Gabi Swanepoel - Reisiger (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 3)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Koop of luister 'Reisiger' hier - DieKontrak.lnk...
    Volg Gabi Swanepoel op sosiale media:
    Instagram - / dis_gabi
    TikTok - / gabiswanepoel
    ________________________________________________________
    Lirieke:
    Ken jy die pad
    Ek dink ek vol nog altyd jou pad
    Bruis na die chemie
    Ver van hier
    Hy verander jou beeld
    Maak die aarde plat vir my lig en boos
    Tot jy jubel en juig weer
    Oor jou broer se dood
    Wêreld wat gaan aan met jou?
    My Vader sal jou anders onthou
    Sal jy nog hier wees vir angels (Angels, angels)
    En minuet
    Jy gee my hoop!
    Gee my sig!
    Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
    Dis voedsel vir my siel gedoop
    En jy hoor my
    Kom ons rant
    Ek is lief
    Ek verlang na wie ookal jy is
    En lief vir wat ookal jy doen
    Want jy hoor my
    Maar vanaand
    Net vir vanaand
    Is jy my Hemel (Hemel, Hemel)
    En ek is jou vloer?
    Reisiger ek's lief vir jou
    Swerwer ek verlang na jou
    Ek wil dans in jou reën
    Ek wil sing van jou grond
    Jy gee my hoop!
    Gee my sig!
    Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
    Dis voedsel vir my siel gedoop
    En jy hoor my
    Kom ons rant
    Ek is lief vir jou
    Ek verlang na wie ookal jy is
    En lief vir wat ookal jy doen
    Want jy hoor my
    Reisiger ek's lief vir jou

Комментарии • 51

  • @karidutoit
    @karidutoit Год назад +28

    Ironies genoeg was "Reisiger" jou laaste liedjie wat jy vir ons in hierdie program gesing het (en die mooiste een vir my).
    Baie dankie vir hierdie onvergeetlike reis waarop jy ons gevat het Gabrielle Swanepoel .....
    Jy was 'n onbekende reisiger met die droom om net die top 28 te haal. Vanuit 'n plaashuis buite Nylstroom het jou reis stilletjies begin. Jou pragtige stem en mooi persoonlikheid het tot in huise in die Kaap en Kalahari gaan draai. Regoor die land het mense lief vir jou geword. Jou reis het harte geraak. Jonk en oud.
    Maar jou reis is nie klaar nie, hy begin nou eers.
    Jy, ons liefste Gabi, DIE REISIGER ❤️

  • @irenebeukes1403
    @irenebeukes1403 Год назад +11

    Jy was en bly my favourite, ek hoop net Barry onthou dat hy gesê of jy nou wen of nie hy sal sorg dat jy n kontrak kry. Moet asb nie ophou sing nie, hierdie was net die begin. My hart is so seer dat jy uit is.

  • @linzivanwyk638
    @linzivanwyk638 Год назад +12

    Jy was flippen goed!!!! Gaan jou mis!
    Net die beste vorentoe vur jou!!,jou baba en man!!!

  • @carelminnaar8454
    @carelminnaar8454 Год назад +8

    Dit gaan nie oor wen / verloor nie. Dit gaan oor die feit dat jy gekom het tot op die verhoog (die geleentheid is wat tel) - nou ken baie mense jou naam & stem, ongeag of jy die kontrak gewen het of nie. As jy ñ jaar terugkyk, is jy reeds myle vêrder as wat jy was... Jy sal defnitief groot naam maak nog (jy't groot talent) - hou net aan, die res gebeur vanself.

  • @johannavanniekerk9327
    @johannavanniekerk9327 Год назад +14

    Gabi jy is ook ń wenner. Jy sing pragtig. Hierdie lied is pragtig. Hou aan sing, moet nooit ophou nie.

