Baie dankie Stefan Ek het dit Al voorheen geluister,die Liewe Vader het jou die wonderlike gawe gee,Om dit so mooi verduidelik.Die Here seen jou datn ons Elke dag nog leer..groete uit die Basi
Wat vir my interesant is toe my een tannie siek was voor haar dood het iemand vir haar gaan bid en toe vir haar gesê hulle bid vir haar toe sê sy vir hulle niemand moet vir haar bid om gesond te word nie sy wil huis toe gaan( Here toe )
Baie goed vir my luister graag gelukkig het ek baie tyd Stephan .Wil graag sê 80 jaar oud baie wonderlike lewe gehad....moet sê BAIE erge pyn ook gehad my drie Pragtige Seuns gehad nog baie jonk het hulle aan die dood moes afstaan as u kan dink baie erg vir ʼn Moeder . Altyd gewonder of ons iets sleg gedoen het. GEBED het my gehelp net waar ek ook was net GEBED ..BAIE DANKIE .
😮Ek is 89jr oud. In my dag des lewens nog nooit so ʼn ds teêgekom met die kennis wat hy beskik in verband met God en Sy Woord. Hy besit oor kennis wat my verstom. Is daar nog so ʼn mens met soveel wysheid? Ek glo nie. Hy lleef in en met God en ek luister al jare na sy prediking. Hy kan Gos se Woord, elke teks, verklaar. Dankie Here vir so ʼn Godgedrewe mens. Nogmaals dankie. J.BAAI.

Dankie ek moes die hoor...al is dit n jaar later. Dis so goed verduidelik
Dankie vir hierdie boodskappe. Ek waardeer dit. Leer meer hoe God se wil is.