Goedehoop Gemeente Secunda
Goedehoop Gemeente Secunda
  • Видео 664
  • Просмотров 282 674
Biduur, 29 Mei 2024, Verkiesingsweek
Biduur, 29 Mei 2024, Verkiesingsweek, Goedehoop gemeente Secunda
goedehoop-ng.co.za/
Просмотров: 83

Видео

Biduur, 22 Mei 2024
Просмотров 111День назад
Biduur, 22 Mei 2024, Goedehoop gemeente Secunda goedehoop-ng.co.za/
Biduur, 8 Mei 2024
Просмотров 13728 дней назад
Biduur, 8 Mei 2024, Goedehoop gemeente Secunda goedehoop-ng.co.za/
Biduur, 1 Mei 2024
Просмотров 132Месяц назад
Biduur, 1 Mei 2024, Goedehoop gemeente Secunda goedehoop-ng.co.za/
Biduur, 24 April 2024
Просмотров 108Месяц назад
Biduur, 24 April 2024, Goedehoop gemeente Secunda goedehoop-ng.co.za/
Biduur, 17 April 2024
Просмотров 117Месяц назад
Biduur, 17 April 2024
Biduur, 10 April 2024
Просмотров 169Месяц назад
Biduur, 10 April 2024
Biduur, 3 April 2024
Просмотров 1492 месяца назад
Biduur, 3 April 2024
Stil Saterdag 2024, 30 April 2024
Просмотров 1332 месяца назад
Stil Saterdag 2024, 30 April 2024
Heilige Donderdag, 28 Maart 2024
Просмотров 1752 месяца назад
Heilige Donderdag, 28 Maart 2024
Biduur, 27 Maart 2024
Просмотров 832 месяца назад
Biduur, 27 Maart 2024
Biduur, 20 Maart 2024
Просмотров 1172 месяца назад
Biduur, 20 Maart 2024
Biduur, 13 Maart 2024, Psalm 102, 'n Klaaglied vir "Herstel"
Просмотров 1702 месяца назад
Biduur, 13 Maart 2024, Psalm 102, 'n Klaaglied vir "Herstel"
Boodskap, 28 Aug 2023
Просмотров 402 месяца назад
Boodskap, 28 Aug 2023
Boodskap, 25 Aug 2023
Просмотров 312 месяца назад
Boodskap, 25 Aug 2023
Boodskap, 20 Aug 2023
Просмотров 272 месяца назад
Boodskap, 20 Aug 2023
Biduur, 6 Maart 2024
Просмотров 1322 месяца назад
Biduur, 6 Maart 2024
Boodskap, 18 Aug 2023
Просмотров 302 месяца назад
Boodskap, 18 Aug 2023
Boodskap, 13 Aug 2023
Просмотров 163 месяца назад
Boodskap, 13 Aug 2023
Boodskap, 11 Aug 2023
Просмотров 203 месяца назад
Boodskap, 11 Aug 2023
Boodskap, 7 Aug 2023
Просмотров 193 месяца назад
Boodskap, 7 Aug 2023
Biduur, 28 Feb 2024
Просмотров 1183 месяца назад
Biduur, 28 Feb 2024
Boodskap, 4 Aug 2023
Просмотров 203 месяца назад
Boodskap, 4 Aug 2023
Boodskap 31 Julie 2023
Просмотров 183 месяца назад
Boodskap 31 Julie 2023
Boodskap 28 Julie 2023
Просмотров 213 месяца назад
Boodskap 28 Julie 2023
Boodskap 24 Julie 2023
Просмотров 203 месяца назад
Boodskap 24 Julie 2023
Biduur, 21 Feb 2024, Psalm 32
Просмотров 1283 месяца назад
Biduur, 21 Feb 2024, Psalm 32
Boodskap 21 Julie 2023
Просмотров 213 месяца назад
Boodskap 21 Julie 2023
Boodskap 17 Julie 2023
Просмотров 193 месяца назад
Boodskap 17 Julie 2023
Boodskap 13 Julie 2023
Просмотров 323 месяца назад
Boodskap 13 Julie 2023

