Forum Nuus: AfriForum stig eerste privaat brandweer in Bloemfontein 05-06-2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 июн 2024
  • AfriForum het gister in samewerking met Fire Ops dié burgerregteorganisasie se eerste privaat brandweerdiens in Bloemfontein van stapel gestuur. AfriForum-lede in die omgewing en ander intekenaars sal toegang tot dié diens hê. Hierdie is, buiten die organisasie se vullisverwyderingsdiens, nog ’n diens wat gelewer word weens die swak dienslewering wat inwoners van Bloemfontein van die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit ontvang. Om meer uit te vind besoek www.afriforumbrandweer.co.za.

Комментарии • 16

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 Месяц назад +6

    Hartlik Geluk, Afriforum!

  • @lorindaswiegers7246
    @lorindaswiegers7246 Месяц назад +5

    Trots op julle ! Fantasties !

  • @christellevandermerwe9559
    @christellevandermerwe9559 Месяц назад +5

    Uitstekend

  • @talloolahmoon
    @talloolahmoon Месяц назад +4

    Outstanding excellent salute

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 Месяц назад +4

    wonderlik hoe hulle stil-stil onder die radar net eenvoudig aangaan en orde orals vestig. En dan kan ander mense nie verstaan wat aangaan as hulle op n dag wakkerskrik en sien hier gebeur al hierdie dinge nie!

  • @salty-006_7
    @salty-006_7 Месяц назад +1

    Dit kan werk! Awesome julle.

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 Месяц назад +5

    FANTASTIES!!!!

  • @vickterbennette2860
    @vickterbennette2860 Месяц назад

    Gaan kyk na thabazimbi ons het n volunteer fire team daar gestig thaba fire and rescue gaan kyk wat doen ons als

  • @nedor64
    @nedor64 Месяц назад +4

    Kan ons dalk ons eie regering met ministers ook begin asb die wat nou in die "palamênt" sit is useless?

    • @faa9261
      @faa9261 Месяц назад +1

      Hell no you can’t! Go elsewhere if you want to do that. You must be crazy!

    • @nedor64
      @nedor64 Месяц назад

      @@faa9261 "Hell no you can’t!" Why not? Go elsewhere where is that? The Solidarity Movement is our own government for the simple reason we do everything ourselves, so do we need a useless government?

  • @georgemcdonald649
    @georgemcdonald649 Месяц назад

    Wie gaan baat vind by die brandweer en is dit ń diens wat betaal voor sal word?

  • @Deontjie
    @Deontjie Месяц назад

    .