Hoe skelm is Cyril rerig?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 июн 2022
  • Nuuspod praat met prof. André Duvenhage, Dawie Roodt en Annelie Lotriet van die Demokratiese Alliansie in die lig van die storm rondom pres. Cyril Ramaphosa se kop.
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 303

  • @marcijlo
    @marcijlo 2 года назад +18

    I don’t often hear Afrikaans anymore at least not in my world! Really enjoyed!

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 Год назад +2

    Fantasties. Duisende dankies 🙌🙌🙌

  • @nomfunekonosilela3895
    @nomfunekonosilela3895 2 года назад +13

    Ons het lankal geweet dat hy is 'n swak leier en baie skelm.

  • @rachmondhoward2125
    @rachmondhoward2125 2 года назад +29

    A brilliant, critical analysis without being politically correct. We need more of this no bounds debates if we want to rescue our country that has fallen into a kleptomaniac state.

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 9 месяцев назад +1

    Dit is rerig die beste gesprek in n lang tyd.

  • @belle6414
    @belle6414 2 года назад +61

    It was sickening to watch the handing over of the Zondo report. They laughed and behaved as though they'd achieved something incredibly fantastic. They have no shame. Their incorrigible ignorance knows no bounds.

    • @gerhardtpienaar2659
      @gerhardtpienaar2659 2 года назад +2

      Hello Belle thank you for your outstanding comment

    • @ninakruger4449
      @ninakruger4449 2 года назад +2

      Amen..look at Cyrils smile on his face...tells us exactly.

    • @marevanzyl6906
      @marevanzyl6906 Год назад +2

      they did achieve something, they made the masses beleave in change and votes for them and 20 Years later they still reap the rewards and tell the masses to blame the minories for all the prolems and so the journey continues

  • @billfreeman1176
    @billfreeman1176 2 года назад +16

    As jy skelim is bly jy still en hoop die probleem verdwyn.

  • @johanweakley2658
    @johanweakley2658 2 года назад +19

    $ 4 million dollars....that's 40000 $100 notes. Must have been a big couch.

  • @marksaville9599
    @marksaville9599 2 года назад +9

    Thanks very much for the excellent discussion, i am in total agreement with your findings. I really do pray that people will vote using their grey matter appropriately in the next election.

  • @dryiceinternational952
    @dryiceinternational952 2 года назад +21

    Dankie aan almal! Lekker gesprek, julle is almal wyse mense met diepte insig waarna ek graag luister. Ek stem saam met Dawie, as interprenieur het ek en my span geleer om deur die mynvelde wat die regering skep te navigeer en skep dit reuse besigheids geleenthede. Ons pluk die vrugte elke dag

  • @mercedeskadish1930
    @mercedeskadish1930 2 года назад +10

    Take their money and fix eskom the rising petrol price the cost of basic living expenses and uplift the old person's pitiful grant 😡

  • @etiennelombard1894
    @etiennelombard1894 2 года назад +4

    Fantastiese gesprek. Bevestig al my vermoedens!!!!

  • @henryjenkins4920
    @henryjenkins4920 2 года назад +21

    Cyril wou nie sy dollars in VBS Bank deposito nie... want daar sou sy geld onveilig wees... toe besluit hy om dit in die 'bank' te sit.

  • @chessmanhatter298
    @chessmanhatter298 2 года назад +22

    Fokken skelm!!

  • @marrietvisser6195
    @marrietvisser6195 Год назад +4

    Ramaphosa vat geld onder die tafel. Die lobbyists het hom gekoop.

  • @hanshaggard9999
    @hanshaggard9999 2 года назад +9

    Goeie onderhoud. Doen so voort

  • @annamarietaljaard1193
    @annamarietaljaard1193 2 года назад +16

    Hy is nie geloofwaardig nie. Ons het dringend nuwe leierskap nodig!! Ek is so dankbaar dat die DA OPSTAAN EN DRUK PLAAS OM DIE WAARHEID AAN DIE LIG TE BRING...

    • @YESYES-qz2ex
      @YESYES-qz2ex 2 года назад +3

      Die DA was die party wat gestem het vir 'majority rule'. Hulle het hulle sin gekry. Hulle moet nie nou huil nie. You cant have your cake and eat it.

    • @annamarietaljaard1193
      @annamarietaljaard1193 2 года назад

      Hulle het nie gestem vir korrupsie nie en hulle is tans die enigste party wat optree teen Ramaphosa se phala phala skandaal. Ai tog! Nou het ons weer mense wat weer ander punte beredeneer. Kan ons dan nooit saamstem oor enige saak nie!!!

