Karen Zoid - Want As Ek Droom (Official Audio)
HTML-код
- Опубликовано: 7 мар 2018
- DOWNLOAD / STREAM orcd.co/termsandconditions
"Want As Ek Droom" is taken from Karen Zoid's critically acclaimed album "Terms & Conditions".
KAREN ZOID:
karenzoid.co.za
/ karen_zoid
/ karenzoidofficial
P&C 2018 Karen Zoid Productions under exclusive license to Just Music
#KarenZoid #WantAsEkDroom #JustMusicSouthAfrica - Видеоклипы
Ek verstaan pressies wat jy bedoel! Droom is my grootste insperasie op die boek waarmeer ek besig is... Goeie mens jy! Keep up the good work ;)
Ek kan nie glo ek ontdek hierdie song nou eers nie. Teleurgesteld in myself! 😳. Ek het die lirieke lankal nodig gehad. Altyd ‘n regte tyd.
“As ek droom kan ek weer staan”... my droom van 2015 af... so droom ek ek sal opstaan uit hierdie rolstoel!
Thanks vir die moed Karen!
Mag jou droom waar word.
Karen Baie dankie Vir jou musiek dis net awesome
Die liedjie gee my n gevoel van n Anthum...a survival anthem! Stunning.
Jisso, huil ek myself nou morsdood. Dis so mooi
Soet slaap Hermien. 🌻
Hemel, dis mooi. Dankie, Karen.
Sal aanhou droom
Love love love this song
Love it
Dankie Karen
Ek is op punt waar ek nie meer wil droom nie. Te veel keer gefail. Bang vir failure. Maar die liedjie gee my weer hoop
Die song het my hart gesteel😍
Absoluut beautiful, een van gunstelinge
Ek moes net vandag die lied hoor 😭😭😭
Ek sing daai liedjie by my skool vir stemopnames ;D
Want as ek droom
🙌🙌🙌
Wonderlik..!!!
Die een laat ' n men's bietjie dink😢😢
As ek staan staan ek aleen dankie karen
❤
Spesiaal Alvira.
gd
Kom sien hierdie vir ons in New Zealand. Pragtig!!!!
Ek wens ek was in New zeeland. Ek moet wegkom uit SA💔
@@rianalamprecht4737 As ek dit kon oor doen, het ek Europa gekies.
1000 maal like
👽😳
Eks mal oor die lied
Ongelooflik
sTUNNING vERBY.
boooooooooo lelek
Miskien moet jy eers leer spel… Dalk ontwikkel jy smaak.