Комментарии

  • @williesnyman697
    @williesnyman697 8 дней назад

    12 stamme bestaan nog steeds, nie net 2 nie. 𝙍𝙤𝙢𝙚𝙞𝙣𝙚 11:1 Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot? Nee, stellig nie! Want ek is ook ‘n Israeliet uit die nageslag van Abraham, van die stam van Benjamin. 2 God het sy volk wat Hy 𝙫𝙖𝙣𝙩𝙚𝙫𝙤𝙧𝙚 𝙜𝙚𝙠𝙚𝙣 𝙝𝙚𝙩, nie verstoot nie....... (God het 12 stamme 𝙑𝘼𝙉𝙏𝙀𝙑𝙊𝙍𝙀 GEKEN) 𝙇𝙀𝙀𝙎 𝙎𝙋𝙀𝙎𝙄𝙁𝙄𝙀𝙆 Openbaring 7 en Openbaring 21:12 --- (12 stamme se name word genoem en stad het 12 poorte).

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 16 дней назад

    Uistekend dankie

  • @donovanstrachan1938
    @donovanstrachan1938 24 дня назад

    The only difference with the bible and other religions is the profesies. Everything is falling into place. So I would rather read Gods Word and understand it for what itt says. I will rather follow the bible. Instead of saying the church is the spiritual I would rather stick with Israel is different to the church. God has a plan for Israel. He is using Israel to show the church He is keeping His promises. I don't agree with the Professor.

  • @donovanstrachan1938
    @donovanstrachan1938 24 дня назад

    Partial blindness came upon Israel until the fulness of Gentiles. Israel will only stop to be a nation before me when the sun and moon disappear, I am making an everlasting covenant with Israel. Am I a man that I should lie. The people that remain will come up every year for the booths feast. If they don't come, I will not bring rain upon that nation. I have kept you from the hour of trial that will come upon the whole world. Israel is the apple of my eye. My name is profane because you are not back in your land.

  • @coengroenewald1793
    @coengroenewald1793 29 дней назад

    Die Verbond is met Abraham gemaak n onbesnyde volk wat God se volk geword het en is die Beloofde land aan God se volk gegee

  • @coengroenewald1793
    @coengroenewald1793 29 дней назад

    Wat het die histories gedeelte te doen met wetenskap asook die histories tyd voor die geboorte van Christus , Christus is ons weg , waarheid en lewe en nie die lewe voor Christus nie

  • @coengroenewald1793
    @coengroenewald1793 29 дней назад

    Dit maak nie vir my veel sin nie veral as jy Hebreers bestudeer nie

  • @annemariecilliers2520
    @annemariecilliers2520 Месяц назад

    Dankie vir ‘n ingeligte, rasionele, ervare en intellektuele benadering oor ‘n sensitiewe, relevante onderwerp

  • @RykersHoffmann
    @RykersHoffmann Месяц назад

    Wat vir my interesant is toe my een tannie siek was voor haar dood het iemand vir haar gaan bid en toe vir haar gesê hulle bid vir haar toe sê sy vir hulle niemand moet vir haar bid om gesond te word nie sy wil huis toe gaan( Here toe )

  • @dupdupreez4925
    @dupdupreez4925 Месяц назад

    As die verduideliking waar is dan lieg Daniel 12, Romeine 11 vers 25 asook Openbaring 7 verse 1 tot 8⁉️⁉️⁉️

  • @ajb7821
    @ajb7821 Месяц назад

    Baie dankie. Uitstekend

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj 2 месяца назад

    Dr Pieter jy moet terug gaan politiek toe. Ons het jou nogsteeds nodig

  • @MarietaFourie-xy3vi
    @MarietaFourie-xy3vi 2 месяца назад

    Die man verdraai alles!!

  • @MarietaFourie-xy3vi
    @MarietaFourie-xy3vi 2 месяца назад

    Die Jode het JESUS laat kruisig!!!len gesê...'laat SY Bloed op ons en ons kinders kom.,

  • @MarietaFourie-xy3vi
    @MarietaFourie-xy3vi 2 месяца назад

    Nee 2stamme is Jode!en die 10 stamme is verstrooi en lewe tot vandag,veral in SuidAfrika,Engelland ens.Jak 1:1 twaalf stamme in verstrooiing

  • @1960vanessa
    @1960vanessa 3 месяца назад

    Ek sukkel baie met hoe die prof die Bybel verduidelik. Ek lees dit maar woord vir woord en glo elke woord letterlik. Ek vra dat die Heilige Gees my lei en leer. Ek verkies ook om die Bybel te lees en nie boeke oor die Bybel wat ander mense geskryf het nie. Dis die veiligste.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 3 месяца назад

    Hierdie gesprek was uitstaande en insiggewend. Vlug help nie al lyk die gras aan die anderkant groener.

