Dankie, swaer. Dit maak my so trots om 'n Boer te wees. Daar lê vir ons as volk wonderlike dae voor. Ons gaan 'n prys betaal, maar ek glo vas ons sal oorwin, met die Here se help en bystand. Sterkte mense!
Ek soek die woorde van n ander lied wat ons ook gesing het. Ek het dit as die vlaglied geken. Ongelukkig onthou ek nie baie woorde nie, net fie Oranje, Blanje, Blou...... Kan iemand help?
You guys should really form your own nation out of/inside of the Northern Cape and, maybe, even the western cape. Would prob be ideal for, both, black Africans and Afrikaners
Vlaanderen is jullie niet vergeten. Ooit komen we jullie ontzetten. Ons vir jou, Suid-Afrika! 💪
Baie mooi woorde. Tyd dat ons volk weer saamstaan.
Wat een prachtig lied! Groeten uit Nederland! :)
Ongelooflik mooi! 8 Julie 2023
Big respect to the noble and resilient Afrikaner people from Bulgaria!
Pragtig! Kom jong mense, wees trots op hierdie voorouers. Dit kan weer gebeur.
Dankie, swaer. Dit maak my so trots om 'n Boer te wees. Daar lê vir ons as volk wonderlike dae voor. Ons gaan 'n prys betaal, maar ek glo vas ons sal oorwin, met die Here se help en bystand. Sterkte mense!
Ek het hierdie lied so lank laas gehoor... ons het dit baie op skool gesing.... goed om dit weer te hoor
Ja dit is.
Being shared all over FB in SA. :) Such a blessing and at just the right time!
Thanks for posting! This is the best of the Afrikaaner resistance tunes!
Dis my "favorite" Afrikaanse lied! En luister na die positiewe woorde.
Dankie! Dis my favorite boer volk!
Pratig en ek sal deel! Dankie!
Best version of this rousing song!
Lekker om 'n BOER te wees....
Dit gaan gebeur!!!!
Hoe verlang ek nie nou na my kinderdae nie! Wat 'n trotse nasie was ons nie! Waar het die trots heen gegaan?
Ons sal eers weer saamstaan wanneer die van ons wat agterbly almal saam swaarkry. Dit blyk nader as ooit te wees.
fokken awesome opmerking van jou broer stem 100% stem
Dankie, Michiel.
Pragtig ek is so trots op jy mense dankie
Mooi Afrikaans lied, maar helaas vergane glorie. Ik wens de BOERE veel sterkte!
Bliksems mooi
Dit streel altyd my hart.....
Daai tyd het ons n doel in die lewe gehad, tot De klerk dit weg gegooi het
Pragtig
Nou verlang ek darem vreeslik.Goeie ou dae. Al was dit nie maklik nie. Trots!
Ons gaan weer opstaan.
Ek soek die woorde van n ander lied wat ons ook gesing het. Ek het dit as die vlaglied geken. Ongelukkig onthou ek nie baie woorde nie, net fie Oranje, Blanje, Blou...... Kan iemand help?
Ons gaan saam die donker toekoms in .. Om as een te strewe of oorwin.... Met ons oog gerig op jou...Ons Oranje , Blanje , Blou
Pragtig!
Saluut!
Ons het dit ook gereeld op skool gesing - het iemand Die Vlaglied se woorde en musiek?
www.studentenliederboek.be/292-die-lied-van-jong-suid-afrika.html
May it replace that vile post-1994 "Anthem" !
Is dit nou nie n lied om op trots te wees nie, om te dink dat soveel manne hulle lewens neergele het
DIE JONGMENSE KEN DIT NIE, EN WIL OOK NIE JUIS OOR AFR GESKIIEDENIS HOOR..GEEN RESPEK VIR ONS WAARDES DIT IS SO HARTSEER..PRAGTIGE LIED
Mag ek maar die trane maar laat loop? Hier word jy trots van.
Jy kan maar yster. Selfde hier.
greath afrikaner broederbond song ;)
@@albertohubbers5865 De wet was ń vrymesselaar...
Reg man boere gaan baas word
hulle was baas to gee vw die land weg
You guys should really form your own nation out of/inside of the Northern Cape and, maybe, even the western cape. Would prob be ideal for, both, black Africans and Afrikaners
Boere bo
Byt vas eendag .....
Tos
.