Well done Tamlyn. Jy is stunning! Nie net het jy 'n pragtige stem nie, maar jy is mooi van binne en buite. En boonop 'n fighter. Jy is 'n inspirasie en ek is bly ek het die voorreg om te sien hoe jou talente ontwikkel - hier kom 'n ding....
Dit is ware liefde wat Ek juo Kan gee Vir alteit Saam te Kan wees ons twee behoor Saam te Kan wees ons twee Se liefdes is in ons twee Se Harte gebere tot ons twee eendag Saam is Ek Weet jy is ook nog baie lief Vir my Ek wil juo graag baie gelikke maak Saam mety ook van Ernst Gebhardt Saam met Tamlyn Wessels ❤❤♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️
Pragtig. Mooi liedjie en meisie. So dankbaar Vader jou gesond gemaak. Jou deursettingsvermoë alles oortref.
Baie dankie 🎉
Gee aan God die eer! Dis n wonderwerk dat sy nog lewe😮wat nog se so mooi sing🎉 Ek eer en dank U Christus Jesus..
🙌🏼 definitief. Jesus is ongelooflik goed! Baie dankie
Jys pragtig van binne en buite!❤
Mooiste liefdjie wat ek nog gehoor het, Tamlyn!!
Yay dankie🎉
Well done Tamlyn. Jy is stunning! Nie net het jy 'n pragtige stem nie, maar jy is mooi van binne en buite. En boonop 'n fighter. Jy is 'n inspirasie en ek is bly ek het die voorreg om te sien hoe jou talente ontwikkel - hier kom 'n ding....
Baie baie dankie! 😊
Very beautiful song
Stunning! Go Girl! ❤
Pragtige Afrikaanse liedjie. Moenie ophou sing nie. Hou aan!!!
Wow wow wow❤❤❤❤
Dankie Robs❤️
Wow! 🎉🥳 Die gevoel van hierdie liedjie! 🚀🔥🙌
Baie dankie 🎉
Amen, thank you Jesus
CraZ!!!!
Eyyy! Thanks 🙌🏼
Well done Tamlyn!!! Jy is regtig gifted ❤
Baie dankie Alicia❤️
Amazing🔥🔥🔥🔥🔥🔥love die song
so trots op jou tamels 💓
Dankie Emer😝
My nuwe gunstelling sanger🎉🎉🎉
Treffer💪🏻💪🏻
Baie dankie !!
Gunstling 🎉sanger Vir die toe koms in ons lewe 🎼💯
Tamlyn jy sing pragtig❤
blerrie goeie song tam
Pragtig. Baie dankie ❤.
🥲 Baie mooi liedjie 😊
Baie mooi lied.
🔥🔥🔥🔥🎶🎶🎶
Dit is ware liefde wat Ek juo Kan gee Vir alteit Saam te Kan wees ons twee behoor Saam te Kan wees ons twee Se liefdes is in ons twee Se Harte gebere tot ons twee eendag Saam is Ek Weet jy is ook nog baie lief Vir my Ek wil juo graag baie gelikke maak Saam mety ook van Ernst Gebhardt Saam met Tamlyn Wessels ❤❤♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️
Nie te bad nie....
Gorgeous girl
🎉❤Lekker liedjie hierdie. 🔊
Dis die ENIGSTE EEN wat ek op die oomblik op `repeat` het😎🥳
Baie dankie 😝
Ellie Goulding vibes...maar net in Afrikaans 🤩
😂dis cool thanks!😊
Woohoooo 🎉🎉🎉 trots op jou Tams 🤍