Gayton wil vir Afrikaans baklei Dinsdag 16 Julie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 окт 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Комментарии • 53

  • @tokkielegrange3533
    @tokkielegrange3533 2 месяца назад +12

    Kaapse Klopse voor 'n rugby wedstryd klink vir my goed, sal daarvan hou. Oulike idee

  • @GerhardvanderWesthuizen-bj7mf
    @GerhardvanderWesthuizen-bj7mf 2 месяца назад +12

    DANKIE VIR IEMAND WAT VIR AFR WIL OPSTAAN ❤

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 2 месяца назад +9

    Dankie Gayton vir jou opdtaan vir Afrikaans

  • @smpinard4507
    @smpinard4507 2 месяца назад +5

    Dankie Izak. Ek sien jou nuusberigte as baie betroubaar en jy maak dit intressant met jou aanhoudinde goeie en vriendelike manier hoe jy dit aanbied. Hou dit bo!

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 2 месяца назад +4

    Gayton is amazing 👏 😍 🙌 ❤. Hy baklei ons bly veraltyd afrikaans.

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 2 месяца назад +7

    Hy gaan herlewing bring. Ek is so bly hy gaan optree

  • @smpinard4507
    @smpinard4507 2 месяца назад +6

    Sterkte Pieter Groenewald. Ek glo ons gaan binnekort groot verandering sien.

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 2 месяца назад +2

    Dankie Min. Gayton. Waardeer jou inklusiwiteit van ons Taal. ANC se gruwelike Haat teenoor ons taal en nasies was ongevraagd aangesien hul belastinggeld gebruik en misbruik het vir selfverryking!!

  • @verajappie9998
    @verajappie9998 2 месяца назад +4

    Die mense weet nie meer wat om van Gayton te sé nie elke keer kom hy net met n verrassing te vore thumbs up for you Gayton

  • @suzannethorpe3207
    @suzannethorpe3207 2 месяца назад +2

    MINISTER GAYTON BRING POLIT IP CS ALIVE IN EVERY HOUSEHOLD IN SOUTH AFRICA U MAKE US ALL PROUD SOUTH AFRICANS THANK YOU SOOOOO MUCH I AM STIMULATED TO STUDY GAYTON CURRICULUM POLITICS IT WORKS THANK YOU FOR YOUR WISDOM IT COMES FROM GOD SHALOM

  • @smpinard4507
    @smpinard4507 2 месяца назад +7

    Ek hou baie van Gayton. Dankie vir jou standpunt oor Afrikaans Gayton.

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 2 месяца назад

    I agree we need our farmer's and workers as they provide the food on our tables .

  • @juliobampton6365
    @juliobampton6365 2 месяца назад +1

    Nagse aanbieder, Kaptein van die NUUSPODBoot, Ek like jou program uit Namibia. Kritiek Sal altyd daar wees

  • @mollymaryna6118
    @mollymaryna6118 2 месяца назад +2

    Gayton is lief vir sy mense en sy land. Hy wil die beste vir almal he.

  • @verajappie9998
    @verajappie9998 2 месяца назад +3

    Lekker oom Pieter jy het EFF se bubble geburst 😂

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 2 месяца назад

    Looks like a beautiful place

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 2 месяца назад

    I agree if we want to see a change in this country they all have to work together .

  • @deliaapsey9982
    @deliaapsey9982 2 месяца назад

    Vandag is ek eerste!!!! More Izak en luisteraars 😘

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 2 месяца назад

    Thanks for news Izak

  • @Morne_Smith
    @Morne_Smith 2 месяца назад +5

    Ja...btin die "bandiete" diens terug...hulle kan goed soos sypaadjies skoon maak...en so respek leer vir die samelewing...Daar is baie ander dinge ook wat hulle kan doen...
    Chain Gangs?

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 2 месяца назад

    Thanks Gayton to stand up for Afrikaans

  • @joeymatthysen5105
    @joeymatthysen5105 2 месяца назад +4

    Dankie, ek geniet Nuuspod👍

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 2 месяца назад

    Dankie Oom Pieter. Welgedaan!!

