KYK: 4 voormalige amptenare van korrupsie aangekla

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 окт 2020
  • Vier voormalige amptenare van die Gautengse regering het Donderdag in die hof in Palm Ridge verskyn op aanklagte van korrupsie en die oortreding van die Wet op die Bestuur van Staatsfinansies. Video: Melinda Stuurman / Netwerk24

Комментарии •