Arnau Nolan - As Musiek Begin Speel (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 сен 2022
  • Koop of luister 'As Musiek Begin Speel' hier - DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB
    Volg Arnau Nolan op sosiale media:
    Facebook - profile.php?...
    Instagram - arnau_nolan?igs...
    TikTok - www.tiktok.com/@arnaunolan?_t...
    ________________________________________________________
    Lirieke:
    Hulle sê ons moet glo net soos die kinders
    So is hierdie lewe dan net vir beginners?
    Seuntjies word manne en gaan sit dan in ‘n kroeg en lyk moeg,
    Ek wil hê jy moet saamsing as musiek begin speel
    en dans in die somer se reën
    En soek vir die reënboog langs die pad, my skat
    Hardloop in die see in met jou jeans aan
    Kyk uit vir ‘n meermin
    en deel in gesprekke oor al die mooi plekke langs die kus
    Bly bewus van jouself
    Net nie te veel nie - ook nie te min nie - Maar net nie te veel nie
    Na na na na eh
    Na na na na eh
    Na na na na eh
    Na na na na eh
    Ek wil hê jy moet saamsing
    Ek wil hê jy moet saamsing
    Ek wil hê jy moet saamsing, my kind

Комментарии • 93

  • @elmarieseptember657
    @elmarieseptember657 Год назад +10

    This man has an amazing and unique voice. His rendition of the song was so beautiful, I fell in love with this song and never heard it before. Wow just wow

  • @sandratablet8969
    @sandratablet8969 Год назад +15

    So 'n groot stem, emosiebelaai neem dit ons diep tot in ons siel. Pragtig!!!!

    • @arnaunolan
      @arnaunolan Год назад +1

      Die comment maak my hart so bly 💖💖💖

  • @neilfourie3697
    @neilfourie3697 Год назад +14

    Hier is 'n wêreldklas kunstenaar gebore - so 'n helder stem, in volle beheer is lank laas gehoor; laas keer was toe ek George Michael gehoor het sy 'sound check' doen by die Royal Albert Hall in Londen. Ek is by jou konsert Arnau.... Soos die Engelse sê - TAKE MY MONEY!!!

    • @arnaunolan
      @arnaunolan Год назад +1

      Hierdie beteken die wereld 💖💖

  • @marelizevanstaden2131
    @marelizevanstaden2131 9 месяцев назад +1

    Hierdie is nou al 11maande gelede opgeneem en ek kan net nie genoeg kry van hierdie interpretasie nie. Karin Zoid is ek seker nie net super trots nie maar selfs bietjie jaloers oor jou vermoë om hierdie te vertolk dat die emosie gevoel nee beleef kan word oor taal grense. Absoluut die heel heel beste vertolking van alle tye. Jy het hierdie song verseker weer op die lippe van baie mense gesit.
    Hierdie is verby hoendervleis mooi, trane mooi, verlang na iemand wat ek nie ken nie mooi. Absoluut stunning....
    Well Well DOne!!! Nogsteeds 11 maande later. Hoop regtig ons kry meer van jou te siene met hierdie tipe musiek.

  • @frankdebruyn1538
    @frankdebruyn1538 Год назад +2

    Mense ek dink die baas get geen idea hoe goed jy is nie. Wonderlik, fantasties, briljant en al die ander woorde wat dit kan geskryf. Mooi mooier mooiste

  • @CarolineGraceOfficial
    @CarolineGraceOfficial Год назад +7

    Jy het my hart en my brein gebreek! Pure artistry. Dankie dat my hart saam met joune kon huil! BRAVO!!!!!!

  • @marlizeerasmus6060
    @marlizeerasmus6060 Год назад +7

    O my soul, het hoendervleis gekry. Jou stem is next level 👌🏻

  • @samuelvanstraaten7757
    @samuelvanstraaten7757 Год назад +4

    Hoendervleis mooi! Wow!!! 👏👏👏

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 8 месяцев назад

    Arnau!! Ek kan nie genoeg kry hiervan nie. Jy is freaking crazy good. Die emosie speel soos 'n rolprent af in jou oe en jou gesig. Ek soek nog!

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 Год назад +13

    Hierdie optrede my gunsteling gewees 🔥👏😍🎙🎵🎶

    • @arnaunolan
      @arnaunolan Год назад +1

      💖💖💖dit beteken so baie vir my

  • @elnaburgerleroux6465
    @elnaburgerleroux6465 Год назад +4

    Ek is sprakeloos!!! Nou het ek 'n nuwe Wenner!
    Hoendervleismooi Arnau 🌟🙌💯

  • @francoisferreira2488
    @francoisferreira2488 Год назад +5

    Jy is 'n superster Arnau. Dankie dat jy jou mooi stem en talent met ons deel.

