Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
Kwai content ouens baie dankie strandlopers.
Awesome video
Mooi stingray daardie.Dankie vir n lekker video manne.
Julle maak mooi memories 😅 #DieStrandLoopers 🎉
STRANDLOOPERSS !!! 🎉❤
Kwai kwai👌
Die lewe is mooi ❤ en Vis vang is pragtig😊
Leka manne leka man❤
Baie lekker enjoi...
koffie lyk lekker 😅😊
Gee die mense suiker ook ne!
nice action well done. zero
Atyd welkom manne oooh wêreld..mooi stingrays of duckbill Next time..blacktail..en lekkerr koffie..ooh wêreld😂
Naand se my vriende.
My Mense trots op julle mane visvang is in ons bloed
Lekker strandlopers. Julle moes kom groet het, julle het verby ons gery.
Linso my bra jy moet ons Mos voorkeer ons like jou videos ook stywe lyne next time maak ons so
@@_FishingHunter93 Nou weet ons vir volgende keer.
@@linsofishing hulle se multi plyer mense moet saam vis soe wanner maak ons n video saam
@@_FishingHunter93 🤣🤣neh dan moet ons n plan maak ja, die naweek is uit ongelukkig maar ons kyk daar na.👍
Ek het gedog ek is enigste wat nog ou katrolle gebruik, my Penn 500's en Penn 49.
nee die ou katrolle oom ek moet hulle vang die visse
Leka neville
Great stuff manne!
Ons kapenaars kanie sonder die see en vis nie
En die strand loopers speel nie snaaks met hulle ou vistokies nie.... Go strand loopers
Strandlopers - een woord met een "o".
Korrekte spelling: STRANDLOPERS. 😊
Kwai content ouens baie dankie strandlopers.
Awesome video
Mooi stingray daardie.
Dankie vir n lekker video manne.
Julle maak mooi memories 😅 #DieStrandLoopers 🎉
STRANDLOOPERSS !!! 🎉❤
Kwai kwai👌
Die lewe is mooi ❤ en Vis vang is pragtig😊
Leka manne leka man❤
Baie lekker enjoi...
koffie lyk lekker 😅😊
Gee die mense suiker ook ne!
nice action well done. zero
Atyd welkom manne oooh wêreld..mooi stingrays of duckbill
Next time..blacktail..en lekkerr koffie..ooh wêreld😂