Dankie Prof.Stefan glo ook baie in Jes 29:13..meer as die goeie sê goed vir wat mense ook so baie aan vasklou en geen diepte vind nie..Dankie altyd vir jou wyse raad oor wat om te sê en nie te sê as jy by iemand met die dood kom..Dankie vir daai reeks ook oor Job..geniet altyd U wysheid uit die Woord,wat my help op my geloofs lewens pad.Seën op U lewe in Sy diens.
Dankie Stephan ... Ek voel Geestelik volgemaak en JA JESUS is meer as genoeg. Dankie vir die manier wat jy die Woord regtig vir ons oopbreek en verstaanbaar maak.
Baie dankie Stephan vir hierdie preek! Jou insig oor mense wat kinders verloor het, is absoluut in die kol. Ek luister graag na jou preke en ek leer so baie by jou.
Genl. Wynand u kon dit nie meer eerlik openlik en reguit stel nie. U is reg net deur geloof in Christus. Deur die Heilige Gees saamgevoeg sal niks ons oorwin nie. Mense knak as emosies geknak word. Die Gees maak ons eengesind, respekvol en onderdanig aanmekaar. Daar sal noodwendig onvermydelik altyd kommentaar en optrede wees wat n mens met minagting moet verwerp. As ons iemand se karrakter wil toets moet ons n persoon mag gee en sal hulle self in praktyk demonstreer wie hulle werklik is. n Ware leier met wysheid en insig is nederig soos Christus. Nederig beteken beslis nie lamlendige patetiese optrede nie. Christus het soos u ook baie reguit gepraat en gedissipplineer waar nodig. Hy het steeds Sy leierskap met regverdigheid en eerbaarheid ondersteunend gelewe sonder om te rittereer vir die kwaadstokers met beheerlose tonge!. Seen en vrede vir jou en jou mensies. Dries de Kock.
Die Woord raak vir my nuut deur jou lering, mag Die Here seën alles wat julle doen! Dankie!
Dankie Prof.Stefan glo ook baie in Jes 29:13..meer as die goeie sê goed vir wat mense ook so baie aan vasklou en geen diepte vind nie..Dankie altyd vir jou wyse raad oor wat om te sê en nie te sê as jy by iemand met die dood kom..Dankie vir daai reeks ook oor Job..geniet altyd U wysheid uit die Woord,wat my help op my geloofs lewens pad.Seën op U lewe in Sy diens.
Dankie Stefan! God is vir my genoeg! Sy genade is grensloos onbeperk en onbeskryflik groot! Ek seen jou met Ps 20.
Amen
Dankie dat ek mag weet God is genoeg vir my. Amen
Dankie Stephan ... Ek voel Geestelik volgemaak en JA JESUS is meer as genoeg. Dankie vir die manier wat jy die Woord regtig vir ons oopbreek en verstaanbaar maak.
Dankie Stephan vir die Hemelse oogsalf. God is vir my deur hierdie aangrypende boodskap baie meer sigbaar en duideliker.
Stephan baie,baie dankie wat n raakpreek is dit nie. Dankie
Dankie Here dat U genoeg is. Nie vir wat U kan gee en doen nie, maar omdat U net by my is en saam met my is.
Uitstekend! Dankie Stephan.
Baie dankie vir die boodskap...al woorde wat ek het.....😢
Baie dankie Stephan vir hierdie preek! Jou insig oor mense wat kinders verloor het, is absoluut in die kol. Ek luister graag na jou preke en ek leer so baie by jou.
Amen. Dankie Stephan
Dankie vir hierdie boodskap en gebed. Dit is 'n lewensles wat ek myne wil maak.
Stephan!!!!!!!! Dis die antwoord wat ek moes hoor