Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
Baie mooi song, pragtie stem
Om Verlore Te Voel Is Nie 'n lekker plek om te wees nie, maar om Verlore saam met jou musiek te kan wees, sal enige iemand verkies 🔥😎♥️
Mal oor jou liedjies Tamlyn vanuit die VK. Ek het ook al my Wessels familie in SA aan jou bekend gestel!
Ek Hou baie van jou liedtjies ❤😊
wow wow wow. Ongelooflik mooi❤💯
Die is een van die beste liedjies en musiek video wat ek gekyk het in ‘n lang ruk❤ dankie dat jy was dat ons nie alleen verlore is nie…. En yessss volg jou drome al voel jy verlore!!
Baie dankie ek waardeer dit baie☺️
hierdie is die mooiste liedjie ooit.
Ek is mal oor die Chevrolet Kommando in die musiekvideo; daar is min wat nog so mooi lyk.
Jy het die mooiste stem❤❤❤
Wow Tamlyn, baie mooi liedjie❤ baie goeie video
What country is she from, and which language is this?
South Africa - I speak Afrikaans😉
I really love your music! Greetings from Norway :) @@TamlynWessels
jys so talentvol tamlyn🔥
Ek hou van die liedjie
JAA MAN!
Amen, beautiful voice
Feel good musiek. Amazing
🔥🔥🔥🔥
You are my favourite
Damm jy was Deur Soo baie .. wanner being jy n song uit oor jou lewens verhaal toe jy in die hospital was
Mooi tamlyn
Meisie, jy as mens praat dit mooi😢
ek het hiedie vrae gevra 20 jaar gelede... en nou soek ek nog steeds die antwoorde
Lovely music. Can you please teach me Afrikaans?
Pragtige lied
Jy verstaan ne hoe opgewonde ek was om die liedjjie te hoor nie. Ek dog jy gaan hom nooit post nie. Gaan hom nou luister. So opgewonde!!
Baie dankie! Ek is baie bly jy kan dit nou geniet😆 dit het vir my ook gevoel soos virewig...
Ek stem Saam jou Ek single en my ma pa.ok.verloor

ek het hiedie vrae gevra 20 jaar gelede... en nou
soek ek nog steeds die antwoorde