  • @magdalenadebeer1085
    @magdalenadebeer1085 4 месяца назад

    Te veel boeke kennis laat mense naderhand afdwaal van DIE WAARHEDE van DIE SKRIF af Daarom staan daar Wie nie glo soos n kindjie glo nie sal nooit DIE KONINKRYK VAN GOD BEERWE NIE Omdat ons nog net ten dele ken en eers in die hiernamaals alles sal verstaan moet ons uiters versigtig oor eie opinies van SKRIF uitlegging word

  • @bernhardeigenhuis3522
    @bernhardeigenhuis3522 4 месяца назад

    Gr Mulder- julle seg mens moet bid vir die regering ? Ek vra God om die ANC te verwyder. Sal aanhou so bid.

  • @juneharley7062
    @juneharley7062 4 месяца назад

    Hoekom gee hulle die bloedlyn van Josef en nie Maria nie?

  • @elizabethmeiring8487
    @elizabethmeiring8487 4 месяца назад

    Is die Bybel en geloof regtig so ingewikkeld? Daar is nie n kans om in die hemel te kom as jy nie Bybelgeleerd is nie. Ek ken soveel opregte kinders van God wat maar nie baie slim is nie. Wat van kindertjies?

  • @HeleenBell
    @HeleenBell 4 месяца назад

    Ek is so dankbaar dat ek my Bybel self kan lees en nie na al jou soinnelose verduidelings te glo nie.Sy naam is Yashua en HY was nie gekruisig maat aan n Vloekhout gehang. Ek is n Israeliet nie n jood nie

    • @lenarddurand9833
      @lenarddurand9833 4 месяца назад

      Mooi so Heleen. Kerke se tyd is verby. Ons keur terug na die Bybel.

  • @JulioRossouw-eg6jl
    @JulioRossouw-eg6jl 6 месяцев назад

    Israel Zionist jode is satan.. gaan doen navording.

  • @driesdutoit7136
    @driesdutoit7136 6 месяцев назад

    Ek luister baie graag na dr. Ferdie Mulder

  • @driesdutoit7136
    @driesdutoit7136 6 месяцев назад

    As ek na die prof luister dan weet ek nie of my bybel meer verstaanbaar is nie.

  • @driesdutoit7136
    @driesdutoit7136 6 месяцев назад

    Prof antwoord elke vraag sonder n antwoord

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 6 месяцев назад

    Insiggewende boodskap. Dankbaar.

  • @lessingtom
    @lessingtom 6 месяцев назад

    Stephan Joubert is alewig besig om sy volgelinge te leer hoe om die Bybel reg te lees terwyl hy self nie 'n clue het hoe om dit te doen nie. Hier's 'n voorbeeld. Hy verklaar dat die tien Noordelike stamme nie meer bestaan nie. Hier's wat Jesus in Matteus 19 vir sy twaalf dissipels belowe het, "Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Wat sal daar dan vir ons wees? En Jesus sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle dat julle wat My gevolg het, in die wedergeboorte wanneer die Seun van die mens op sy heerlike troon gaan sit, julle ook op twaalf trone sal sit en die twaalf stamme van Israel sal oordeel." (Mat 19:27-29). Een van die twee moet 'n leuenaar wees. Dit kan beslis nie Jesus wees nie want Hy is die essensie van die waarheid.

  • @user-qj5ld9gj2h
    @user-qj5ld9gj2h 6 месяцев назад

    Dear is 'n verskil tussen Sion en zion.

  • @IsabelAucamp
    @IsabelAucamp 7 месяцев назад

    As 10 stamme van Israel uitgewis is, hoe verklaar jy dan Openbaring 7:4-8? Hier word deur God 12 000 manne uit elke stam van al 12 stamme gekies en deur God verseel as getuies onder die Jode tydens die Groot Verdrukkingstyd. God het nog altyd 'n oorblyfsel bewaar uit die hele volk van Israel.