    • @eesavesouthafrica1579
      @eesavesouthafrica1579 2 года назад +1

      Die DA ondersteun ook aborsies. Daarom sal hul nooit my stem kry nie. Hulle het onskuldige babas se bloed op hul hande.

    • @marcellekravitz2411
      @marcellekravitz2411 2 года назад

      Die einste da wat net daar gestaan het en als beaam het toe die satan homself, alle s.afrikaners se lewe oorhandig het aan die satanistiese Powers that are..jy meen daai da..asb...dis nou tyd vir toneelpeel en natuurlik het hul nog een van hul bad actors gestuur om mense soos n te paai..kies eerder anc in 2024 want daar is nie grys stof te vinde..stem jy da is jou lewe gouer aan n einde

    • @anastasiae7392
      @anastasiae7392 2 года назад +2

      ​@@YESYES-qz2ex you are so right, can't understand how in the first place they allowed themselves to be hoodwinked during lockdown. We're never going to forget how they stood alongside him announcing lockdown

  • @jeremyrogers4839
    @jeremyrogers4839 2 года назад +3

    Great piece! Hy is skelm.

  • @nadeempalmer6249
    @nadeempalmer6249 2 года назад +11

    Ek glo julle hou baie terug, se dit soos dit is, dis a kultuur van skelm heid binne die ANC en cyril is die
    Queen luier!

    • @thebergbok8279
      @thebergbok8279 Год назад

      luier is seker maar 'n grappie ne^ ......

  • @adeledewet1127
    @adeledewet1127 2 года назад +11

    uitstekend - jy het 'n gehalte program aangebied met intelligente gaste en vermaaklik

  • @825701291
    @825701291 2 года назад +4

    Ons het nodig om hierdie tipe van gesprekke in ander tale te kan vertaal vir uitsending.

    • @marevanzyl6906
      @marevanzyl6906 Год назад

      almal verstaan afrikaans want dis een v die landstale as jy hier skoolgegaan het in meeste skole, hulle pretend hulle weet nie, want dis wat hulle geleer word

  • @patrickmontignies7750
    @patrickmontignies7750 2 года назад +6

    Putting us all in a large bowl of water and slowly putting up the temperature too boiling point!? .( The frog scenario)!

  • @derikdejager7057
    @derikdejager7057 2 года назад +3

    Baie Dankie waardeer julle moeite en insigewende kennis hou so voort

  • @susanlubbe4052
    @susanlubbe4052 2 года назад +13

    Is hy regtig n besigheidsman of kom sy geld net van wat hy betaal is vir sy gesig vir BEE?

    • @dudleysmith4963
      @dudleysmith4963 2 года назад

      Jy kry skelm en jy kry stupid die ANC is skelm die mense wat vir hulle stem is stupid.

  • @lethokuhlekarlntuli4424
    @lethokuhlekarlntuli4424 2 года назад +4

    cyril hy weet neks dan hy weet neks dan weet neks twee jaar nee hy weet nesk tood graat 5 kinder hy saal nie so kan aanwoord nie hy weet neks maar hy is die hoof vand ons land nee jog

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 Год назад

    Afrikaans darem die mooiste taal ♥️

  • @etiennecfourie777
    @etiennecfourie777 2 года назад +19

    Moer skelm!!

    • @antonferreria1905
      @antonferreria1905 2 года назад +4

      As jy Kees baas maak van n mielie land gaan hy gaan hy alles verwoes.

  • @HettieB5270
    @HettieB5270 2 года назад +11

    Prof is reg. In Afrika is mag (power) die koning.

    • @maseratifittipaldi
      @maseratifittipaldi Год назад

      En die mense aanvaar dit gelate? Wys jou hoe dom is ons. Staatsamptenare se doel is eintlik om die burgers te bedien - nie om aan hul eie party en hul eie indiwiduele magsposisies te bou nie. Daarom is dit van kardinale belang dat ons politieke partystelsel geskrap word. Enige persoon wie aan enige politieke party behoort of wie enige verwantskap met enige politieke party het, behoort onbevoeg te wees om as staatsamptenaar aangestel te word.

  • @shanaazabrahams1319
    @shanaazabrahams1319 2 года назад +15

    How skelm is CR? Fokken kak skelm

  • @mariebesselaar6697
    @mariebesselaar6697 2 года назад +8

    Haha, dankie Dawie dat jy dit se soos dit is😂😂

  • @chessmanhatter298
    @chessmanhatter298 2 года назад +27

    Handing over the state capture report...they standing there as it's something to be proud of....what fools....

