As ek dalk woorde kon vind vir wat ek wou bedoel, as ek jou hand deur my hare nog een keer kon voel, as ek dalk tyd terug kon speel nog sekondes kon deel, sal ek nie wonder nie, sal ek nie weet maar het nie ❤ So lekker liedjie en pragtig !
EK IS ABSOLUUT VERSLAAF AAN DIE SONG. BESLIS MY TOP SONG!!! PLAY EN REPEAT!!!!! LOVE LOVE LOOOOOOVVVVVEEEE!!!!! BESTE DUO OOIT!!! GEEN TWYFEL!!!!❤❤🎉🎉🎉 BAIE GELUK!!!!!❤❤🎉🎉🎉
As die liefde vir ons skryf Lees ons tussen die lyne Steeds is jy my beste vriend My begin en my einde Het gebreuk om wat ons bou In stukke nou Val neer voor jou Saam met ys in my glas Verdwyn als van jou Nou word wat oor is verdun En proe als net flou Ek weet dit was so seer Maar weet dit van my Jy sal my ware liefde bly As ek dalk woorde kon vind Vir wat ek wou bedoel As ek jou hand deur my hare Nog eenkeer kon voel As ek dalk tyd terug kon steel Nog sekondes kon deel Sou ek nie wonder nie Sou ek net weet Maar ek het nie Jy sal nooit weet wat jy het Totdat jy dit verloor nie Dalk het jy van my vergeet Ek belowe ek sal nie Dis my hart wat wil onthou Ek bly vashou Nogsteeds aan jou Saam met ys in my glas Verdwyn als van jou Nou word wat oor is verdun En proe als net flou Ek weet dit was so seer Maar weet dit van my Jy sal my ware liefde bly As ek dalk woorde kon vind Vir wat ek wou bedoel As ek jou hand deur my hare Nog eenkeer kon voel As ek dalk tyd terug kon steel Nog sekondes kon deel Sou ek nie wonder nie Sou ek net weet Maar ek het nie Oe nanana oe nanana oe nanana O-E-O-E-O Oe nanana oe nanana oe nanana O-E-O-E-O As die liefde vir ons skryf Dis ons tussen die lyne As ek dalk woorde kon vind Vir wat ek wou bedoel As ek jou hand deur my hare Nog eenkeer kon voel As ek dalk tyd terug kon steel Nog sekondes kon deel Sou ek nie wonder nie Sou ek net weet Maar ek het nie
😮😮😮 Ek en my man is hierdie maand 16jaar getroud en ons het mekaar op 16jaar oud ontmoed hierdie woorde so so waar tyd trug draai 😊 En ons voel altyd of die manne vergeet van ons
Ek het gewens vir julle om saam n liedjie te maak julle is my gunstelling!!🎉beste song ooit❤
As ek dalk woorde kon vind vir wat ek wou bedoel, as ek jou hand deur my hare nog een keer kon voel, as ek dalk tyd terug kon speel nog sekondes kon deel, sal ek nie wonder nie, sal ek nie weet maar het nie ❤ So lekker liedjie en pragtig !
Wow, Demi, you’ve truly outdone yourself with this one! The collaboration with Eloff is perfection! 💯
Mooi woorde en stemme so saam. In die bitter mooi Mozambique !❤
Amazing duo demi en Eloff song is pragtig 💙❤️🙏💕
Die song gaan na my alarem toe❤️❤️❤️
EK IS ABSOLUUT VERSLAAF AAN DIE SONG. BESLIS MY TOP SONG!!! PLAY EN REPEAT!!!!! LOVE LOVE LOOOOOOVVVVVEEEE!!!!! BESTE DUO OOIT!!! GEEN TWYFEL!!!!❤❤🎉🎉🎉 BAIE GELUK!!!!!❤❤🎉🎉🎉
As die liefde vir ons skryf
Lees ons tussen die lyne
Steeds is jy my beste vriend
My begin en my einde
Het gebreuk om wat ons bou
In stukke nou
Val neer voor jou
Saam met ys in my glas
Verdwyn als van jou
Nou word wat oor is verdun
En proe als net flou
Ek weet dit was so seer
Maar weet dit van my
Jy sal my ware liefde bly
As ek dalk woorde kon vind
Vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare
Nog eenkeer kon voel
As ek dalk tyd terug kon steel
Nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie
Sou ek net weet
Maar ek het nie
Jy sal nooit weet wat jy het
Totdat jy dit verloor nie
Dalk het jy van my vergeet
Ek belowe ek sal nie
Dis my hart wat wil onthou
Ek bly vashou
Nogsteeds aan jou
Saam met ys in my glas
Verdwyn als van jou
Nou word wat oor is verdun
En proe als net flou
Ek weet dit was so seer
Maar weet dit van my
Jy sal my ware liefde bly
As ek dalk woorde kon vind
Vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare
Nog eenkeer kon voel
As ek dalk tyd terug kon steel
Nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie
Sou ek net weet
Maar ek het nie
Oe nanana oe nanana oe nanana
O-E-O-E-O
Oe nanana oe nanana oe nanana
O-E-O-E-O
As die liefde vir ons skryf
Dis ons tussen die lyne
As ek dalk woorde kon vind
Vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare
Nog eenkeer kon voel
As ek dalk tyd terug kon steel
Nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie
Sou ek net weet
Maar ek het nie
Jys my rolmodel Demi. Jou stem en jou perfeksie is uniek.