  • @besaramaintenance8421
    @besaramaintenance8421 Год назад +2

    Definitely die verkeerde persoon huis toe gestuur..jy is Tops..Hou aan

  • @Savannah005
    @Savannah005 Год назад +3

    Ek dink die Grootbaas het 'n juweel verloor toe hy haar kontrak opgeskeur het. Gabi het 'n pragtige stem, sy het 'n manier om jou in haar liedjies in te trek, my ❤ is 💔

  • @stormirma
    @stormirma Год назад +18

    Ai, Gabi, my hart is so seer!! Jy sing my tipe musiek. Vanaand was beseonder spesiaal!!! Moet asb nie ophou nie!!!!

  • @pauldbeer
    @pauldbeer Год назад +9

    Moet se, jy's besonders, Gabi!
    Kan nie anders as om te begin vrae vrae oor wat hier aan die gang is nie! Ek vermoed "Die Kontrak" sal straks ook maar weer van Afrikaans en Afrikaner ontneem word. Dit verbaas my dat ons so gemoedelik opgeoffer moet word en die mense dit vir soetkoek opeet. Ja, ek sien dat Afrikaans is groot ook "gekaap" sal word. Hoop eks verkeerd, maar die skrif is aan die muur...

  • @ronelvanvuuren1969
    @ronelvanvuuren1969 Год назад +7

    Ek glo en vertrou dat jy nog ver Sal Kom. Hou net aan sing. Jy het 'n amazing stem.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Год назад +9

    Jy was die reisiger wat ons weggevoer & meegevoer het vanaand.

  • @jacodevrye8178
    @jacodevrye8178 Год назад +3

    Kan nie wag om meer van jou te hoor nie.

  • @milahvocals
    @milahvocals Год назад +10

    Gabi daar kom nog groot dinge uit jou hart vir Suid Afrika. Wow, jy is besonders talentvol en ek hoop ons hoor nog baie van jou. Well done girl.

  • @rikagouws242
    @rikagouws242 Год назад +4

    Jy moes in die top 2 gewees het en gewen het. Jy sing natuurlik!

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 Год назад

    Dit was alles in die oë hier.

  • @wernerkruger9709
    @wernerkruger9709 Год назад

    Iemand moet die girl teken...sy is iets special... WOW!!

  • @pieterhennig6268
    @pieterhennig6268 Год назад +5

    Ai Gabi my hart is so seer ek hou so baie v jou sang jy sing met soveel gevoel😭jy moet groot asb aangaamet jou sang Baie liefde sterkte met jou toekoms glo jy sal geseënd wees ♥️♥️♥️

  • @mogaukarabotau4515
    @mogaukarabotau4515 10 месяцев назад

    Gabbi laat my hart klop❤

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 Год назад +2

    Pragtig gesing en jy is so mooi, sal beslis n optrede van jou wil bywoon

  • @bundubeard
    @bundubeard Год назад +2

    Puik! Jy mag maar Gabs, bou voort❤️

  • @ofrahparker5685
    @ofrahparker5685 Год назад +3

    LOVE YOU GABI! 🔥

  • @sabrinakannenberg699
    @sabrinakannenberg699 Год назад +4

    Droomreis this Weergrave

  • @besaramaintenance8421
    @besaramaintenance8421 Год назад +2

    Ek luister die songs gereeld..daar is soveel emotion en memories met al jou songs...love it....

  • @edimilsonmacedo2165
    @edimilsonmacedo2165 Год назад +3

    Belíssimo eu queria tá aí, pra curtir bem de pertinho

  • @belleame3548
    @belleame3548 Год назад +4

    So so mooi Gabi. So hartseer as wat dit is, het ek (sadly) geweet jy gaan nie wen nie, nie oor jy nie talentvol is nie, want jy is baie beslis so talentvol. Maar toe ek jou die eerste keer hoor sing, toe hoor ek dadelik Demi Lee Moore, en die blonder hare. Toe weet ek! Maar jy gaan groit plekke gaan! Jy verdien dit.