  • @corriezaayman9294
    @corriezaayman9294 2 месяца назад

    Min Gayton moet nie net spinning reg kry nie, maar na die algehele motor renne van Alle klasse. Dit moet ok meer op TV gebeeld word,,🎉

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 2 месяца назад +1

    Hul moet geleer word te bou en RDP huise/woonstelle op te rig!

  • @harduspretorius4961
    @harduspretorius4961 2 месяца назад

    Izak, dit sal 'n baie groot plesier wees dink ek om saam jou 'n biertjie te geniet! Ek luister baie lekker na jou vidoes!

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 2 месяца назад +2

    Sò bly dis sy plan

  • @donnyscott6227
    @donnyscott6227 2 месяца назад +3

    Mooi en dankie Isak

  • @tillykruger
    @tillykruger 2 месяца назад +2

    Ai ou vriend, jou program is bai goed, net jammer dat jy soms sulke onsmaaklike goed vertel. Dit doen verseker niemand goed nie.😢😢

  • @elsabezeeman6619
    @elsabezeeman6619 2 месяца назад

    Pieter Groenewald moes 'n Langenhoven truuk uitgehaal het: hy moes gesê het: "Goed, ek sal my stelling terugtrek: At least not one of the EFF members can read."

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 2 месяца назад +1

    Damkie Izak

  • @PieterBingle-xe8zh
    @PieterBingle-xe8zh 2 месяца назад

    Izak, nooi asb vir Willie Aucamp, vars aangewese woordvoerder van die DA vir n onderhoud.

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 2 месяца назад

    ...5 tree agteruit is om Jóú ook te laat lewe. Nie net slang nie.

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 2 месяца назад

    Ek stem saam Afrikaans is my taal en ek kan dit praat enige plek . Niemand gaan my vertel waar ek dit moet praat nie

  • @fanievermeulen8386
    @fanievermeulen8386 2 месяца назад

    Hallo Izak, Anette Steyn boervrou van venterstad wat as Spes raadgewer aangestel is deur John, sal so n onderhoud met haar wil sien👌

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 месяца назад

      Ken vir Annette goed. Sal haar bel

  • @deondewaal3720
    @deondewaal3720 2 месяца назад +2

    Dit het absoluut FOKOL uit te waai met rassisme of iemand kan lees of nie !

    • @corneliacoetz243
      @corneliacoetz243 2 месяца назад

      Hul gebruik te maklik rassisme agv skuld gevoel. Hul 2 leiers het natuurlik nie bewus gewees van miljoene geld ontvang wat nie aan hul behoort nie, te koste van swart mense se enigste spaargeld om hulself te verryk. Skandalig die arrogansie, gedink hul sal wegkom soos res van ANC kaders!

  • @DirkVanwyk-zq3by
    @DirkVanwyk-zq3by 2 месяца назад

    Gee hom n kans,maar daar sal altyd die nay sayers wees.

  • @carinaleroux9138
    @carinaleroux9138 2 месяца назад

    Ministers, Drink minder en gee daai drank Geld vir die tronke…!

  • @emmerentiagroenewald3694
    @emmerentiagroenewald3694 2 месяца назад +1

    Jammer, maar vir my is jou gesprekke te lank .Het nie elke dag 'n uur hiervoor nie....

    • @annettebezuidenhout9845
      @annettebezuidenhout9845 2 месяца назад +3

      Waarvoor tik jy dan nog n boodskappie waar joy tyd so beperk is??😮

    • @corneliacoetz243
      @corneliacoetz243 2 месяца назад +2

      annettebezuidenhout
      ...wil ek ook weet?

    • @corneliacoetz243
      @corneliacoetz243 2 месяца назад +3

      ​@@annettebezuidenhout9845koop dan maar die koerante om by te bly wat om jou aangaan!

    • @charlesmyburgh
      @charlesmyburgh 2 месяца назад

      😂😂😂😂😂

    • @charlesmyburgh
      @charlesmyburgh 2 месяца назад

      Het nog nie vir Gayton gestem nie. Maar ons gaan hop verseker dop hou.