Klink lekker ! Kannie wag nie hoe is jou nuwe liedjie ❤ groetjies uit Nederland
Wow mooi song en die woorde amazing Geluk
Omw ek het nie woorde Demi Jy weet pressies hoe mens addicted te maak aan jou musiek. Love dit. Well done
Stunning love dit hoop julle maak nog songs saam
🎉🎉🎉🎉 super cool song like erg baie dankie julle 2 mense wat cool song maak
Julle stemme is stunning😮❤🎉
Het liedje is trouwens erg mooi!
Ponta is 'n lekker plek. Pragtige song julle!
Love this songs 😍😍💕
Linda música, feito no meu país e na minha vila, tou toda orgulhosa love you Demi❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Selfs in Texas sit ek op heete kole en wag. Verskoon AUB my Afrikaans, ek is al meer as 40 jaar hier.
Ek is kinderlik opgewonde oor hierdie nuwe lietjie ❤
LOVE IT TANNIE DEMI DIS N BAIE NICE SONG🎉❤
Hierdie is die nuwe Liani en Jay wat ons KORT MODERN EN LEKKER 🎉
Presies wat Suid-Afrika nodig het. Wat die mensdom moet hoor. Julle is verspottend fabulous!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
lekker om na te luister
❤❤❤ Dit is waar❤❤❤
❤Kan nie wag nie tannie 🎉🎉
Încă o mică bijuterie muzicală marca Demi Lee...
Wow awesome julle...well done...🎉
Love die liedjie ❤❤
Can’t wait 🎉
❤❤❤❤❤❤❤❤Love dit
Ek kannnie wag nieee 😢❤❤❤❤❤
Wow: amazing voice❤
Ampertjiess!!
😮😮😮 Ek en my man is hierdie maand 16jaar getroud en ons het mekaar op 16jaar oud ontmoed hierdie woorde so so waar tyd trug draai 😊
En ons voel altyd of die manne vergeet van ons
Stunning 🥰🥰🥰
yes awsome ❤❤❤
Ek love dit demi!!!!
Ek love dit ❤
Good. Job julle twee🎉🎉
Wunderbar
Super excited ❤❤❤
Love dit❤❤❤❤
Awesome! 🎉❤
😍😍😍 amazing
Great song❤
WAT 'N ONGELOOFLIKE SONG!
nou die song uitstekend mal daaroor.
Wow Awesome!!!
LOVE 🎉🎉🎉🎉🎉
My genstuling liedjie
#Excited 🎉🎉
Very nice.
Pragtig❤❤❤
Jaaaaaaaaa❤❤❤
jy sing baie mooi
Pragtig, ❤ treffer
Amazing song
Tannie dis soo mooi ek lief tannie baie❤❤❤❤❤
Dus so mooi
Marvellous melodies
Ohh I love it
Demi jy jy beautiful😍
Mal oor hierdie lied. Mag julle nog meer hoogtes bereik.
Wow beautiful ❤🎉
LOVE DIT🎉
Im sri lanken ,i like verymuch demi's songs.please let me know in wich language she sung this song
Afrikaans
Pragtige lied
Nog awesome song
❤❤
❤❤❤❤LOVE
Demi is my kind se idol
Bradley wessels
Die wenner van di eerSte kontrak 2018
❤❤Love jul
Julle is amazing
Ek love die lietjie
I love you 😘
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
🥵🥵😍
Great
❤❤❤
Desember 26ste vanjaardag kuier
hulle sing baie mooi saam
🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤
Eks hier
✨🔥💫💥🌟💖✨🌈✨
🤩🤩🤩🤩
Dis befok
🤟🏻
JULLE EK LUISTER DIE LIEJIE 4 KEER N DAG DIS N COOL LIEJIE
Albei my gunstelinge Afrikaanse sangers en ek hou nie van Afrikaanse musiek nie. Julle 2 mag maar, well done!
😂😂😂
Baie nice song. Eloff het ook net een Dans step.. Hy moet iets anders ook probeer
Julle moet meer saam sing?
Pragtige lied
❤❤❤