Tronk toe vir Julius en Floyd Dinsdag 16 Julie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Комментарии • 87

  • @nigelnaylor2556
    @nigelnaylor2556 Месяц назад +21

    The VBS investigators ask very weak questions and allow the EFF to dodge the bullets with statements like: "We received no illegal moneys from VBS." The investigators should then ask "Did you receive ANY monies and for what purposes? Please explain why you received any monies and what legitimate value did you give in return to VBS?". VBS was a mutual bank and should not be wasting any monies on frivolous donations.

  • @Godisgood1980SA
    @Godisgood1980SA Месяц назад +8

    As Julius tronk toe gaan, gaan daar GROOT FEES gevier word in SA!!!!🎉🎉🎉🎉🎉

  • @francoisvdbergh3224
    @francoisvdbergh3224 Месяц назад +12

    Haha Malema tronk toe😂😂😂 dit wil ek nog sien

  • @geraldrafferty5485
    @geraldrafferty5485 Месяц назад +15

    TRONK TOE ! HIGH HOPES !
    JULLE WEET MOS 🤓

  • @cobussmith8864
    @cobussmith8864 Месяц назад +4

    Sluit Julius en die ander EFF kaders toe!

  • @hanliemans5934
    @hanliemans5934 Месяц назад +4

    Oom Pieter wag vir Julius en kie om te kom groente plant!!

    • @thatsme172
      @thatsme172 Месяц назад

      Lekker Han, daarsy hy gaan plant tot hy oud is.
      Bibsie

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 Месяц назад +2

    laat hulle mekaar maar nou verraai...dit word te warm ...

  • @johanvandermerwe4620
    @johanvandermerwe4620 Месяц назад +2

    En Gayton gaan sorg hulle heeldag weight lifting doen in die tjoekie

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 Месяц назад +2

    Pauli van wyk het in n onderhoud gese sy het met n slagoffer van VBS bank gepraat.Die oumatjie het gese sy hoop daar kom iets van alles, want sy gaan dood van die hongerte.En Shivambi word blink en rond van die vet. Hoe skandelik !!

  • @danielgouws1470
    @danielgouws1470 Месяц назад +2

    😂Dit is hoogtyd dat daardie malmalema en sy gat gabbas tronk toe gaan vir daardie VBS bank wat hulle bankrot besteel het.

  • @believe7088
    @believe7088 Месяц назад +1

    Dankie Izak

  • @user-ps9cq1iy3f
    @user-ps9cq1iy3f Месяц назад

    Doen ' n besondere beroep op jou party om met mening op te staan teen Julius en Floyd en allle ander skelmry van mense in ons parlement!!
    NOU is jou kans!
    Ons moet met die groot skoonmakery begin! En met mening!

  • @riaansteyn1978
    @riaansteyn1978 Месяц назад +2

    Dit sal great wees. As hulle toe gesluit word gooi sommer sleutels weg. Great nuus. Maar vraag is sal dit regtig so plaasvind of gaan hulle hulleself weer uitkoop uit die tronk uit.

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561 Месяц назад +1

    Goeie dag Izak en Nuuspod Luisteraars/ Kykers- baie dankie Izak

  • @HenryKotze-sg5dz
    @HenryKotze-sg5dz Месяц назад +2

    Goeie môre uit Irak.
    Lekker om daai lag te hoor.
    Pas op dat jy nie jou broek natmaak nie!!! (grappie)
    Ek luister graag nuus op nuuspot. Kort en kragtig.
    Groete - Henry Kotze

  • @gertfurstenburg4166
    @gertfurstenburg4166 Месяц назад +2

    ISAK AS JY WIL DONASIES HE MOET JY JOU ABSA REKENING TOEMAAK EN N VBS BANK REKENING OOPMAAK.

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 Месяц назад +1

    Matodzi was slim --pleit skuldig en gee al die ander se name ...en kyk hoe kom ek los...daar gaan niks met hom gebeur nie

  • @hugohinze1082
    @hugohinze1082 Месяц назад +1

    Baie Dankie vir 'n Goeie program

  • @nicjordan7300
    @nicjordan7300 Месяц назад +2

    Mense in Amerika se dis n wonderwerk dat Trump survive het. Die Flag wat soos n engel gelyk het ens.. Nogal interessant.

  • @christinevanrooyen423
    @christinevanrooyen423 Месяц назад +4

    More Isak geniet jou program mooi dag

  • @hazelpony5011
    @hazelpony5011 Месяц назад +1

    Dit was die snaakste nuus vir n lang tyd. Ek dink daar gaan niks vir n lang tyd kom nie. Dankie vir n intro. 😂

  • @tessb3039
    @tessb3039 Месяц назад +4

    As iemand jou deur jou oor skiet en jy weet jy moes dood gewees sal jy 😢 en dankbaar wees jy't oorleef

  • @martiechris7703
    @martiechris7703 Месяц назад +1

    Nie in n miljoen jaar nie. Die eff het jare terug al die polisie en juridiese stelsel gekaap.

  • @susandewet3553
    @susandewet3553 Месяц назад +1

    More Izak, dankie vir.nuus en die lekker lag.

  • @thoravandermerwe1108
    @thoravandermerwe1108 Месяц назад +2

    Goeiedag!😊

  • @Dr_Phyll
    @Dr_Phyll Месяц назад +2

    Red the new orange...😮

  • @katysteffen7484
    @katysteffen7484 Месяц назад +1

    More Izak lekker dag met vuurwarm nuus dankie......

