Gabi Swanepoel - Nagtegaal (Lirieke Video)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Luister of koop 'Nagtegaal' hier - GabiSwanepoel....
    ______________________________________________
    Lirieke:
    Ek val verder van die son en al hoemeer
    Nader aan jou atmosfeer
    In jou wolke sak ek bitter saggies neer
    Val dan saam die donderweer en druppels deur
    Na jou toe
    Vlerke oop gevou hoe-
    kom het ek tot nou toe
    Sovêr weg gebly
    En jou drome het my stem gehoor
    'n roep van iets verlore
    Nou het ek geval.
    Soos 'n nagtegal
    'n nagtegal
    Vou my toe
    En lê my voor jou kaggel neer
    Wys my hoe jy liefde gee.
    En hou my warm
    Met jou hande en jou lyf
    Jy't gewag vir net vir my
    Vir jou vir nou
    Ek val toe vlerke oop gevou hoe-kom
    Het ek tot nou toe
    Sovêr weg gebly
    En jou drome
    Het my stem gehoor 'n
    Roep van iets verlore
    Nou het ek geval
    Soos 'n nagtegal
    'n Nagtegal

Комментарии • 27

  • @danievantonder9161
    @danievantonder9161 Год назад

    Gabbi jy moes die kontrak gewerk het. Jy het so mooi stem. Dis mooi liedtjie. Wens jou net die beste vorentoe Vir jou musiek loopbaan.

  • @afrikaanskaraokeking
    @afrikaanskaraokeking Год назад

    Shoe, dis beautiful Gabi.

  • @AnebellGeyser-qh2gv
    @AnebellGeyser-qh2gv Год назад +2

    Ek love you Gabi jy moes gewen het jy sing baie mooier as Samantha jyt n mooi stem jy gaan nog baie beryk in die lewe jy moet weer kom kuier😚😚😚

  • @milahvocals
    @milahvocals Год назад

    Pragtig Gabi! Daar is iets omtrent jou menslikheid wat mense baie van hou - o en natuurlik jou stunning stem.

  • @ruannespach6189
    @ruannespach6189 Год назад +7

    Hoe mooi sal n duet van Gabi en Demi Lee Moore nie wees nie😍😍😍

    • @cornel_de_Scande
      @cornel_de_Scande Год назад

      Ek het nou dieselfde gedink.. Hulle sal bitter mooi saam sing.... ❤

  • @kathleenungerer7476
    @kathleenungerer7476 Год назад +3

    Ek se nog jy moes die Kontrak2 gewen het. Jy is pragtig

  • @marelizevanstaden2131
    @marelizevanstaden2131 Год назад +3

    Engelstem. Gabi, baie geluk. Jy is beslis bestem vir groter dinge. Hierdie is hoendervleis mooi.
    Sal jou graag eendag in Duet saammet Riaan Benade wil hoor.

  • @annekeserfontein1491
    @annekeserfontein1491 Год назад +1

    Hierdie is mooier as mooi as mooi as mooi!

  • @chantelgeyser3913
    @chantelgeyser3913 Год назад +2

    Beautiful, net soos jy Gabi.. Well done

  • @peetloretz8384
    @peetloretz8384 Год назад +1

    Well done Gabi. Dit is besonders mooi. Jy het n asemrowende stem.

  • @petroopperman1314
    @petroopperman1314 Год назад +4

    Ongelooflike mooi stem!!! Skryf sommer weer in vir Die Kontrak 3. Jy moes WEN ❤️😁🤗

  • @ruannespach6189
    @ruannespach6189 Год назад +5

    Van dat ek jou inskrywing gesien het vir die kontrak het ek geweet jy gaan groot dinge beryk... En kyk net hier dis beautiful 😍😍😍😍 ek love love die lied en jou stem❤❤❤❤ kan nie wag vir nog musiek van jou af nie❤❤❤ jou grootste aanhanger❤❤❤❤❤

  • @lurindapotgieter9777
    @lurindapotgieter9777 Год назад +2

    Beste liedjie ooit. Jy is n wenner

  • @gerdabotha7109
    @gerdabotha7109 Год назад +1

    Dit is baie mooi.

  • @lorrainesantos1646
    @lorrainesantos1646 Год назад +1

    Die "song" pas jou stem "perfek" !!! Dis pragtig Gabi

  • @theunisgoosen2573
    @theunisgoosen2573 Год назад +2

    Jy moes gewen het

  • @zirkroarty7652
    @zirkroarty7652 Год назад

    👌🏻👌🏻👌🏻

  • @sariesturgeon4214
    @sariesturgeon4214 Год назад +1

    Uiteindelik kan ons jou pragtige stem orals hoor! Baie geluk! En werklik n pragtige lied met woorde wat mens na kan luister en identifiseer! Welgedaan!

  • @cornel_de_Scande
    @cornel_de_Scande Год назад

    Jy sing bitter mooi..❤❤ Jy gaan nog BAIE sukses behaal... ❤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Год назад +5

    Al wat ek weet is jy klink beter as 'n NAGTEGAAL. Fantastiese liedjie wat verseker enige luisteraar hoendervleis sal gee. Als hiervan is aansteeklik.

  • @tessaels6939
    @tessaels6939 Год назад

    Wow dis Amazing ❤❤❤

  • @hanneliebezuidenhout5410
    @hanneliebezuidenhout5410 Год назад

    Wow dit is awesome song 🙌

  • @PrestonZowitsky.wildlife
    @PrestonZowitsky.wildlife Год назад

    Mooi liedjie

  • @rianavdm1
    @rianavdm1 Год назад

    Asemrowend mooi! 🥰❤️

  • @ofrahparker5685
    @ofrahparker5685 Год назад

    Love jou stem Gabi, so mooi liedjie 😍

  • @nicoleenvantonder3812
    @nicoleenvantonder3812 Год назад

    Baie mooi.