  • @sarieposthumus1261
    @sarieposthumus1261 Год назад +4

    Wow wow wow jy sing so met passie

  • @heinestr
    @heinestr Год назад

    Wonderlik

  • @reynieresterhuizen8985
    @reynieresterhuizen8985 Год назад +1

    Baie baie mooi. Min dat n mens talent soos joune hoor. Hou aan werk aan jou droim. Moet nooit stop nie asb. Jou stem en sang raak mens diep

  • @teamjabezrealestate9603
    @teamjabezrealestate9603 Год назад +2

    Ek het hoendervleis hoor! Flip jy kan sing, ek kan nie wag vir jou album nie

  • @shereesbarnard657
    @shereesbarnard657 Год назад +1

    Never stop Singing Gabs

  • @redline6261
    @redline6261 Год назад

    Mooi! I think you need to do a duet with Refentse. That would be quite something.

  • @annetjiedreyer5239
    @annetjiedreyer5239 Год назад

    Gabi het n uitsonderlike stem. Sy hoort op CDs, speellyste en RSG. Hande en Reisiger is van Internasionale gehalte.

  • @stormirma
    @stormirma Год назад

    Ek jubel en juig oor jou kontrak!!!

  • @theunisgoosen2573
    @theunisgoosen2573 Год назад

    Jy moes gewen het

  • @sharondewet3294
    @sharondewet3294 Год назад

    Hi Gabi
    Tannie Sharon hier uit Australia. Vra jou pa en Ouma Ina waar ek inpas. So trots op jou. Hou seblief aan sing. Maak RUclips videos en go, go, GO GIRL!!!!.

  • @mandaengelbrecht-dk8sj
    @mandaengelbrecht-dk8sj 11 месяцев назад

    😢😮😮

  • @phillipmulder
    @phillipmulder Год назад +10

    Iets net anders in haar stem…sien uit na wat sy gaan bring na die Afrikaanse verhoog 👌🏻

  • @frankerasmus5662
    @frankerasmus5662 Год назад

    Sjoe

  • @mandaengelbrecht-dk8sj
    @mandaengelbrecht-dk8sj Год назад

    Idht

  • @alezaarries562
    @alezaarries562 Год назад +1

    What did the judges say

  • @terenceroodt3567
    @terenceroodt3567 Год назад +3

    As ek kon aflei van wat dis grootbaas gesê het gaan hul jou help met 'n ep wat jou genre pas.. ek kan persoonlik nie wag nie. Ek is bitter teleurgesteld omdat jy nie in die finaal is nie. Ek het natuurlik.my eie redes..hoe kry jy week op week goeie kommentaar en dan uitgestem..nee wat iets maak nie sin nie . Kom ons hoop die finansiële besluit waarvan hy praat baat jou want magtag jy kan nie gehoor word nie.

  • @marlisesnyman2689
    @marlisesnyman2689 Год назад +3

    Besonderse stem!!!

  • @sarieposthumus1261
    @sarieposthumus1261 Год назад +2

    Jy mag maar

  • @terenceroodt3567
    @terenceroodt3567 Год назад +2

    Eks jammer maar dis nou amper 'n week.eks nog steeds pissed Off dat sy uitgestem is. Ek wag vir die co.eback waar celeske se ..grappie julle ons bring haar nog 'n keer terug om.die ander 2 so bq te rattle. My 2 sente is musiek liefhebbers koop CD en kaartjies nie musiekkenners nie.haar stem praat met jou siel.

    • @jaconiemand5926
      @jaconiemand5926 Год назад

      Ek stem,maar Dodo...was die wenner van almal

    • @terenceroodt3567
      @terenceroodt3567 Год назад

      @@jaconiemand5926 ..ek gaan die vlieg in die salf wees. Hy kan entertain.maar wat luister jy..'n song n emosie. n connectsion. Iets wat jou al oorgekom het. Dis hkm abby se stem net vir my dit was..