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 Месяц назад +1

    Wel gedaan. 🎉

  • @user-lg9ls8jq4n
    @user-lg9ls8jq4n Месяц назад +2

    More van n ysige Centurion

  • @pietersmith8879
    @pietersmith8879 Месяц назад +1

    Ek het darem lekker gelag vir jou blabs

  • @susandewet3553
    @susandewet3553 Месяц назад +1

    Ja Izak, stem saam dit is sommer bog oor Trump. Ek wardeer.jou reguit mening!!

  • @rosalindvantonder5176
    @rosalindvantonder5176 Месяц назад +2

    Nuusberig koerant oor Trump so bly jy haal die Lamestream media uit. Dit is rede ek jou nuus program waardeer NUUS SONDER BOLLIE is jy al nuus wat ek kyk lokaal 😅😂

  • @joeymatthysen5105
    @joeymatthysen5105 Месяц назад +1

    Môre julle almal ❤

  • @lindaholtzhausen1539
    @lindaholtzhausen1539 Месяц назад +1

    Hiep hiep hoera!! Kry daardie 2 uit die samelewing uit!😂😂😂😂😂😂😂

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 Месяц назад +1

    Hul skuld is alreeds miljarde, en hy vra nog steeds?? Wonder of hy kan lees? ;-))

  • @fhlbadenhorst
    @fhlbadenhorst Месяц назад

    Hierdie is die ideale geleentheid vir Paddaman en die Tenderpreneurs - dit klink soos 'n Fritz Deelman riller - om in groen energie te belê. Hulle het mos etlike miljard werkskapitaal, of hoe?

  • @martiepeacock6336
    @martiepeacock6336 Месяц назад +1

    Enige een wat gloin ins Here Jesus weet waarom m sniper ook mis kan skiet en dit is so duidelik soos daglig ,ek sien duidelik God se hand in die draai van Tromp se kop

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 Месяц назад +1

    Nou leer ek hier op my oudag hoe n mens dit doen...kritiseer plekke met baie geld...en kort voor lank kry ek n ou bonussie om tog net nie te veel te se nie...

  • @maureend6515
    @maureend6515 Месяц назад +1

    Goeie more. Ai, dis so lekker om iemand so te sien lag 😂

  • @taaniadyzel9756
    @taaniadyzel9756 Месяц назад +1

    Hoe lekker lag ek saam met jou.😂

  • @TjakaErasmus
    @TjakaErasmus Месяц назад

    Hallo Izak. Hoe maak ek om op Nuuspod te adverteer? Tjaka

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  Месяц назад +1

      Bel my 082 838 5204

  • @louishurter4952
    @louishurter4952 Месяц назад +4

    More se Izak en mede luisteraars mag julle en julle families moet n geseende dag verder he

  • @user-yp4sc2xz9k
    @user-yp4sc2xz9k Месяц назад

    Middag izak en almal die grootste grap v/d jaar,dieklere van af rooi tot orange ,izak jy stel dit so oulik tata mooi bly almal😅

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 Месяц назад +4

    More al is dit baie laat.

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 Месяц назад

    Ek het jou gemis vanogd vroeg, maar volg nuus gou op

  • @nicolettemathiasdotcomquee5414
    @nicolettemathiasdotcomquee5414 Месяц назад +1

    🤣🤣🤣🤣

  • @user-zo4vh8tg2o
    @user-zo4vh8tg2o Месяц назад

    Ag ons hoor dit nie die eerstemaal nie.
    Praat praat. Dit sal daarby bly.

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Месяц назад

    As dit n snipper was WAT Donald Trump GESKIET het...Hoe de hel kon hy mis GESKIET het 😅😅

  • @HesterGouws-v8d
    @HesterGouws-v8d Месяц назад

    More se ek ook nuut

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 Месяц назад

    Izak jy kan nou maar net nie tot 'n punt kom nie

  • @HesterGouws-v8d
    @HesterGouws-v8d Месяц назад

    More almal

  • @sammyvyfers8849
    @sammyvyfers8849 Месяц назад

    Wats die kanse

  • @mollymaryna6118
    @mollymaryna6118 Месяц назад +1

    35:50😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @mrfake4510
    @mrfake4510 Месяц назад

    ABAHAMBE!!!

  • @gertjordaan3986
    @gertjordaan3986 Месяц назад

    Goeie more😂

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Месяц назад

    More Izak

  • @christinevandermerwe-gl2sm
    @christinevandermerwe-gl2sm Месяц назад

    You wish!!

  • @mervinmatthys469
    @mervinmatthys469 Месяц назад

    Gmore izak ek geniet jou geselskap 😂

  • @MaggieGraham-zi1lt
    @MaggieGraham-zi1lt Месяц назад

    Kom tot n puntt

  • @antoinetteellis3667
    @antoinetteellis3667 Месяц назад

    😂🤣.

  • @philipmorkel-brink7587
    @philipmorkel-brink7587 Месяц назад

    media 24 se moer

  • @EricTheron
    @EricTheron Месяц назад

    Goeie More

  • @HelenaBeneke
    @HelenaBeneke Месяц назад +1

    More izak en kykers hier van kleinbrak area , bly maar koud en nat, jammer eks laat hoop dat almal n geseende dag sal he

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Месяц назад

    Dankie Izak

  • @HesterGouws-v8d
    @HesterGouws-v8d Месяц назад

    More almal