  • @amorhuman
    @amorhuman Год назад

    So waar♡

  • @joesoap4863
    @joesoap4863 2 года назад +6

    The late Dr Mario Oriani-Ambrosini in the latter’s memoirs: "In his brutal honesty, Ramaphosa told me of the ANC’s 25-year strategy to deal with the whites: it would be like boiling a frog alive, which is done by raising the temperature very slowly. Being cold-blooded, the frog does not notice the slow temperature increase, but if the temperature is raised suddenly, the frog will jump out of the water. He meant that the black majority would pass laws transferring wealth, land, and economic power from white to black slowly and incrementally, until the whites lost all they had gained in South Africa, but without taking too much from them at any given time to cause them to rebel or fight." That's the level of criminal he is.

    • @zz2ipper
      @zz2ipper 2 года назад

      Wow, poor frog.

  • @wollieerasmus9444
    @wollieerasmus9444 2 года назад +8

    daai amerikaner waarvan Prof. praat is so reg. kyk hoe goed het die apartheidsregering gewerk.

  • @peach2969
    @peach2969 2 года назад +6

    Ons almal moet net saamstaan en geen belasting betaal vanaf 2022.

    • @derikdejager7057
      @derikdejager7057 2 года назад

      begin 'n privaat belasting van inkomste maatsksppy.

    • @altagrobbelaar8853
      @altagrobbelaar8853 2 года назад

      Verduidelik asb hoe dit moontlik is. Dit word van ons salaris afgetrek.

  • @iansmit1344
    @iansmit1344 2 года назад +9

    Die skelm het geen skaamte nie...as ek net na hom kyk dan kry ek arc eyes....

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j Месяц назад

    Uitstekende ontleding deur prof André Duvenhage.

  • @josiejackson3641
    @josiejackson3641 2 года назад +2

    Marakana, onthou dit ook

  • @edwinboegman1134
    @edwinboegman1134 2 года назад +1

    Baie insigewend gesprek, veral teen die einde en ons stuur die gesprek deur na vele belangstellendes.

  • @michellewhitmore5311
    @michellewhitmore5311 3 месяца назад

    Thanks!

  • @piethermanus8777
    @piethermanus8777 2 года назад +5

    As corrupt as they come..

  • @pierrenemolander4446
    @pierrenemolander4446 2 года назад +4

    WHAT I Don't Understand is ? "Why The Dollars Stolen at Ramaphosa farm Was Not Declared??? Foreign Exchange Should Have Been Notified??? Secondly If people Are Getting Millions of dollars "that are kept at home in secret" What Was The Money Paid For???????

  • @charlesskeen8485
    @charlesskeen8485 2 года назад +6

    Waarvan praat jy? Wie van hulle steur hul n veer oor papierwerk?

  • @inacoetzee1240
    @inacoetzee1240 2 года назад +4

    Baie goed maak sin was lekker om Na julle te luister

  • @Huvers
    @Huvers Год назад +2

    Baie dankie vir hierdie gebalanseerde en realistiese diskussie. Mooi dat julle desondanks nog 'n positieve houding en optimisme kan behou!

  • @christiaan6488
    @christiaan6488 Год назад +4

    Ek sê nog altyd dat Cyril ‘n baie slimmer skelm as Jacob is.

  • @farisismail2837
    @farisismail2837 2 года назад +4

    Ek se f julle mense Said Africa gan nog hard fal terwyl d mense wat hom rigeur rigeur onthou Zim hie kom ons ...ons gat nog baie swaar kry ons mense het ons gese as d swart man d land gan oor fat gan ons swaar kry hulle is al 40jaar onne grond ma hulle het waarheid ge praat help ons god

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 Год назад

    EK DINK HY IS DIE GROOTSTE SKELM. HY IS N LAMGAT KAN OOK NIE BESLUITE MAAK NIE.

  • @ninakruger4449
    @ninakruger4449 2 года назад +1

    Dankie julle

  • @harmtimmerman9309
    @harmtimmerman9309 2 года назад +13

    Jy is baie skelm, se die een skelm vir die ander skelm. Maar nie so skelm soos jy nie se die 2de skelm vir die eerste skelm

  • @francoisnvn
    @francoisnvn 2 года назад +2

    Blykbaar was daar brandstof prys aanpassings gedoen sodat Cyril Ramaposa, Mdonalds kon Koop.

