Grondgebed - Steve Hofmeyr

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 апр 2015
  • КиноКино

Комментарии • 56

  • @StevenPretorius
    @StevenPretorius 8 лет назад +27

    Just recently I had chat with a young man and he said "I do not like Steve Hofmeyr" . to this I replied, what do you stand for young man do you have a voice or a belief system to which you strive for in your everyday life........he answered "no". To all who have a misunderstanding about our brother Steve. He is a voice we need in this time of uncertainty where we as BOERE, do not have an identity problem, we know who we are and we have strong believe system which were handed down by our forefathers. Steve you are our voice this song is awesome and brings out the route of belief our system our Father reigns and we depend on Him. Die Here is groot. Thanks Steve Hofmeyr ons staan saam met jou.

  • @deonburger6872
    @deonburger6872 9 лет назад +27

    Steve Hofmeyr!!! Jy is n donderse YSTER Meneer!!! Dankie vir wat jy alles doen vir ons!!!

  • @stephanpot
    @stephanpot 9 лет назад +8

    Dankie Steve. Het `n trantjie geplug. Hou so aan, baie mooi.

  • @runawaybrideZ
    @runawaybrideZ 9 лет назад +13

    Liewe Vader dis die mooiste mooi wat ek NOG gehoor het!!! Dankie Steve.

  • @EsmeHSA
    @EsmeHSA 8 лет назад +5

    Die diepste en mooiste woorde ooit!! Steve jy is n geskenk van God en dankie dat jy nie skaam is om al jou talente ten volle te gebruik.

  • @martielewis9495
    @martielewis9495 9 лет назад +6

    dit is die mooiste woorde wat nog ooit gehoor het steve jy sing dit met soveel gevoel. weer eens n wenner!!!!!

  • @whesh78
    @whesh78 9 лет назад +62

    Magnificent. I am French , and I support wholeheartedly the Afrikaner people

    • @natashalouw9424
      @natashalouw9424 9 лет назад +1

      Thank you

    • @boerierol
      @boerierol 9 лет назад +1

      Michel Decock Thank you so much!

    • @ironhorse6171
      @ironhorse6171 9 лет назад +1

      Michel Decock Thank you!!!

    • @NitaSwanepoel
      @NitaSwanepoel 9 лет назад +1

      Michel Decock Baie dankie! Merci beaucoup!

    • @brunoderooms6243
      @brunoderooms6243 9 лет назад

      Michel Decock Maybe that is related to your Dutch/Flemish name (origins)?

  • @JonathanvanRensburg2993
    @JonathanvanRensburg2993 8 лет назад +9

    Steve Hofmeyer all the way love this !!!!!

  • @harrybeneke4883
    @harrybeneke4883 9 лет назад +9

    Absolutely Brilliant!

  • @yolandismuts9361
    @yolandismuts9361 3 года назад

    Dis die mooiste song met ware woorde. So mooi gesing @Steve Hofmeyr. Jy en jou gesing is amazing vir alles wat julle doen 🙏🙏🙏

  • @tattoobillyband7725
    @tattoobillyband7725 8 лет назад +4

    great song can't wait too see the film here in the states

  • @natashalouw9424
    @natashalouw9424 9 лет назад +6

    AWESOME... IM SPEECHLESS..Dankie Steve

  • @willembeukes9674
    @willembeukes9674 8 лет назад +7

    steve ons staan agter jou die mense van thabazimbe staan saam jou oor die plaasmoorde ek en my boetie staan altyd saam jou en dis die beste song

  • @NG-PE
    @NG-PE 11 месяцев назад

    As jy nog nie die movie gekyk het nie dan is dit miskien tyd. Afrikaner groete !

  • @nabbaclassic
    @nabbaclassic 9 лет назад +11

    Jy sing dit met soveel passie Steve... Great song....

  • @celestev99
    @celestev99 9 лет назад +5

    Mooiste mooi !

  • @ironhorse6171
    @ironhorse6171 9 лет назад +2

    Wow... so mooi...

  • @dewaldtfourie4241
    @dewaldtfourie4241 Год назад

    Steve maak goeie musiek. Dis ons oubaas. Wat n groot legend!

  • @ettiennepayne775
    @ettiennepayne775 5 месяцев назад

    Bly so so mooi Waar hartseer song😢

  • @ICSDSouthAfricaTreasureLouw
    @ICSDSouthAfricaTreasureLouw 9 лет назад +3

    Dedicated to my cousin Martie Louw- Scheppel who was murdered on their farm in Maclear Eastern Cape - I can relate having grown up on a farm - "die aarde is in my bloed, siel en gees - sonder dit sal ek vergaan"
    DANKIE STEVE

  • @LizaVDB1
    @LizaVDB1 4 года назад

    Baie dankie vir die pragtige lied, en movie.

  • @irmahuman5001
    @irmahuman5001 2 года назад

    Eenvoudig, sonder baie byklanke, pragtig - praat so met God

  • @theresaburdett1054
    @theresaburdett1054 3 года назад

    Dankie vir jou musiek. Hulle sal jou nooit kan stilmaak nie.

  • @droll68
    @droll68 9 лет назад +3

    Awesome!

  • @gerrievandeventer932
    @gerrievandeventer932 7 лет назад

    Wie maak tyd wie maak dit kort Wie se asem het dag geword.Wie se woord kan dit vertolk.
    Ek gaan maar op n ou Kasset band wat ek gehad het.
    Wat n Legende in sy eie tyd.
    Ek het al baie gesoek op die Net.Ek kan nerens die liedjie opspoor nie.
    Ek het onthou darem when David cried van Steve.,

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад

    Stunning fliek, die trane loop....

  • @danieljosiasdekock6485
    @danieljosiasdekock6485 Год назад

    Ek vra dit nog elke liewe dag van my lewe......al 45 jaar. Ek het nog steeds nie ñ antwoord nie.......

  • @Privateuser27
    @Privateuser27 9 лет назад +4

    Die hoendervleis wat ek kry se vir my hoe awesome die song is!

  • @celestedewinnaar8157
    @celestedewinnaar8157 9 лет назад +1

    Amen

  • @woodenpalette
    @woodenpalette 6 лет назад +1

    fantasties!

  • @timothyhalvey7770
    @timothyhalvey7770 9 лет назад

    Great stuff, thought provoking.

  • @logankrull655
    @logankrull655 8 лет назад +5

    AFRIKANER BO!!!!!

  • @lizlvanvreden5578
    @lizlvanvreden5578 3 года назад

    Hierdie is my ringtone

  • @ljvn1
    @ljvn1 8 лет назад

    Op die voorblaaie van Maroela Media op Facebook staan 'n berig wat die wat Fb se mense maar kan gaan lees ...transformasie... ons het meer van jou soort nodig Steve Hofmeyer

  • @TheodoreAndor
    @TheodoreAndor 8 лет назад

    ek is besorgd weens die feit dat Monsanto in die fliek gewys word as die "nice guys" ? weet die mensdom wie en wat monsanto is? en hoekom word hulle gewys in die fliek????

  • @chrisizimmer8140
    @chrisizimmer8140 4 года назад

    hoendervleis :)

  • @danielbierman6012
    @danielbierman6012 Год назад +2

    Steve is baas