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 Год назад

    Die vraag is eerder of die klomp wat hulle vandag Jode noem identies met Israeliete is.

  • @amandahattingh1509
    @amandahattingh1509 Год назад

    James, a bondservant of God and of the Lord Jesus Christ, To the twelve tribes which are scattered abroad: Greetings. James 1:1 Ek stem nie saam nie in die boek van Jakobus meld die Bybel dat al die 12 stamme nog steeds daar is, maar versprei is oor die aarde Sy feite is nie volgens die Woord van God

  • @trudiedutoit8444
    @trudiedutoit8444 Год назад

    My naam is Trudie dankie. vir dit

  • @vimilchar
    @vimilchar Год назад

    Wow! Amazing! Amen and Amen!

  • @marietjiebester3963
    @marietjiebester3963 Год назад

    Deescalation of a psychotic patient

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 года назад

    Dankie vir hierdie boodskappe. Ek waardeer dit. Leer meer hoe God se wil is.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 года назад

    Dankie vir hierdie boodskap. Geestelike groei is uiters nodig. Dankie vir die Woord van God wat vir ons leer hoe om hom te dien asook Leeraars wat Sy woord so aan ons oordra Sy woord beter uit te leef.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 года назад

    Baie interessant en leersaam. Seëninge.

  • @annekesalter669
    @annekesalter669 2 года назад

    Dankie ek moes die hoor...al is dit n jaar later. Dis so goed verduidelik

  • @anitasadie9486
    @anitasadie9486 3 года назад

    Baie gawe omroeper. So jammer oor sy heengaan. Loof die Here hy ken Hom.

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 3 года назад

    Wonderlik baie bemoedigend vir ander wat ook daar deurgaan ...dankie Ian en sterkte aan die familie ..hy was n baie geliefde persoon...

  • @herminafourie8870
    @herminafourie8870 3 года назад

    Dankie vir deeglike uitklaring. Seen vir julle

  • @ag-en-tag-en-tag7222
    @ag-en-tag-en-tag7222 3 года назад

    Baie goed vir my luister graag gelukkig het ek baie tyd Stephan .Wil graag sê 80 jaar oud baie wonderlike lewe gehad....moet sê BAIE erge pyn ook gehad my drie Pragtige Seuns gehad nog baie jonk het hulle aan die dood moes afstaan as u kan dink baie erg vir ʼn Moeder . Altyd gewonder of ons iets sleg gedoen het. GEBED het my gehelp net waar ek ook was net GEBED ..BAIE DANKIE .

    • @user-zl6hu3um3i
      @user-zl6hu3um3i 24 дня назад

      😮Ek is 89jr oud. In my dag des lewens nog nooit so ʼn ds teêgekom met die kennis wat hy beskik in verband met God en Sy Woord. Hy besit oor kennis wat my verstom. Is daar nog so ʼn mens met soveel wysheid? Ek glo nie. Hy lleef in en met God en ek luister al jare na sy prediking. Hy kan Gos se Woord, elke teks, verklaar. Dankie Here vir so ʼn Godgedrewe mens. Nogmaals dankie. J.BAAI.

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 3 года назад

    God the world is in chaos and nothing is “normal”. People are hurting. People are broken. But God!! We choose to linger on Your Word, and that You are listening, and that You will answer when the time is right. Please continue to give us the strength to endure the hard battle ahead. Let’s face it God life is scary. We want to keep our loved ones, children, friends, and even ourselves safe throughout the day, emotionally and physically. God, it is natural to protect the things we love most in our lives, and lucky for us that we have extra help to make sure that they stay safe. We know that You are always watching over us, even when we may not realize it. When we want that extra feeling of safety or crave a little satisfaction knowing that You are listening. Thank You, God, for sending Your angels down to Your true loyal children to rescue them from danger and protect the people at Senekal. Your angels lift them up and keep them from harm, Thank You for Your protection. Thank You for Your Cross. No words can describe what You did for our sins! Father, I thank you for the great authority and protection you have given us Your children in the person of Jesus Christ. Even as we go out into the world, your promise remains true to us and that nothing will, by any means, hurt us. Forgive us for the times when we have taken Your provision for granted and the times when we have failed to thank You and give You the honor and gratitude that You deserve. Thank You, that even though we have failed to acknowledge all that You give us day by day, You faithfully provide us richly all things to enjoy. But Lord, we come to You now, knowing that we are facing a drought in our land and we ask You to send abundant rain on the earth, which has become dry, thirsty, and arid. Look down in pity our plight we pray. It is not only the plants that are wilting, but even the animals and people are dry. Oh Lord, send us rain. Open the windows of heaven we pray with the sweet rainfall that we so desperately need, and water our land we pray. To You belongs the Kingdom and the Glory forever and ever. Amen.