  • @glenblignaut9977
    @glenblignaut9977 2 года назад +3

    I wonder what happened to the planeload of Dollars that disappeared at Jan Smuts..er pardon OR Tambo airport

  • @edwardmiles8583
    @edwardmiles8583 2 года назад +5

    Donnerse skelems

  • @davidclowes2280
    @davidclowes2280 2 года назад +4

    Ive been working with the local municipality for 6 months now to get permission to finnish a building project. I have fulfilled every criteria for an exemption and no one will sign the paper. No work is getting done!!!! No idea of what facilitation of business means!!!!

  • @garrydonian7588
    @garrydonian7588 2 года назад +7

    Can the leopard change his spots or the Ethiopian his colour?? No never No!!

  • @Oudienie
    @Oudienie 2 года назад +2

    UIM is d antwoord.

  • @mornegouws2646
    @mornegouws2646 2 года назад +5

    Persoonlik dink ek dat as daar meer wyn was, sou ons baie meer aan die waarheid gekom het, hoekom hou die die mense terug???

  • @anelnel4752
    @anelnel4752 2 года назад +3

    If the report cost a billion rand what would it cost to rectify the problem. Baie insiggewende gesprek

  • @elmarielennox3944
    @elmarielennox3944 2 года назад +8

    Vertrou ni meer die sisteem van stem,net n skelm spul.

  • @sareljvrensburg4230
    @sareljvrensburg4230 Год назад

    Mense wie weet om sin te praat, dankie.

  • @elaineburger8753
    @elaineburger8753 Год назад

    Die plase is kontant gekoop Onder plaasvoormane Se name. Let wel engelse vane

  • @deonburger
    @deonburger 2 года назад +3

    Hy het niks verkeerd gedoen nie. Sy plaasvoorman het nie sy werk reggedoen nie. 😜

  • @Joe-ic3xe
    @Joe-ic3xe 2 года назад +2

    Die kontant geld is om ANC lede om te koop vir die presidensie op die volgende konferasie net soos wat by NASREC gebeur het🤗

  • @pierrenemolander4446
    @pierrenemolander4446 2 года назад +5

    All LIARS and "the box vol bende" will Act like A Jol has begun knowing full well that All cronies are busy with the Crap!!! To make it look "Normal" no wonder people can laugh!!! But it's actually Downright Dishonest!!!

  • @magdalenalerm5935
    @magdalenalerm5935 2 года назад +1

    Dawie jys n Yster. Sè dit soos dit is

  • @pedropfaff8906
    @pedropfaff8906 Год назад

    Stille water dieper ground;onder dwaal die duivel rond.

  • @johantheunissen946
    @johantheunissen946 2 года назад +1

    Hoe skelm vra julle?.....presies so skelm soos al sy voorgangers!

  • @hendrinajoubert4550
    @hendrinajoubert4550 Год назад

    Chaos gebou, Dawie

  • @kiimmaritz2827
    @kiimmaritz2827 2 года назад +3

    Donners skelm

  • @peetrobberts842
    @peetrobberts842 Год назад

    Groot skelm.

  • @lodewykcoetzee4104
    @lodewykcoetzee4104 Год назад

    Squirrel is so skelm soos 'n Jakkals!

  • @elaineburger8753
    @elaineburger8753 Год назад

    Kyk bietjie Na OoS kaap hy besit Al 6 plase hier wat hy Onder Ander menses Se name gekoop het.

  • @QuintessentialOrganics
    @QuintessentialOrganics 2 года назад +3

    He uses Census's to gather information and start his own businesses.

    • @marevanzyl6906
      @marevanzyl6906 Год назад

      no cencus is being used to see how many minorities is still left and what they own to push taxes up in the country to devide the taxes between them for the masses to get everything for free and getting told the problems are there because of minorities and to blame them.

  • @Fres-no
    @Fres-no 2 года назад +1

    nice!

  • @leondupreez1123
    @leondupreez1123 2 года назад +1

    Hou regtig van julle gesprek.daar is baie bekommerde mense in die land.my vraag is eenvoudig die volgende : wat maak ons kinders oorsee ??word wakker mense die land is poer in sy moer.die groot trek suide toe het begin.

  • @corriecordier5565
    @corriecordier5565 2 года назад

    Baie goeie gesprek deur mense wat ń goeie kennis en begrip het van die impak van die regering se patetiese politieke bedeling op die land. Net jammer die klomp kan nie diesulkes aanwend om die gemors wat hulle veroorsaak het te probeer oplos nie, want dit sal nog meer van hulle wandade ontbloot en dit moet verhoed word ten alle koste.

