KUL JOU HIER EN KUL JOU DAAR EN SIEDAAR NOG 'N TRIPTIEK

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 фев 2025

Комментарии • 18

  • @daleenbothma1977
    @daleenbothma1977 28 дней назад

    Daar is ongelukkig soveel episodes wat nie daar is nie, dat 'n mens dan nie heeltemal die dinker geniet soos wat jy graag wil nie. . Die beste van alles is dit is goeie akteurs en regtig 'n goeie storie. Maar 'n ou verstaan nie heeltemal wat gebeur het, omdat daar te veel episodes weg is. Dit sal regtig wonderlik wees om die hele verhaal te sien 😊

  • @mahomedshahan3377
    @mahomedshahan3377 Год назад +5

    Baie dankie dit was n goeie film

  • @aletharoux9997
    @aletharoux9997 Год назад +9

    Kan jy asb die manakwalanners al die epesodus kry asb

  • @lammielandsberg4406
    @lammielandsberg4406 Год назад +4

    Goed om dit weer te sien. Het jy die eerste deel?

  • @FrankLowe1949
    @FrankLowe1949 2 месяца назад +2

    Goue ou dae 😢😢

  • @eugenevandenberg
    @eugenevandenberg Месяц назад +1

    Eps 1 to 6 are missing

  • @Santecare-y3q
    @Santecare-y3q Месяц назад

    Dankie Jy het n nuwe subscriber 😂😂

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 4 месяца назад

    Baie swak film

    • @FrankLowe1949
      @FrankLowe1949 2 месяца назад

      Jou ouma se poes hoor.😂😂

    • @sakkievanzyl2983
      @sakkievanzyl2983 2 месяца назад

      Ek kan sien hoekom is jy so n vark ​@@FrankLowe1949

  • @salomesmith6521
    @salomesmith6521 2 месяца назад

    Hello. Ek is opsoek na die musiek van die reeks, jare al …. Kry niks onder Andy Radovan nie. Kan jy help asb?

  • @willemhenning6824
    @willemhenning6824 Год назад

    Waar Kan Ek dit kyk of kry

    • @FrankLowe1949
      @FrankLowe1949 2 месяца назад

      It will cost about 2 million 😢

  • @rudierousseau
    @rudierousseau  Год назад

    By my 082 536 1917