  • @nalediselembe5437
    @nalediselembe5437 Год назад +9

    So much talent !😍😍😍😍

  • @riskaolivier2253
    @riskaolivier2253 Год назад +7

    DIT IS AWESOME VERBY EK HOOP REGTIG JY GAAN VER KOM IN DIE KOMPETIESIE JY VERDIEN DIT GEBRUIK JOU TALENT WAT GOD JOU GEGEE HET 🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡

  • @MarleysMusic
    @MarleysMusic Год назад

    Pragtig! Jou toon is absoluut n plesier vir my ore om na te luister.

  • @maritzameiring4908
    @maritzameiring4908 Год назад +2

    Ongelooflik Ek is speechless jy is uniek en net heavenly sent

  • @helenemathee6416
    @helenemathee6416 Год назад +3

    Die beste act vd aand. Goosebumps, trane en awe. Hy het n instrument en was meesterlik.

    • @arnaunolan
      @arnaunolan Год назад

      💖💖💖julle sal my sommer laat huil, baie dankie ✨️

    • @helenemathee6416
      @helenemathee6416 Год назад +2

      @@arnaunolan jy was amazing. Dit was definitely n performance wat jy kon voel en nie net hoor. You make my heart smile

  • @miekevanderriet6061
    @miekevanderriet6061 Год назад +2

    Bliksem. Baie mooi!!!👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻 hoendervleis!!!!

  • @pawsation7719
    @pawsation7719 Год назад +3

    As ek vir mense sê dit gaan tot in my siel in...die emosie wat in die lied en stem saam gesit is is kosbaar.

    • @arnaunolan
      @arnaunolan Год назад +1

      💖💖 my hart loop oor

  • @meloney10
    @meloney10 Год назад +2

    Hoendervleis en trane!!! Dit is absolutely beautiful💕🌷

  • @sonjakarg1523
    @sonjakarg1523 Год назад

    Awesome awesome Awesome. een van my heel gunsteling songs...

  • @pasopvirpot
    @pasopvirpot Год назад +7

    Wow well done Arnau, ongelooflike weergawe, seker Karen Zoid sal saamstem!

  • @cheesybunny321
    @cheesybunny321 Год назад

    Hoendervleis mooi❣️

  • @isaacdejesus1994
    @isaacdejesus1994 Год назад

    Die weergrawe is vir my mooier as Karen Zoid s'n.. Absoluut fantasties!!

  • @AlwynSchoeman
    @AlwynSchoeman Год назад +1

    Menige lied raak mens se hart, maar hierdie pluk die snare van my siel.

  • @karelannevdmerwe
    @karelannevdmerwe Год назад +2

    Sjoe nee kyk ek't hierdie video al oor en oor gekyk...inderdaad die 👌 beste

  • @justanotherdayonthewestcoast
    @justanotherdayonthewestcoast Год назад +4

    asemrowend sielvolle weergawe! WOW, moet nooit ophou sing nie

  • @marykedegraaff3167
    @marykedegraaff3167 Год назад

    Wow ek is stom geslaan met die weergawe! Uitstekend!!!

  • @dangerdave888
    @dangerdave888 Год назад

    Good grief. ❤❤❤

  • @rianatheron3338
    @rianatheron3338 Год назад +2

    Outstanding stem

  • @danielnel8931
    @danielnel8931 Год назад +2

    Down dit Vir die moffies Arnau! Jy is die wenner wat ons nodig het!🥰😍🤩🥳

  • @tersiaerasmus9349
    @tersiaerasmus9349 Год назад +1

    Net absoluut hoendervleis beautiful!! Jy is my wenner💚💚💚💚💚💚💚💚💚

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Год назад +8

    Hoe gaan daai lirieke van die song "Wees Bewus..." Almal wat na jou optrede gekyk het , is 110% bewus van jou talent en uniekheid wat meeste kykers se harte op die aand gesteel het.