  • @angelobeyers1636
    @angelobeyers1636 2 года назад +1

    Jule is so nerominded vergeet om te practice oor Party soos Patriotic Alliance wat besig is om te groeie elke dag and also has the most successful qualision

    • @paulsmith9497
      @paulsmith9497 2 года назад +1

      Miskien moet jy eers skool gaan voor jy comment.

    • @annacheetah3799
      @annacheetah3799 Год назад

      Vergeet van CR. Hy praat net, belowe alles . . . . en daar bly dit!!Hoè op aarde kan 'n land oorleef met sulke swak leiers, korrup, doen nie nie wat hy en sy kaders belowe nie . . .!!! EEN GROOT GEMORS wat vir ons land wag- AL die kriminele loop nog los buite die tronk- SKANDE!!

  • @hesterduplessis9075
    @hesterduplessis9075 2 года назад

    DA was goed op munisipale beheer en bestuur van party Stede en dorpe. Ons was met vakansie, en ons het opgemerk dat sekere dorpies mooi skoon is en economies beter soos winkels. Maar die Joodse winkels is uit en ketang winkels is in.

  • @goodbarbenie5477
    @goodbarbenie5477 2 года назад +4

    The World....? Which are likened to Sheep, Controlled by Wolves, and Owned by Pigs..hah

  • @MJ-lz1km
    @MJ-lz1km 10 месяцев назад

    Dawie, Lamola is `n lid van die WEF!

  • @magrietguthrie8661
    @magrietguthrie8661 2 года назад +1

    What about the bitcoin Acc, Ramaphosa and Pravin Gordon, check it out

  • @bennykgosiemang5858
    @bennykgosiemang5858 2 года назад

    YES ITS ME

  • @sue-zedejager204
    @sue-zedejager204 2 года назад +2

    Hi Izak drink jou wyn! Dit gaan n laaaanh nag wees lol

    • @henniesaaiman2856
      @henniesaaiman2856 24 дня назад

      Maak eers klank reg, hd program gaan n stadige dood sterf😮😢

  • @christopherj.l.watson3560
    @christopherj.l.watson3560 2 года назад

    Net so

  • @pietsanvenero9756
    @pietsanvenero9756 4 месяца назад

    Gaan vra sy ma wat hom uit gekak het

  • @robkading5274
    @robkading5274 2 года назад +1

    Ja, maar ons het darem amper n 100m hoë vlagpaal met n vlag wat in die nag sigbaar sou wees. Die normatiewe staat KAN iets opbou as hulle wil :-)

  • @daleenduplessis79
    @daleenduplessis79 2 года назад +10

    Wat n heerlike en insiggewende gesprek met d groep gisteraand.......en in n lekker gees.

  • @renerene1717
    @renerene1717 Год назад

    So skelm dat dit Nie beskryf Kan word Nie.

  • @pietsanvenero9756
    @pietsanvenero9756 Год назад

    Hy is a dief van die begin

  • @louismaritz6536
    @louismaritz6536 2 года назад

    Hoof van die skelems.

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 Год назад

    7000 duisende afrikaanse gesinne in Sqatter Kampe!!!!!!

  • @wilfredbaxter9429
    @wilfredbaxter9429 2 года назад +2

    Jy durf om so vraag te vrae. Vergeet hoe onbeskryflik jou voorssate was, jou amper mens

  • @gawiestols6857
    @gawiestols6857 2 года назад +3

    Mogoeng

  • @johansmith2330
    @johansmith2330 2 года назад +1

    Los vir Cyril uit. Wil julle he Julius moet die land regeer?

  • @venessahendricks8019
    @venessahendricks8019 2 года назад +3

    Hippo eyes 😅😅

  • @ritamedina-molina8550
    @ritamedina-molina8550 Год назад

    In my oe behoort behoort die vent in die tronk.jammer uitverkoper de klerk is dood...ek sou hom graag ook in die tronk wou sien

  • @Mari-Antonette
    @Mari-Antonette 2 года назад +2

    🙊🙈🙉

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 2 года назад +2

    Of is dit nou freedom of speech?

  • @venterdanie1
    @venterdanie1 Год назад

    Ja verseker total in ons m in

  • @mauded2709
    @mauded2709 2 года назад

    Interessante gesprek. Ek dink hier gaan iets verander. Ons laat toe dat hulle oor ons loop. Ons steek nie geld nie tog het ons loadshedding en honderde mense gaan dood. Van kos of hongerte. Ek glo regtig moegeng gaan iets doen.