Teater is die spieël van die gemeenskap in die taal van 'n spesifieke gemeenskap. Die lewende toneel wat ek bedryf beteken vir immigrante minder as niks. Ek haal die Nederlandse toneelpedagoog, Herman Teirlinck aan uit sy Dramatisch Peripatetikon: " Het toneel is, in tegenstelling met de vele andere plastische of literaire, een monumentale kunst, die ongeveer als de bouwkunst, aansluuting zoekt bij het getal, geen kunst die in individualistische vereenzaming tot uiting kan komen, maar een geëngageerde junst die zich tegenover volksheroïek, volksidealen en volksgeloof heeft te verantwoorden." Op oergeheuevlak kan die toneelkunstenaar net met sy volksgenoot kommunikeer!!!!!
Dis so lekker om na sinvolle gesprekke te luister. Dankie manne.
Dankie Ernst en Jaco, puik gesprek.
Weereens baie interessant. Dankie
Mooi gesprek mannen!
Puik gesprek! Dankie!
Dankie. Baie insiggewend. Nee wat, gee my maar sonnige Suid-Afrika met Sy probleme.
Dankie kerels mooi insig
Ek geniet sulke insiggewende gesprekke vreeslik, en dan nou nog in my moedertaal.
Hulle moet n bietjie gaan kyk wat in Europa tussen 1939 en 1945 gebeur het!
Insiggewend
Teater is die spieël van die gemeenskap in die taal van 'n spesifieke gemeenskap. Die lewende toneel wat ek bedryf beteken vir immigrante minder as niks.
Ek haal die Nederlandse toneelpedagoog, Herman Teirlinck aan uit sy Dramatisch Peripatetikon:
" Het toneel is, in tegenstelling met de vele andere plastische of literaire, een monumentale kunst, die ongeveer als de bouwkunst, aansluuting zoekt bij het getal, geen kunst die in individualistische vereenzaming tot uiting kan komen, maar een geëngageerde junst die zich tegenover volksheroïek, volksidealen en volksgeloof heeft te verantwoorden."
Op oergeheuevlak kan die toneelkunstenaar net met sy volksgenoot kommunikeer!!!!!
Ek sien nou daar is vars moeilikheid in Sirie" en Georgie".....verduidelik bietjie wat daar aan gaan
Nog sulke gesprekke asb of kom braai sommer by my huis
Jy sal ons almal moet nooi!