    • @arnaunolan
      @arnaunolan Год назад +2

      AAaaaaaa, die is so oulik baie dankie 💖✨️

  • @amandajordaan5375
    @amandajordaan5375 Год назад +1

    Absoluut briljant wow wat n stem sjoe wow

  • @deonfranken6774
    @deonfranken6774 Год назад +2

    Amazing wow, dit was beautiful 😍

  • @karenderman4561
    @karenderman4561 Год назад

    Sorey, that rendition should have been an original...love you KZ but hells bells this grabs something inside and just drags you along for a very enlightening musical soul moving journey

  • @kieranbaileyofficialchanne
    @kieranbaileyofficialchanne Год назад +2

    What an amazing wow voice ❤❤❤😢

  • @anitafelix4916
    @anitafelix4916 Год назад +4

    Genade!! Ek het per toeval gisteraand op jou video afgekom, wat ‘n vreugde! Dit was so ‘n eerlike optrede Arnau, jy is reeds ‘n wenner. Ons hou jou dop hier vanuit Texas, VSA! 🇺🇸 P.S. ek stuur hierdie aan vir almal hier in die VSA 😊👏👏👏

    • @arnaunolan
      @arnaunolan Год назад

      Baie dankieeee 💖✨️

  • @janeloff812
    @janeloff812 Год назад +1

    Wow wow wow. Dis baie mooi. Ek weet jy gaan nog ver in die musiek wêreld kom.

  • @sunellcoetzee6614
    @sunellcoetzee6614 Год назад

    Hoendervleis mooi

  • @mh4mh
    @mh4mh Год назад

    Love love love love love love love love jou stem. wow fck

  • @laurikagradwell1110
    @laurikagradwell1110 Год назад +2

    Loved it! Beautiful♥️

  • @natashanadinerayner8384
    @natashanadinerayner8384 Год назад +3

    Hands down the best!!

  • @jeancoetzee4328
    @jeancoetzee4328 Год назад +1

    Amazing mooi gesing!!! Daai high notes ek love dit. My favorite!!!

  • @CalypsoKimRecords
    @CalypsoKimRecords Год назад +1

    Wow 😍

  • @gloudietisseur4727
    @gloudietisseur4727 Год назад +1

    Sjoe hoendervleis mooi keep up the good work!!!

  • @lnel1381
    @lnel1381 Год назад +1

    Hierdie is awesome 👌

  • @chriswillross
    @chriswillross Год назад +1

    Stunning!

  • @jcsmidt787
    @jcsmidt787 Год назад +3

    Amazing

    • @beliaolckers9220
      @beliaolckers9220 Год назад

      Got to comment again. U don't need to be physically entertaining, your voice and the expression through your eyes of the emotion behind the words are captivating. My word, u moved every emotion within me.... Now that is musical genius, that is pure performance of the highest standard. Stay with this style as u have it within u. Love u to bits. Hope to see u live soon.

  • @elizmabrink8721
    @elizmabrink8721 Год назад +2

    Fantastiese optrede!!!

  • @mornayfraser5669
    @mornayfraser5669 Год назад +2

    Dit was amazing

  • @bernaleebotha3332
    @bernaleebotha3332 10 месяцев назад

    brilliant

  • @simonefourie1763
    @simonefourie1763 Год назад

    Hoendervleis mooi !! 🔥🔥

  • @jaun-mareventer7272
    @jaun-mareventer7272 Год назад +1

    Wow wow wow!!!!!!!!!!!!!

  • @dawidlamprecht
    @dawidlamprecht Год назад +1

    Die beste!!

  • @nyamekaswaartbooi4947
    @nyamekaswaartbooi4947 Год назад

    😭 love it

  • @marilynjansenvanrensburg6300
    @marilynjansenvanrensburg6300 Год назад +1

    Stunning!Net Stunning!

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 Год назад +1

    Amazing gewees

  • @lynettepretorius245
    @lynettepretorius245 Год назад +1

    Pragtig gesing👌....beslis 'n blink toekoms oppad

    • @arnaunolan
      @arnaunolan Год назад

      💖

    • @lynettepretorius245
      @lynettepretorius245 Год назад

      Jou stem is ongelooflik...baie sterkte en mag jy net sukses behaal in jou loopbaan.

  • @anikavanwyk9748
    @anikavanwyk9748 Год назад +1

    So beutifull my nuwe fave 💚🤩🤩🤩🤩🤩

    • @arnaunolan
      @arnaunolan Год назад

      Laat my sommer bloos , baie dankie 💖

  • @sarahdelport6000
    @sarahdelport6000 Год назад +1

    Een woord - Awesome

  • @yolandafrancis4082
    @yolandafrancis4082 Год назад +1

    🔥🔥

  • @theresaventer621
    @theresaventer621 Год назад

    well done jy mag maar

  • @danielnel8931
    @danielnel8931 8 месяцев назад

    Arnau, waar is Jy?😢

  • @ARenewedmind
    @ARenewedmind Год назад

    Ag asseblief! Helfte van wat sy sing is fluister so wat hoor n mens eintlik?
    Nee wat.

  • @zeldadutoit9803
    @zeldadutoit9803 Год назад +1

    Amazing