Eskom Tragedie met Dr Dirk Hermann van Solidariteit | Die GROOT Brekfis

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 янв 2025

Комментарии • 45

  • @racheldekock5723
    @racheldekock5723 Год назад +6

    Gewaardeerde respek en agting vir Afriforum en Solidariteit. Dankie vir u onverpoosde getroue onbaatsugtige volharding vir die voordele en regverdigheid vir Suid Afrika. Verskoning by voorbaat maar ons het te veel regeerders met kolon breine wat riool resultate tot gevolg het. Gelukkig het ons God ons ryklik geseen met volhardende verstandelik begaafde kundige mense op verskeie gebiede

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +5

    Sjoe! Dit klink of ons probleme net nie n einde het nie...😣😣😣😣

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 Год назад +4

    Ja ons verwag meer van die DA.
    Nou of nooit.
    Kan solidariteit nie maar n politieke beweging raak nie.
    Dr Dirk het soveel kennis.

  • @freddygoncalves1266
    @freddygoncalves1266 Год назад +1

    THANK YOU F0R ENFORMATION KEEP IN TOUCH

  • @mercedeskadish1930
    @mercedeskadish1930 Год назад +3

    Brilliant Dr Dirk 👏

  • @nedor64
    @nedor64 Год назад +13

    Kan die ANC regering krimineel vervolg word vir hulle aandeel in die verval van SA?

    • @YESYES-qz2ex
      @YESYES-qz2ex Год назад

      Nee. Ons het gestem. Toe wen hulle. Nou regeer die anc. 2024 stem ons weer. Hulle gaan vir hulle mense vertel dat dit die witman se skuld is dat die land so lyk. Dan sal almal weer anc stem. Daarna sal die anc aan bewind bly.