  • @tefamilyadventures
    @tefamilyadventures 3 года назад

    Great content! Keep up the good work. If you have a moment please feel free to look at my account 🤩👌

  • @adriaangrobbelaar6171
    @adriaangrobbelaar6171 3 года назад

    Goeie naand geseëndes van die Here. Ek werk al vyf jaar in Iraq. My gesin bly in Secunda, toevallig baie naby Ds Anton. Die Here het vir my die deur oopgemaak om in die buiteland te werk. Die geleentheid is deur God aan my gegee om nie net goeie geld te verdien nie, maar om Sy evangelie te verkondig. Ek werk aan moslems wat glad nie Jesus wil aanvaar as hulle verlosser nie. Selfs my mede Suid afrikaaners verwerp Jesus. Moenie laar geld jou blind maak nie. Die Here plaas ons in omstandighede om Sy wil uit te leef. Onthou asseblief een ding, ons is op die aarde vir een doel en een doel alleen: ons moet sielle wen vir Jesus. Ons moet besef dat ons die keuse moet maak om vir Jesus te leef. Ons moenie ons omstandighede gebruik as 'n verskoning om weg te vlug nie. God maak nie foute nie. Die Here se genade gaan altyd Sy oordeel vooruit. Ons is geplaas in omstandighede om God se wil uit te leef. God sal voorsien op Sy tyd. Satan is die vader van alle leuns. Hy het gekom om te slag, te steel en te verwoes. Jesus het gekom sodat ons lewe en oorvloed kan hê. Ja, ons gaan swaar kry, ja ons gaan sukkel. Maar daar is 'n uitweg. Sy Naam is die Naam bo elke naam. Sy Naam is Jesus Christus van Nasaret. Ons moet besef dat ons in geregtigheid teenoor God moet leef. Vra jouself die vraag: wie sien God as Hy na jou kyk? Jou antwoord moet Jesus wees. Deur Sy wonde het daar vie ons genesing gekom, deur Sy bloed het daar vir ons verlossing gekom. Mense, plaas jou hoop en toekoms op Jesus. Hy is die antwoord. Moenie jou antwoord om mense plaas nie. Plaas jou hoop op Jesus. Luister wat Prof. Stephan sê. Hy praat nie uit homself nie. Mense soos Stephan en Anton is daar om ons in die tye te ondersteun en ons te bekerm teen die leuns van die wêreld. Lees jou Bybel, werk aan jou binnekamer verhouding met God. Bid en wees geduldig. Jesus se koms is om die draai. Vertrou op Hom. Hy is die lewe, die weg en die waarheid. Bely Hom vannaand nog. Neem Jesus aan as jou verlosser en saligmaker. Mag jou nagrus soet en sag wees in die Here. Amen

    • @goedehoopgemeentesecunda
      @goedehoopgemeentesecunda 3 года назад

      Baie dankie vir jou bydrae Adriaan. Maak gerus kontak as jy verder met Ds Anton wil gesels. Groete, Goedehoop Admin

  • @louisvandermerwe9888
    @louisvandermerwe9888 3 года назад

    I

  • @deanvanwyk2342
    @deanvanwyk2342 4 года назад

    Goeie naand het julle dalk n whatsapp groepie?

  • @goedehoopgemeentesecunda
    @goedehoopgemeentesecunda 4 года назад

    Handleiding vir die Bybelstudie is op www.goedehoop-ng.co.za.

  • @goedehoopgemeentesecunda
    @goedehoopgemeentesecunda 4 года назад

    Jy kan subscribe op die kanaal om in die komende weke boodskappe van Ds Anton en Ds Willem te sien.