Eugene, ek het destyds al my VHS-kasette vanaf die VHS masjien deur die TV na 'n DVD-recorder convert maar ek weet ongelukkig nie van die 8mm kasette nie. Moontlik het @TREVOR MOSES raad?
Thank you 🤣 😊
Hallo tillie dis Hantie van Natal kan jy probeer Hans en die Rooinek en nommer Asseblief vir ons op sit ❤