    • @nthabibotsi9855
      @nthabibotsi9855 Год назад

      Really ❓

  • @frikrabie5371
    @frikrabie5371 Год назад +4

    THE SOLUTION
    The ANC doesn't fulfill its constitutional obligations.
    The ANC is far worse than just a "poor" government, it CHOOSES to break down and to destroy. That is why this action is warranted and needed.
    Most importantly the ANC incites hatred/violence against us when they say that we stole their land - I checked, we didn't.
    It is not reasonable to expect law abiding tax payers to continue with "the winner takes all principle" of a democracy to their own and the country's demise.
    Who says we HAVE to be part of this political dispensation? Nobody questions this. It is time to stop, think and QUESTION this.
    Nothing and nobody have the right to force us to be part of this self destructive political dispensation.
    Approach the courts - convince them that it would be in the best interest of the country as a whole if we control our own taxes (first goal). Justify our rejection of the current political dispensation (main goal).
    Alternatively we can just use the constitutional court as a platform where we inform the ANC and public of our decision to control our money and effectively start our own government. Give reasons and evidence for our decision.
    DIE OPLOSSING?
    Die enigste praktiese oplossing is om ons eie belasting (persoonlike, besigheids en brandstofheffings), munisipale fooie en betalings vir elektrisiteit self te beheer. (Our money under our control).
    Deur dit te doen kan ons die land feitlik oornag omdraai.
    Maar is dit haalbaar, hoe gaan ons dit reg kry?
    Ons het nie n keuse nie, ons moet dit doen.
    My voorstel is om die stelsel te verander deur n hofsaak in die konstitusionele hof. Dit is dalk net n beginpunt.
    Ons is GEREGTIG om die land om te draai.
    As dit is wat nodig is om die land om te draai (en dit is) dan moet die hof ons toelaat om ons belasting ens. te beheer. Dis tog ook vir die beswil v.d. land as n geheel. Hoekom nie?
    Die ANC het NIE DIE REG om ons te weerhou om die land om te draai nie.
    Dis die kruks van die beoogde saak in die konstitusionele hof.
    Indien die hof nie onomwonde in ons guns beslis nie wat heel moontlik is kan dit nog steeds susksesvol wees want dan het miljoene Blankes, Bruin en Indiers gehoor dat hulle GEREGTIG is om te doen wat die beste is vir hulle en SA as n geheel. Op die oomblik dink nie een van hulle so daaraan nie.
    Niks of niemand het die reg om ons te dwing om in n selfvernietigende politieke bedeling te bly nie ook nie die konstitusionele hof nie.
    So n hofsaak sal ook die besef tuisbring.
    Die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel - regsaksie teen die ANC
    As ons nie die grond gesteel het nie kan daar mos nie grondonteiening sonder vergoeding wees nie.
    Dis dan die rede waarom die ANC en EFF vra vir onteiening sonder vergoeding.
    Ons het grond by die Zoeloekoning gekoop. Daar was ander gevalle ook gewees, tewens Bennie van Zyl v.d. TLU se vir my dat daar 25 traktate was tussen die Voortrekkers en Swart stamme vir die koop van grond.
    Die Voortrekkers is bes moontlik die enigste groep mense in die geskiedenis wat nie grond met geweld af geneem het nie maar gekoop het! Die V.O.C. het ook maar hulle was nie n nasie nie.
    Die TLU het al in 2019 vir Ramaphosa gese dat hy en die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel.
    Die TLU het ook al R100 000 aan gebied vir enige iemand wat kan bewys dat ons die grond gesteel het maar niemand het nie.
    Ek het n ou onderhoud op RUclips van John Vorster gesien (Firing line with William F. Buckley) net voor die '74 verkiesing waar hy sê dat die regering reeds in 1936 besluit het om 7.25 miljoen morge grond te koop en as ADDISIONELE grond te gee aan die tuislande.
    Tydens die onderhoud het hy gese dat daar reeds 7 miljoen morge gekoop was van Wit mense en dat dit al reeds aan die tuislande oorhandig was.
    As ons nie die grond gesteel het nie en ons betwis nie eens die ANC en EFF se leuen nie is ons sekerlik die grootste idiote in die geskiedenis!
    Kom ons vat die ANC hof toe.
    ANC waar is jou gedetaileerde lys van grond wat gesteel was?
    Ons kan grondonteiening sonder vergoeding nek om draai eens en vir altyd met so n hofsaak.
    Omdat ons nie vir die ANC en EFF se hulle lieg oor die grond nie dink almal al klaar dat ons die grond gesteel het.
    Deur ons stilswye kondoneer ons die leuenaars se leuen.
    Ons kan dit nie in hierdie geweldadige land bekostig nie.
    Hoeveel plaas aanvalle en haat is nie al deur hierdie leuen veroorsaak nie en hoeveel nog?
    Bennie van Zyl se vir my so n hofsaak sal omtrent R5m kos saam met litigasie want die ANC sal definitief apelleer. Die TLU het nie die fondse hiervoor nie.
    Om as n regering dit jou doelwit te maak om mense se grond by hulle te steel gebaseer op jou eie gefabriseerde leuen.
    Om mense se grond by hulle af te vat is gelykstaande aan n oorlogsverklaring.
    Die ANC breek die land ekonomies af as ook die samelewing, tewens die ANC hits rassehaat aan teen die Blankes as die sê ons het die grond gesteel.
    Hoe kan daar verwag word van ons om verder ons belasting te gee aan die ANC en belangriker om deur die ANC regeer te word?
    Wat sal n groep redelike persone doen onder hierdie omstandighede?
    Of eerder waarop is n minderheidsgroep in ons omstandighede GEREGTIG?
    Dit is eintlik die saak wat ek wil begin. Blankes sal baie meer as R5m gee vir hulle vryheid.
    Ek dink nie mense besef dit nie maar dit (die ANC se leuen oor die grond) kan DIE REDE wees wat n hof (insluitend die Wereldhof en VN) se uitspraak in ons guns swaai as ons besluit om ons self te distansieer van die huidige politieke bedeling.
    Bruin en Indier wil ook onder die ANC uit kom, ons staan nie alleen nie.
    Dis nie net n Swart en Wit kwessie nie.
    Dit gaan oor waardes, breek jy af of bou jy.
    Blankes bou, ons kan nie langer onder die afbrekende ANC regering aan gaan nie.
    Die ANC is DIE REDE vir die verval v.d. land.
    Daar is honderde indien nie duisende bewyse hiervoor wat in die konstitusionel hof voor gele kan word.
    Hoe kan ons hierdie saak verloor?
    Om Swartes titel regte te gee vir die grond waarop hulle bly in die ou tuislande sal die grootste welvaart skepping ooit in die land tot gevolg he.
    Hoe is dit moontlik dat die ANC en EFF nooit daaraan gedink het nie!?
    Die huidige stelsel waar grondeienaarskap onmoontlik is, is juis DIE REDE (histories en huidiglik) vir Swart armoede, Swart verstedeliking en plakkerskampe.
    Die ANC se hy is Swartes se "Liberator" maar hy lieg.
    Die ANC is Swartes se "Opressor".

