Jhb val uitmekaar Woensdag 7 Augustus 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Комментарии • 28

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Месяц назад +4

    Baie dankie vir jou harde werk en opoffering. Nuus en inligting.

  • @hugohinze1082
    @hugohinze1082 Месяц назад +3

    Goeie Môre Nuuspod Baie Dankie vir die Goeie Program.

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 Месяц назад +4

    Die middle stad en omliggende area van Johannesburg was skoon en veilig gedurende apartheid jare.

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Месяц назад +3

    Goeie more Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag Amen ❤

  • @belindaduplessis7728
    @belindaduplessis7728 Месяц назад +2

    Mr Groenewald from the vryheids front will get my vote

  • @dorothylabuschagne3726
    @dorothylabuschagne3726 Месяц назад +1

    More, ek het weer lekker saam jou gelag. Geniet jou dag daar...groete

  • @gideonmouton
    @gideonmouton Месяц назад

    Goeiemôre Izak en almal die nuuspotters. Geseënde dag vir almal.Geniet jul dag.👍

  • @polliestemmet
    @polliestemmet Месяц назад

    Die beste program ooit. God se rykste seën oor julle almal wat dit moontlik maak❤🙏🙌

  • @gawievermeulen8651
    @gawievermeulen8651 Месяц назад +2

    More almal

  • @PieterVanRooyen-sbb
    @PieterVanRooyen-sbb Месяц назад

    Goeie môre uit Iowa VSA

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 Месяц назад +1

    Baie laat. Goeie more.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Месяц назад

    Hi 👋 almal,sò lekker om Afrikaans te hoor. Mooi en geseende dag vir almal en bly warm 😮

  • @MelanieThirion
    @MelanieThirion Месяц назад

    Eks bevrees die verval van Jhn het ook 'n invloed op Pretoria, ons vanoggend weer nie water nie, die effek van die ANC se mismanagement het groot nagevolge😢

  • @user-ju8ow7ec2t
    @user-ju8ow7ec2t Месяц назад

    Ons kan dit reg stem!

  • @potgieterchristiaan3886
    @potgieterchristiaan3886 Месяц назад

    Ja-nee dis tyd dat ons moet nou politieke partye verbied! Wêreldwyd is die mense wat lande bestuur, 4de klas. Kom ons ondersteun dus net mense tydens verkiesings wat nie aan 'n politieke party behoort nie. Hulle moet egter vermoëns kan bewys wat bewys dat hulle die kennis het om die werk te doen!

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Месяц назад

    Jip Sakkie waars 😢 die dae? Pies 🥧 en chips 🍟 oppie stasie en liggies in Joubert Park 😢😢

  • @marietjiedejager21
    @marietjiedejager21 Месяц назад

    Isak jy maak my dag 😅😅

  • @ignatiusvanrooyen135
    @ignatiusvanrooyen135 Месяц назад

    😂more geseende dag

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Месяц назад

    More dis klein saterdag

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 Месяц назад

    Aarde Isak. Hoop dis net 'n parra in jou keel. Moet tog nie siek word nie.

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 Месяц назад

    Haai - omtrent die "bubblewrap" - ek het ook gelees dat dit die koue af weer as mens dit teen die muur plak. Imagine that.