    • @christinevandermerwe5660
      @christinevandermerwe5660 Год назад +1

      Uitstekend en WAAR!!!!

    • @frikrabie5371
      @frikrabie5371 Год назад

      @@christinevandermerwe5660 Goeie naand Christine. As jy soos ek dink dat hierdie die oplossing is deel dit gerus met jou vriende en kontakte.
      As genoeg mense hiervan te hore kom kan dit gebeur.
      Die critical mass moet bereik word.

  • @paulmckenzie-dx7gw
    @paulmckenzie-dx7gw Год назад +5

    ek was bai te vrede toe die boere mag nog die land begeer het daar was geen geweld n korupsie nie EK SAL HULLE WEER N KANS GEE.. VIVA DIE BOERE MAG

  • @YESYES-qz2ex
    @YESYES-qz2ex Год назад +13

    Onthou 1994? Onthou hoe jy gestem het? (Die wat wel stem geregtig was en gestem het). Onthou hoe julle gewaarsku was oor wat gaan gebeur? Maar toe lag julle vir ons. Lag julle nog?

    • @mljcombrink8484
      @mljcombrink8484 Год назад

      Die mense van wie jy praat sit al lankal veilig in n ander land met n goeie lewe en n toekoms vir hulle kinders...laat dit jou beter voel....

  • @andrepotgieter9691
    @andrepotgieter9691 Год назад +2

    My vraag is? As Eskom nie vir vryskwelling van ras aanstellings wil maak nie, wat gaan dit help as julle dit kry maar Eskom is onwillig om dit uit te voer.

  • @francoissteyn1983
    @francoissteyn1983 Год назад +5

    En van more oggend af luister ek na Groot FM elke oggend

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 Год назад +4

    Wat van die kabel diewe?? Hoe gaan hulle gestop word ??

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 Год назад +4

    ...kyk hoeveel skuld Witbank alleen...hoofsaaklik weens bewerings v korrupsie. Ons is ook n groot stad, maar almal focus net op Pta en Jhb...

    • @neeltjebooysen2688
      @neeltjebooysen2688 Год назад +1

      Mariana ja ek ook van die banks wat my kwaad maak is ook die onwettige aansluitings en mense wat net 50 rand betaal vir krag en Dan natuurlik daai ewige kabeldiefstal

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 Год назад

      Al die skelms vreet hulle trommeldik en kom skotvry van hul dade.

  • @lct9031
    @lct9031 Год назад +5

    Bheki cele kry R200 000 'n maand, hy doen niks.
    Leiers van da, eff, actionSA kry R133 000 'n maand en hulle word net vet... Hou op stem. Jou stem maak hulle net meer geld

  • @rhonamocke6527
    @rhonamocke6527 Год назад

    Hulle betaal vir swak steenkool ook.

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 Год назад +3

    Ai kan rasse verskille tog nie stop nie , dit veroorsaak soveel probleme.

    • @nedor64
      @nedor64 Год назад +2

      Nee jy kan nie rasse verskille stop nie dis so geskape van die ontstaan van die aarde. Jy kan dit wel bestuur deur elke ras die reg te gee om sy eie toekoms te bepaal.

    • @mljcombrink8484
      @mljcombrink8484 Год назад +2

      Jy praat met die verkeerde mense hier....ons het al die rasse probleem in 1994 probeer stop....nou is dit elkeen vir homself....

    • @se7en-f2n
      @se7en-f2n Год назад

      Daar is n verskil 🤯

  • @daughterofsarah6172
    @daughterofsarah6172 Год назад +2

    Asb kyk na die e pos adres ek kan niks invul of terug stuur nie ek is n eskom rebel

  • @anelnel4752
    @anelnel4752 Год назад

    Sleutel woorde....Korrelbed Potch Pukke

  • @everettjenkinshowoldareyou6132
    @everettjenkinshowoldareyou6132 Год назад +1

    MNR IS ONS VOORLAND IS ONS ENIGSTE HOOP VIR DIE TOEKOMS MAAR ANC VERSTAAN DIT NIE EN PROBBEER BOG OM UIT TE WERK HOE OM DIT TE BREEK EN HOE OM UIT DIE PROSES TE STEEL